Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

GarsieAtletiek

Naellope en hekkies

Me Adri Schoeman      schoemana@vodamail.co.za  

Me Ammie Sutton        ammie.sutton@up.ac.za

Mnr Ian Schoonwinkel   ian@garsies.co.za

Me Sarita Blom

Mnr Damian van Wyk


Verspring

Mnr G Duursema     geert@garsies.co.za

Mnr Damian van Wyk


Hoogspring

Me Sarita Kruger  saritakr@garsies.co.za

Me Lené Myburgh


Gewigstoot

Mnr Ijan Louw  ijan@garsies.co.za


Johan Botha

DIREKTEUR ATLETIEK

atletiek@garsies.co.za

Bekende afrigters betrokke

Johan Botha (wêreld binnenshuise 800m-kampioen en 2x Olimpiese 800m-atleet)


Burger Lambrechts betrokke by worpe (olimpiese atleet)


Chris Forssman (hekkies)


Ian Schoonwinkel (SA-kampioen hekkies)


Spiesgooi

Mnr T Holtzhausen    tobie@garsies.co.za

Mnr Adriaan Smit


Lang- en middelafstande

Mnr Johan Botha       atletiek@garsies.co.za

Me Elouise dv Schalkwyk


Skyfwerp

Me N Malan    natalie@garsies.co.za

Mnr Burger Lambrechts


Diskusgooi

Mnr Eugene Rossouw eugener@garsies.co.za

Me Natalie Malan

082 463 9736

Potchefstroom Guimnasium Atletiekbyeenkoms Saterdag 6 Februarie

Daar was 41 Garsies wat oor 800 ABSA-punte, 15 oor 900 ABSA-punte e en 4 atlete oor ʼn 1000 ABSA-punte behaal het.

Enkele van Garsfontein se uitblinkers:

Brendon Skinner het met die Spiesgooi seun onder 17 met ʼn afstand van 73.91 meter gewen.

Burger Lambrechts het die Gewigstoot seuns onder 19 met ʼn afstand van 18.60 meter gewen.

Muller Pieterse het die Verspring seuns onder 17 met ʼn afstand van 7.23 meter gewen.

Chloe Schoeman het die 100m dogters onder 14 met 12.52 sek gewen.

Niene Muller het die 800m dogters onder 17 met ʼn tyd van 2 min 14 sekondes gewen.

Thembo Monareng het die 100m seuns onder 17 met ʼn tyd van 21.61 sekondes gewen.

Dit is net enkele van Garsfontein se top prestasies op die dag. Daar was nog vele meer.

Geluk aan al die Garsies wat die naweek deel geneem het ons is baie trots op julle en ons sien mooi dinge wat kom vir die res van die 2016 atletiekseisoen.

Garsies eindig  3de by die Noordheuwel se jaarlikse Top 15 atletiekbyeenkoms.  Ons top atlete het in total 11 eerste plekke, 4 tweede plekke en 3 eerste plekke behaal tussen die 15 atlete wat deel was van die span. Garsfontein se jong reus Raynard Roets het uitgeblink en die diskus vir seuns 0/15 … 55.54m gegooi en ‘n 1188 ABSA-punt vir sy span verower. Hy is besig om mooi in die spore van Burger Lambrechts te volg wat die diskus en gewigstoot vir seuns 0/19 gewen het by die byeenkoms. Garsfontein het in total 7 x 1000 ABSA-punte op die byeenkoms gekry

10 Febr Hoërskool Garsfontein se top atlete het weer uitgeblink by die Top 15 byeenkoms wat Woensdag plaasgevind het. Garsies het in total 11 eerste plekke, 4 tweede plekke en 3 eerste plekke behaal tussen die 15 atlete wat deel was van die span.

Garsfontein se jong reus Raynard Roets het uitgeblink en die diskus vir seuns 0/15 … 55.54m gegooi en ‘n 1188 ABSA-punt vir sy span verower. Hy is besig om mooi in die spore van Burger Lambrechts te volg wat die diskus en gewigstoot vir seuns 0/19 gewen het by die byeenkoms. Garsfontein het in total 7 x 1000 ABSA-punte op die byeenkoms gekry

