Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

Akademiese Bestuurshoof

 VOO-fase (Gr 10,11 en 12)


Tessa Coetzer

Akademiese Bestuurshoof

 AOO-fase (Gr 8 en 9)


Tommy Kok

tessa@garsies.co.za

tommy@garsies.co.za

Finals Public Speaking Internal Competition Finals (2 March 2016)

Grade Winners:

Grade 8 Monique du Toit

Grade 9 Dian Jansen van Vuuren

Grade 10 Janke Maree

Grade 11 Kayla Lombard

Grade 12 Katinka van Zyl

Best Junior Speaker Dian Jansen van Vuuren

Best Senior Speaker Shared by Janke Maree and Katinka van Zyl

Hierdie geleentheid word jaarliks gereël vir die verryking van die vak Afrikaans. Leerders het gestem vir ‘n gunsteling Afrikaanse film en liedjie. Vir Altyd is as die gunsteling film aangewys. ‘n Oud-Garsie, Tiaan Nienaber, het die top 3 liedjies – Leja, Soos Bloed en Toe vind ek jou - opgevoer. Mnr. Derick van der Walt, skrywer van die boek Lien se Lankstaanskoene, het die skool toegespreek. As skrywer het hy beklemtoon dat sekere dinge net in Afrikaans uitgedruk kan word.  Egte Afrikaanse woorde, in die vorm van die Jenga-speletjie, is op die rugbyveld uitgepak. Dit sluit aan by ons leuse – Bou en Bewaar. Woorde is ook die boustene van enige taal. ‘n Kompetisie is geloods waar leerders nuwe, vars Afrikaanse woorde vir hoë-frekwensie Engelse woorde moes uitdink. Nege leerders het elke ‘n eksemplaar van die boek, Idees vol Vrees, gewen vir hul onderskeie nuutskeppings.

Die wenners was as volg:

Afterparty – Kuierkwadraat (Lian Geldenhuys, gr 11)

Backseat driver – Truspieëlvlooi (Herman Erasmus, gr 12)

Blinddate – Vlermuiskuier (Jemma Thompson, gr 8)

Hangover – Dopdof (Wilmarie Senekal (gr 12)


‘n Muntlegging is gehou om te kyk hoeveel woorde Hoërskool Garsfontein kan borg in die WAT se “Borg ‘n Woord-kompetisie”. Die volgende woorde is nog nie geborg nie: bou, bewaar en troffel. Omdat dit ons skool se leuse is en die troffel prominent in ons skoolwapen figureer, sou ons graag hierdie drie woorde wou borg.


Cell – Twakprater (Danielle Jenkins, gr 12)

Remote – Bakleibattery (Herclas Venter, gr 8)

Whatever – Nesjywil (Danielle Steel, gr 12)

Stunning – Oopmondmooi (Wian Germishuys, gr 12)

Sharp – Bottermes (Conrad Rogge, gr 9)


376 kwalifiseer vir Tesiêre Opleiding

100% slaagsyfer

 1         10 Onderskeidings

  2          8 Onderskeidings                

15          7 Onderskeidings

14          6 Onderskeidings

11          5 Onderskeidings

17          4 Onderskeidings

31          3 Onderskeidings

40          2 Onderskeidings

90          1 Onderskeidings

Leerders word op ‘n emosionele, sosiale, akademiese, gesins– en geestelike vlak ondersteun. Dr. Jeanné Roux, ʼn opvoedkundige sielkundige en ons Garsie-hulplyn verskaf 24-uur-bystandsdiens vir elke leerder wat in nood verkeer.


Dr. Jeanné Roux

 jroux@garsies.co.za

Garsies Opvoedkunde Sentrum

Verpligte vakke

Afrikaans Huistaal

English Home Language

     of English First Additional Language

Sosiale Wetenskappe Tegnologie

Wiskunde

Natuurwetenskappe

Lewensoriëntering

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Skeppende Kunste

Verpligte vakke

Afrikaans Huistaal

English Home Language

of English First Additional Language

Lewensoriëntering

Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid


Kies 3 van die onderstaande vakke

Rekeningkunde

Lewenswetenskappe

Geografie

Besigheidstudies

Fisiese Wetenskappe

Ekonomie

Visuele Kuns

Ingenieursgrafika en -ontwerp

Geskiedenis

Dramatiese Kunste

Inligtingstegnologie (Delphi)

Toerisme

Siviele Tegnologie

Gasvryheidstudies

Ontwerp

Rekenaartoepassingstegnologie

Gr 8 en 9

Gr 10, 11 en 12

Kunsdepartement

· Klavier (klassiek en ligtemusiek)

· Viool (onderhewig aan gehoortoets)

· Blokfluit - Kitaar

· Kitaar - Sang

Eksamens kan afgelê word by UNISA, Royal Schools, Trinity College en ALMSA, indien u dit nodig vind. Dit is wel belangrik dat elke leerder sy/haar eie instrument besit.

