Die skoolkommunikeerder is aanvullend tot die garsie gazette.
Laaiasb die program hieraf.
Windows of Mac
Boodskappe
Latest Message:4 days, 11 hours ago
Elandre : Ek stem saam met Sharon - afbakenings word veels te laat deurgegee. Daar is ook nog geen afbakenins uitgestuur vir die komende eksamen nie. Wanneer behoort ons dit te ontvang? Dit is tog beter om te vroeg as te laat te begin leer.
Sharin : Kan ons nie asb die afbakening vir toetse vroeer kry nie. Die kids (Gr 8) skryf Do Eng en niemand weet waaroor nie. Ek is seker dit kan nie te moeilik wees om aan begin van toets reeks afbakening op web te publiseer nie.