BESTE DOGTER : VERSPRING  -  Gaby Lochoff

BESTE SEUN : VERSPRING  -  Muller Pieterse

BESTE DOGTER : DRIESPRONG  -  Gaby Lochoff

BESTE DOGTER : GEWIGSTOOT - Liezl Marais    

BESTE SEUN : GEWIGSTOOT - Burger Lambrechts   

BESTE DOGTER : DISKUSGOOI  -  Xanthe Coertzen    

BESTE SEUN : DISKUSGOOI - Raynard Roets

BESTE DOGTER : SPIESGOOI - Luka Greyling

BESTE SEUN : SPIESGOOI - Brendon Skinner

BESTE DOGTER : HOOGSPRING - Mieke Pretorius

BESTE SEUN : HOOGSPRING - Johnny van der Linde en Arnold van Nieuwkoop

BESTE VELDATLEET - Burger Lambrechts

BESTE JUNIOR SEUN : HEKKIES  -  Christiaan Venter

BESTE JUNIOR DOGTER : HEKKIES - Danielle A Esterhuizen

BESTE SENIOR SEUN : HEKKIES - Rudolph Richter

BESTE HEKKIE-ATLEET VAN DIE JAAR - Rudolph Richter

NAELLOPE : BESTE JUNIOR DOGTER - Chloë Schoeman

NAELLOPE : BESTE JUNIOR SEUN - Matt Nortje

NAELLOPE : BESTE SENIOR DOGTER  -  Gaby Lochoff

NAELLOPE : BESTE SENIOR SEUN  -  Thembo Monareng

BESTE 400M-ATLEET  -  Juandré Scheepers

BESTE PRESTASIE IN MIDDELAFSTANDE : JNR DOGTER  -  Nicola Jansen

BESTE PRESTASIE IN MIDDELAFSTANDE : JNR SEUN  -  Junior Mokheseng

BESTE PRESTASIE IN MIDDELAFSTANDE : SENIOR DOGTER - Niene Müller

BESTE PRESTASIE IN MIDDELAFSTANDE : SENIOR SEUN - JP Steyn

BESTE 14-JARIGE DOGTER - Layla de Andrade

BESTE 14-JARIGE SEUN - Junior Mokheseng

BESTE 15-JARIGE DOGTER - Chloë Schoeman

BESTE 15-JARIGE SEUN  -  Raynard Roets

BESTE 16-JARIGE DOGTER  -  Cara van der Walt

BESTE 16-JARIGE SEUN  -  Juandré Scheepers

BESTE 17-JARIGE DOGTER  -  Niene Müller

BESTE 17-JARIGE SEUN  -  Brendon Skinner

BESTE 19-JARIGE DOGTER  -  Mieke Pretorius

BESTE 19-JARIGE SEUN  -  Burger Lambrechts


Atletiek Merietefunksie -  11 Mei 2016

afrigters

TOP 15 ATLETIEKBYEENKOMS (NOORDHEUWEL) 10 FEBRUARIE

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM PRESTIGE BYEENKOMS 6 FEBRUARIE

BURGER LAMBERECHTS -  WÊRELDKAMPIOENSKAP IN POLAND

Burger Lambrechts Jr. behaal 'n 8ste plek in gewigstoot tydens die afgelope Wêreldkampioenskap in Poland - foto Rodger Edges

5 Maart - Hier is die top uitslae van ons Garsfontein atlete by die Gauteng kampioenskap en die AGN liga die naweek

Tobie Holtshauzen wen ook die spiesgooi vir mans by die AGN liga met n afstand van 75,21 meter (ondetwyser)

Brendon Skinner wen die Gauteng skolekampionskap vir die seuns o/17 spiesgooi met n afstand van 71,88 meter Brendon gooi ook die naweek n persoonlike beste met 'n afstand van 74,10 meter.

Mieke Pretorius eindig derde by die Gauteng skolekampionskap dogter 19 hoogspring met 'n hoogte van 1.60 meter

Chloe Schoeman eindig derde by die Gauteng skolekampioenskap dogters 15 100m met 'n tyd van 12,11

Die drie atlete maak die Gauteng skolespan wat later die maand aan die SA skolekampioenskap gaan deelneem in Bloemfontein.

3 Apr GarsieAtlete presteer by SA’s in Germiston

Burger Lambrechts (0/19) WEN DUBBEL GOUD in gewigstoot en skyfwerp

Muller Pieterse (0/17) WEN SILWER in verspring

Thembo Monareng (0/17) WEN 2x BRONS in 100m en 200m

Luka Greyling (0/15) WEN BRONS in spiesgooi

Brendon Skinner (0/17) WEN BRONS in spiesgooi

Micha Ribbens (0/19) 5de in hoogspring

Edwin van Wyk (0/15) 5de in 100m hekkies

Gabrielle Lochoff (0/19) 4de in verspring

JULIE Burger Lambrechts Jr. behaal 'n 8ste plek in gewigstoot tydens die afgelope Wêreldkampioenskap in Poland - foto Rodger Edges