Me. Isolde Klingenberg (083 630 7340)

Klavier, viool en blokfluit

Werner Louw (083 458 4753)- Kitaar

Nadya Pretorius - Sang


Musiekdepartement

Gasvryheidsbestuur vanuit Garsies Restaurant

22 Oktober  Die bekendstelling van die Cool Capital katalogus en dokumentêre film het gisteraand op die Open Window plaasgevind. Die Garsie-projek vertoon pragtig in die boek en film.

Die finaal van die Radikale Redenaarskompetisie het op 30 en 31 Oktober by Hoërskool Garsfontein plaasgevind. Daar was 'n totaal van 25 000 nasionale inskrywings in die kompetisie en meer as 1 000 sprekers wat aan die nasionale finaal deelgeneem het. Vyftien Garsies het aan die Afrikaans-afdeling deelgeneem en baie goed presteer.

Danielle du Toit - Gesamentlik derde - Eksperimenteel Graad 10.

Janel Visser - Derde plek - Lees: Poësie Graad 11 en Nicela Kriel ‘n vierde plek.

Mariné Moffat - Tweede Plek - Lees: Poësie Graad 8

Nicola Engelbrecht - Gesamentlik tweede - Eksperimenteel Graad 10

Danielle du Toit - Tweede plek - Lees: Poësie Graad 10

Graad 10 Afrikaanse Spanredenaars wen die nasionale kompetisie! Geluk aan Francois du Preez, Stefan Pelser, Nicola Engelbrecht en Danielle du Toit wat deel was van die span.

Die Garsies kan beslis ook baie goed Engels praat!

Al vier spanne wat deurgedring het na die finaal het plekke behaal. Die graad 8 en 10 spanne behaal ‘n tweede plek, die graad 11 A-span was derde geplaas en die 11 B-span vierde.

 #GarsieTrots tydens die finaal van die Radikale Redenaarskompetisie (30 en 31 Oktober )  het Francois du Preez het almal stof in die oë geskop om aangewys te word as ALGEHELE WENNER landswyd!

Afrikaanse Redenaars

Afrikaans Interne Redenaarsfinaal het op Dinsdag 10 Februarie plaasgevind. Die topvyfsprekers van elke graad, wat tydens die uitdunne op 3 Februarie aangewys is, het deelgeneem.


Die leerders is deur twee eksterne beoordelaars, Mev. Estie Coetzee en Me. Carla Taute, beoordeel.


Die wenners was:

Graad 8: Heinrich Bekker

Graad 9: Jacobus van Deventer

Graad 10: Tanika Fourie

Graad 11: Archie Rohde

Graad 12: Agatha van Deventer

Beste Junior Spreker: Heinrich Bekker

Beste Senior Spreker: Agatha van Deventer

Tydens die ATKV-Redenaarskompetisies dring vyf leerders na die provinsiale kompetisie deur – die meeste sprekers ooit:

Onvoorbereid - Archie Rohde Graad 11

Voorbereid: Juniors - Estian Cilliers    Graad 8

                                       Heinrich Bekker    Graad 8

Seniors - Francois du Preez    Graad 10

Dianri Wessels Graad 12

Dianri Wessels is die algehele wenner van die Pierneef Kunstefees met ‘n A++_simbool.

Ons Redenaars kry tydens verskeie geleenthede die kans om hul slag te wys:


Interne Redenaarskompetisie

Van Huyssteens Oratorsfees (individueel en spanne)

Radikale Redenaarskompetisie (verskeie afdelings)

Kans!vatter


Oefentye word met die leerders bespreek op grond van die beskikbare tye van die afrigters.

Organiseerders : Susanne Human en Mariana Dippenaar

Public Speaking :  Show us that you have the gift of the gab and express yourself in English. A most successful orators evening was held on Wednesday 5 March,  where 26 enthusiastic speakers participated in the school’s Internal Public Speaking Finals. We are excited about the blossoming talent among the grade eights and look forward to a bright oratorical future for PUBLIC SPEAKING in Hoёrskool Garsfontein.

Bets Honeyborne

Top Akademiese Skool 2013 en 2014 in Gauteng

  Divan Beukman (16 jaar) is een van 50 persone wat reg oor die wêreld gekies om tans 'n opleidingskursus by NASA - Johnson Space   Center in Houston, TX bywoon

Armandt Duvenhage

13 Mei - Afrikaans Woordfees

16  Mei - Afrikaanse Ekspo 2016

23 Jul GarsiePresteer - Henrie-Loïs Pienaar (gr 12) verwerf 86% tydens die Biologie Olimpiade en lê 8ste in die Top 10 kandidate in die Nasionale Bio-Science Olimpiade wat landwyd in Maart maand geskryf was

 21 Jul Carmi Wentzel 2de plek en Anri Engelbrecht 6de plek by ATKV – Spelathon Gauteng finaal (gr 8)

26 Jul De Beers English Olympiad (First Additional Language)  Rozanne du Plessis behaal 'n 10de plek behaal uit meer as 7000 deelnemers.

27 Jul Duitse uitruil student - Emily Schwab wat vir die is vir die volgende maand 'n Garsie gaan wees

31 Jul  ATKV-Spelathon Provinsiale Finaal uitslag Graad 9 en 10. Karla Van Dyk (Graad 9) dring deur na provinsiale finaal, Nina Breytenbach (Graad 10) presteer puik in die finaal en val eers in 'n uitkloprondte uit om sodoende ‘n 3de plek te behaal

30 Julie GarsieRobotika - Heinrich Basson, McMuller Beukesen Heinrich du Plessis WEN goud by die WRO2016 kompetisie by TUT.  Daar was 40 spanne in die afdeling junior high en ons wen goud en silwer

11 Aug Jonathan Rijnen is aangewys as Beste Taalgebruiker Graad 8 en 9 Huistaal Voorbereid by die ATKV-Redenaars Finaal.

13 Aug Jontahan Rijnen het uitstekend presteer by die ATKV-Redenaars Finaal wat 12 Augustus te Buffelspoort plaasgevind het. Jonathan word aangewys as Beste Taalgebruiker in die kategorie Huistaal Voorbereid vir graad 8 en 9. Hierdie is ‘n merkwaardige prestasie aangesien Jonathan een van vier pryswenners uit die groep van 17 leerders is wat aan die kategorie deelgeneem het. 125 leerlinge van oor die hele Suid-Afrika en Namibië neem deel aan die ATKV-Redenaars Finaal.

13 Aug Expo 2016 - Kyla Cronje verower goue medalje vir die beste innoverende oplossing tot ‘n probleem en word ook gekies om Nasionaal te gaan deelneem.  Kyla Strydom verower goue medalje. Gia Eichstädt verower goue medalje . Uné van Schoor verower silwer medalje en die Prys vir die beste rekenaaroplossing

15 Aug Expo 2016 - Kyla Cronje verower goue medalje en die Prys vir die beste innoverende oplossing tot ‘n probleem en word ook gekies om Nasionaal te gaan deelneem.

Kyla Strydom verower goue medalje

Gia Eichstädt verower goue medalje

Uné van Schoor verower silwer medalje en die Prys vir die beste rekenaaroplossing

16 Aug   Garsies se wetenskap leerders bou bruee. Die wenbrug is deur Herman Erasmus, Stefan Alberts en Cornel Nel gebouw. Hy het 206,75 gram geweeg en kon 87,5 kg dra.

18 Aug   Garsies se wetenskap leerders bou bruee. Die wenbrug is deur Herman Erasmus, Stefan Alberts en Cornel Nel gebouw. Hy het 206,75 gram geweeg en kon 87,5 kg dra.  Lara Hirsch, gr 9 se charcoal olifantskets is gekeur om by die Tshwane Jeug-kunstefees 2016 by die staatsteater uitgestal te word.

1 Sept  Visuele Kuns-en Ontwerpleerders se kunswerke is gekeur vir ‘n uitstalling in die voorportaal van die staatsteater tydens die TSHWANE JEUGKUNSTEFEES. Die uitstalling duur nog tot 5 September.