23 Sept  TUT Permitbyeenkoms (te Pilditch)

Brendon Skinner 2de s17 spiesgooi 74.83 meter 1155 ABSA-punt

Raynard Roets 3de s15 diskusgooi 53.56 meter 1111 ABSA-punt

Thembo Monareng 1 ste s17 200m 21.03 sek 1105 ABSA-punt

Reinardt Grobler 2de s15 800m 1min 59.29 sek 1085 ABSA-punt

Luka Greyling 2de d15 spiesgooi 41.43 meter 1069 ABSA-punt

Rudolph Richter 3de s16 110m hekkies 14.12 sek 1068 ABSA-punt

Edrich Grieb 1 ste s15 hoogspring 1.90 meter 1050 ABSA-punt

Thembo Monareng 1 ste s17 100m 10.62 sek 1008 ABSA-punt

Junior Mokheseng 5de s14 800m 2 min 06 sek 998 ABSA-punt

Matt Nortje 6de s14 200m 23.87 sek 985 ABSA-punt

Raynard Roets 2de s15 gewigstoot 16.20 meter 978 ABSA-punt

Jean-Leigh du Toit 2de d16 gewigstoot 13.23 meter 960 ABSA-punt

Matt Nortje 3de s14 400m 52.64 sek 948 ABSA-punt

Reghardt Botha 2de s14 spiesgooi 51.63 meter 937 ABSA-punt

Reinardt Grobler 2de s15 1500m 4 min 17.26 sek 934 ABSA-punt

Edwin van Wyk 4de s15 100m hekkies 13.84 sek 930 ABSA-punt

Junior Mokheseng 3de s14 1500m 4 min 27.25 sek 921 ABSA-punt

Jean-Leigh du Toit 4de d16 spiesgooi 40.57 meter 918 ABSA-punt

Stephan Spies 3de s14 spiesgooi 50.79 meter 917 ABSA-punt

Liza Honiball 8 ste d14 200m 26.59 sek 917 ABSA-punt

Niel Gerricke 11de s14 verspring 5.40 meter 909 ABSA-punt

Muller Pieterse 1 ste s17 verspring 6.86 meter 897 ABSA-punt

TUT BYEENKOMS - 23 SEPTEMBER 2016 - foto’s André Olivier

BYEENKOMSTE 2017

10 Januarie Troffeluitdunne  (Tuis)

18 Januarie Interhuis  (Tuis)

20 Januarie EG Jansen vrienskaplik  (EG Jansen)

27 Januarie  Abrie van Staden (Pilditch)

04 Februarie Potch Gim vrienskaplike  (Potchefstroom)

07 Februarie Uitsig aflosbyeenkoms (Tuks)

08 Februarie Noordheuwel Top 15  (UJ)

15 Februarie Pukke/Prestige College Top 10  (Pilditch)

17 Februarie Helpmekaar Goue liga byeenkoms  (UJ)

24 Februarie Pretoria A – Interhoër  (Pilditch)

25 Februarie Skole Distrik 4  (Pilditch)

01 Maart Pukke Interhoër  (Orkney)

10-11 Maart Gauteng skole kampioenskap (TBA)

17-18 Maart AGN kampioenskap (Pilditch)

31 Maart- 1 April SA Skole kampioenskap (Durban)

7-8 April ASA kampioenskap    (Kaapstad)

18 Jan  BereInterhuis

20 Jan  Vriendskaplike byeenkoms by EG Jansen

TOP PRESTEERDERS 850+ ABSAPUNTE tydens EG Jansenbyeenkoms

Raynard Roets - diskusgooi s16 (1021)

Luka Greyling - spiesgooi d15 (1007)

Raynardt Pretorius - diskusgooi s14 (985)

Matt Nortje - 100m s15 (985)

Chamonix Joubert - 100m d14 (967)

Thembo Monareng - 100m s19 (958)

Matt Nortje - 200m s15 (944)

Nadia Potgieter - 1500m d14 (933)

Edwin van Wyk - 110m hekkies s16 (904)

Rudolph Richter - 110m hekkies s17 (896)

Herco Kriel - 100m s14 (888)

Edrich Grieb - hoogspring s16 (888)

Raynard Roets - gewigstoot s16 (877)

Edwin van Wyk - 100m s16 (877)

Chamonix Joubert - 200m d14 (872)

Almeroux van Tonder - diskusgooi s14 (870)

Juandré Scheepers - 100m s17 (867)

Cara van der Walt - hoogspring d17 (865)

Lizanne Kruger - hoogspring d14  (853)

27 Jan  Abrie van Staadenbyeenkoms

4 Febr Potch Gimnasium Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms

9 Febr Nadia Potgieter 1ste in 1500m 0/14 met nuwe rekord (4min 37.62 sek) & 800m (2min 18.87sek) AANGEWYS as Jnr Meisie Baanatleet van die byeenkoms

Matt Nortje 1ste in 400m 0/15 (50.21sek) en met 'n REKORD 1ste in 200m 0/15 (22.67 sek

8 Febr - Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms (UJ Stadion Jhb) – Garsies EINDIG 3DE  uit 55 SKOLE (foto's Susan/ Andries Kruger)