VISUELE KUNS:

Tanika Fourie gr 11

Danielle van Deventer gr 11

Kris-Jan Delport gr 11

Ella van Jaarsveld gr 11

Gabriëlle Cronje gr 12

Mieke Botha gr 12

Marné Nagel gr 12

Amber Rossouw gr 12

Tomaske Grijseels gr 12

Lara Lombard gr 12

ONTWERP:

Zanel Janse van Vuuren gr11

Meagan Janse van Rensburg gr11

Lizelle Buys gr11

Celine Human gr 12

Chanté Brand gr 12

Gabriëlle Cronje gr 12

Mieke Botha gr 12

Charmaine van Rensburg gr 12

Danielle van Graszouw gr 12

Danielle Steel gr 12

13 Sept Gauteng Interschools Public Speaking

Jonathan Rijnen (gr 9) 1ste plek

Monique du Toit (gr 8) 1ste

Francois du Preez (gr 11) 4de plek

Dian Jansen van Vuuren (gr 9) 5de plek

Radikale Redenaars English - die volgende leerders dring deur na die Gauteng Finaal op Vrydag 16 Sept (by ons skool):

Gr 8 Individual

Monique du Toit, Henk Verhoef and Carmi Wentzel. Declan Brunette Gr 8 Reading Poetry

Grade 9 Team (Dian Jansen van Vuuren, Jonathan Rijnen, Heinrich Bekker en Carli Jordaan) is direk deur na die National Finals

13 Sept  Senior Afrikaanse Olimpiade - Henri-Loïs Pienaar, gesamentlik 2de in Gauteng en ook gesamentlik 5de landswyd

11 Jan 2017 Gauteng Wetgewer wens Garsies geluk as NR 1 Akademiese Skool in GAUTENG

Prof DP vd Nest (Voorsitter van BL), lede van Gauteng Wetgewer, Leon Bantjes (skoolhoof) en Mnr Fortuin (Distrikskantoor)

Matriekuitslae 2016

 Meriete-aand 2017 ... gasspreker Prof Fika Jansen van Rensburg - Rektor van NWU -Potchefstroomkampus

Duxleerder : Gr 11 (2016) Lara Malan

Top 10 : Graad 10 (2016)

(voor) Ingrid Kruger, Nina Breytenbach (Duxleerder) en Talitha Bekker  (agter) Liam Florence, Wicus Robbertse, Rouxléne Oosthuizen, Kristy du Preez, Anlu Huyser, Cara van der Walt en Alexander Heyns

Duxleerder Graad 9 (2016) Karla van Dyk

Top 10 : Graad 9 (2016)

(voor) Thalene Hanekom, Karla van Dyk (Duxleerder) en Heleen Pretorius

(agter) Reuben van Rooyen, Ester van Lochem, Michelle Reston, Mieke van der Westhuizen, Kyla Cronjé en Lienke Pretorius

Duxleerder : Graad 8 (2016) Uné van Schoo

Top 10 : Graad 8 (2016)

(voor) Marinette Funk, Uné van Schoor (Duxleerder) en Lydia May

(agter) Jané Coetzee, Anroné Relihan, Stefan van Beek, Ben Forster, Stephan Voges en Carmi Wentzel

Top 10 : Graad 11 (2016)

(voor) Nikha Harris, Lara Malan (Duxleerder) en Nicola Engelbrecht

(agter) Karla Muller, Alissa Nel, Skye Mienie, Franco van der Berg, Amanda van Dyk, Stefan Buys en Fransu Nortje

Duxleerder Graad 10 (2016) Nina Breytenbac

GarsiesAkademie

9 Febr  Erenska Erasmus en Monique Klopper is deur na die volgende rondte van die SkoleKook-kompetisie (Gauteng) wat aangebied word deur Groot Ontbyt

22 Febr Garsies deel van Efficient Group se Begrotingsdebat tans by Brooklyn Teater (MAX DU PREEZ, DAWIE ROODT en ons hoof Leon Bantjes

4 Mrt  Jan-Willem Verhoef neem deel aan die African Science Buskers Festival in HARARE - verteenwoordig skool en land met sy wetenskap-ekspotaak en eindig algeheel 3de in die Hoërskool-afdeling

11 Mei  Jonathan Rijnen dring deur na die ATKV-Redenaars Finaal (afdeling vir Gr 10 tot 12 Huistaal Voorbereid). Finaal -11 Aug te ATKV Goudini in Worcester