Nadia Potgieter  1 ste  - 1500m 0/ 14 (1151 ABSA) (4 min 37.62 sek) NUWE REKORD en 1 ste - 800m 0/14  (1046 ABSA) (2 min 18.87 sek)

Niene Muller  1 ste - 800m 0/19 (1004 ABSA) (2 min 09.92 sek)

Matt Nortje  1 ste - 400m 0/15 (1001 ABSA) (50.21 sek) NUWE REKORD en 1 ste - 200m 0/ 15 (971 ABSA) (22.67 sek)

Thembo Monareng   2 de - 200m seuns 0/19 (985 ABSA) (21.17 sek) en 2 de - 100m 0/19 (976 ABSA)(10.56 sek)

Cyla Botha  4 de 800m 0/14 (985 ABSA) (2 min21.68 sek)

Reinhardt Pretorius  6de Diskusgooi 0/ 14 (984 ABSA) (42.93 m)

Cyla Botha  2 de 1500m 0/ 14 (966 ABSA) (4 min 52.89 sek)

Edwin van Wyk  2 de 100m hekkies 0/16 (968 ABSA) (14.57 sek)

Jacques Geldenhuys 2 de 800m 0/16 (950 ABSA) (2 min 01.19 s)

Chamonix Joubert  2 de  200m 0/ 14 (927 ABSA) (26.42 sek)

Lizanne Kruger 3de hoogspring 0/14 (903 ABSA) (1.50 meter)

Christiaan Venter 2 de 100m hekkies 0/15 (899 ABSA) (13.98 s)

Edwin van Wyk  8 ste 200m 0/16 (888 ABSA) (23.38 sek)

Diego Apollis 3de  spiesgooi 0/17 (857 ABSA) (60.80 meter)

Chloe Schoeman 6 de 100m 0/16 (851 ABSA) (12.78 sek)

Valeska Nel  6 de  100m 0/19 (807 ABSA) (12.59 sek)  en 3 de  200m 0/19 (776 ABSA) (25.90 sek)

EG Jansen Vriendskaplike Byeenkoms - 20 Jan 2017

Jakaranda Interhoërbyeenkoms - 25 Febr 2017

PukkeInterSkole Interhoër

1 Mrt 2017 (Orkney)

Twee van ons TOP altelte Juandré Scheepers en Thembo Monareng hier saam met een van GarsieSportBorge - Jaco Barnard van SportsMax

24 Febr Pretoria A- Bond interhoër se top Garsfontein Absapunte bo 900
Nadia Potgieter 1080 vir 1500m en 1072 vir 800m dogters 14 1105 vir 3000m dogters 15
Edwin van Wyk 1099 vir 110m hekkies en 959 vir 200m seuns 16
Christiaan Venter 1002 vir 100m hekkies en 950 vir 300m hekkies seuns 15
Matt Nortje 1001 vir 200m en 954 vir 400m seuns 15
Edrich Grieb 1000 vir hoogspring seuns 16
Cyla Botha 938 vir 1500m en 952 vir 800m dogters 14
Chamonix Joubert 968 vir 100m en 999 vir 200m dogters 14
Lizanne Kruger 903 vir dogters 14
Luka Greyling 982 vir spiesgooi dogters 16
Niene Muller 935 vir 800m dogters 19
Reinhardt Pretorius 953 vir diskus seuns 14
Almeroux van Tonder 909 vir diskusgooi seuns 14
Jacques Geldenhuys 949 vir 800m seuns 16
Raynard Roets 995 vir diskus en 900 vir gewigstoot seuns 16
Rudolph Richter 959 vir 110m hekkies seuns 17
Juandre Scheepers 949 vir 200m seuns 17
Thembo Monareng 988 vir 200m en 952 vir 100m seuns 19

1 Mrt PukkeInterskole - Nadia Potgieter wen d14 1500m en ontvang spesiale toekenning vir haar afgelope atletiekseisoen waar sy by beide Interhoërbyeenkomste rekords gebreek het.

11 Mrt Gauteng Skolekampioenskap (10/11 Mrt)

Christiaan Venter 1ste s15 300m en 100m hekkies (sien video)

Nadia Potgieter 1ste d15 3000m en 2de 1500m

Thembo Monareng 1ste s19 100m

Matt Nortje 1ste s15 400m

Rudolph Richter 2de s17 110m hekkies

Valeska Nel 2de d19 100m

Reghardt Botha 3de s15 spiesgooi

Gauteng Skolekampioenskap 10/11 Mrt - sien berig regs

Ammie Sutton (IAAF vlak 3 afigter by naellope en hekkies)

Japie de Kock (spiesgooi)

Adri Schoeman, naellope (2 x olimpiese 400m-atleet)

Tobie Holtzhausen (SA-kampioen spiesgooi)