Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

SPANNE EN AFRIGTERS

Ons dogtershokkie bestaan uit 13 spanne  (3 x 0/14;  3 x 0/15;  3 x 0/16;  4 x senior spanne)  

Ons beskik ook puik afrigters.  Soos 1 voormalige nasionale doelwagter as afrigter - lewer 3 SA- doelwagters. 2 x voormalige nasionale junior spelers as afrigters. 1 x tans provinsiale afrigter. 2 x tans provinsiale fiksheidsafrigter - Northern Blues  D 0/18A en Northern Blues Dameshokkiespan


FASILITEITE

Ons beskik oor 'n astro (kunsgrasveld), 'n mini-astro en 2 puik grasvelde.  Al hierdie velde beskik oor spreiligte.  Garsie-hokkie maak gebruik van ons eie Sport Mediese Sentrum waar ons spelers kan oefen, hulp ontvang met beserings (Sportdokter, fisio en biokinetikus) asook kan rehabiliteer. Dogtershokkie het 'n fikskeidsinstruktrisie (Honn. Sportwetenskappe) aangestel

DogtersHokkie

Hokkie is by Hoërskool Garsfontein een van die skool se vyf groot sportsoorte.

Dogtershokkie bestaan uit 13 spanne naamlik:


0/14, 15 en 16 A tot C spanne

Vier senior dogterspanne.


Die grootste kompetisie by dogtershokkie is die Noordvaal kompetisie.  Gedurende 2012 wen ons dogters eerste span hierdie kompetisie.  In 2013 wen ons dogters 0/15A die liga, sowel as hierdie kompetisie terwyl ons dogters eerste span die derde plek behaal. In 2015 speel dogters 0/15A uit vir die derde en vierde plek. Garsie-hokkie spog nou met ons eie Astrobaan waarvan die mat dieselfde is as dié wat tydens die 2013 Wêreldbeker in gebruik geneem is. Die ligte is TV-kwaliteit – dus sien ons met groot opgewondeheid uit na ons eerste hokkieseisoen met ons eie astrobaan!  By Garsie-dogtershokkie beywer ons ons om gelukkige, gebalanseerde sportvrouens te ontwikkel en om deur middel van sport, met sy tye van voorspoed en teëspoed,  ons dogters te bemagtig om hul plekke in hulle komende volwasse lewe vol te kan staan.

18 - 20 Maart    Garsies 15A Feeestoernooi 9 April - Garsies vs Marais Viljoen

‘14 Mei - Liga vs Afrikaans Hoër Meisieskool

23 Mei -  DOGTERSHOKKIE VS ELDORAIGNE

D14A 1 - 0  w

D14B 1 - 0  w

D14C 6 - 0 w

D15A 2 - 0  w

D15B 2 - 0  w

D15C 3 -0  w


16 Apr KWARTFINAAL 23 Apr SEMIFINAAL

15A  SILWER medalje

7 Mei FINAAL

24 Mei OPEDAG

D16A 1 - 0  w

D16B 0 - 0  g

D16C 0 - 0  g

D1: 3 - 0  w

D2: 2 - 0   w

D3: 1 - 0  w

28 Mei liga vs Menlo

28 Mei Lani Combrink oefen al reeds in haar "Garsie in wording" klere by Laerskool Delmas .... dit wil gedoen word

 ‪#‎GarsieInWording‬ ...Ilani Combrink is gekies vir D13A Oos-Gauteng en boonop kaptein van die span

Toere

D14A  Cornwall Hill College Feestoernooi  17 - 19 Maart

D15A  Hoërskool Garsfontein Feestoernooi 18 - 20 Maart

D16A  TUKS Toernooi   30 Mrt - 2 April

D18A  St Mary's Feestoernooi    30 Mrt - 3 April

D16    NEDSTAR kliniek  28 – 31 Maart op ons astro


Toernooie

TuksSkolereeks

Stadsbeker vir Pretoria-skole

Noordvaal-toernooi

St Mary's o/18-feestoernooi

Hoërskool Garsfontein o/15-feestoernooi

Ons speel Grootskole - liga (hoogste in Gauteng-Noord)

Die volgende toernooie en toere is gedurende die Aprilvakasie bygewoon:

Die dogters O/14A - Cornwall Hill College-toernooi.   Ons speel 5 wedstryde wen 4 en speel 1 gelykop

Dogters O/15A woon ons eie Hoërskool Garsfontein feestoernooi by.  Hulle speel 6 wedstryde, wen 5 en verloor 1.

Dogters O/16A woon die NEDSTAR-kliniek op ons astro by.  Hulle speel in die 0/18 afdeling waar hulle afgerig word deur die Nedstarafrigters met Craig Fulton – die Afrigter van die Jaar aangekondig deur FIH as hoofafrigter.  Hulle speel 5 wedstryde, wen 4 en verloor 1.  

Ons eerste dogterspan neem aan die welbekende St Mary’s feestoernooi deel.  Hulle speel 13 wedstryde waarvan hulle 4 wen, 4 verloor en 5 gelykop speel.  Dit plaas die span in die April uitgawe van die “SA School Rating” in die 10 e plek.

9 April - Garsies vs Marais Viljoen

3 Jun - vs Waterklooif op Garsie-velde

 10 Junie   Liga vs Midstream

23 Jul  - Stadsbeker Semifinaal

14A wen 2-1 Waterkloof / D15A verloor 0-2

16A wen 6-5 Eldoraigne / D1 verloor 3-4 Waterkloof

Charlene Jonsson wat verkies is die SA Dogters 0/16A se spanbestuurder se span WEN die vierhoekige reeks

Jeanie Pienaar (Direkteur Dogtershokkie) verkies as SA 0/16 keurder wat deel was van die keuringsproses by 0/16 IPT

9 Augustus  Finale uitslae Noordvaal 2016

Groepwedstryde

D14A

2-2 vs Waterkloof / 3-0 vs Jeugland / 2-0 vs Kempton

Eindig 1e in groep na 8 sekondes vs Waterkloof 4-1

D15A

4-1 vs Ahmp / 7-0 vs Marais Viljoen / 1-0 vs EG Jansen

Eindig 1e in groep

D16A

2-1 vs Cornwall / 3-1 vs Ermelo / 3-0 vs Kempton

Eindig 1e in groep

D1

1-0 vd Phsg / 7-3 vs HTS Witbank / 2-0 vs Hugenote

Eindig 1e in groep

Kwarteind

D14A   1-0 vs Ahmp / D15A / 0-1 vs Sasolburg

D16A    2-1 vs Transvalia

D1     2-2 vs Transvalia verloor 1-2 in 8 sekondes

Semifinaal

D14A   2-0 vs Phs

D16A   0-0 vs Phs verloor 2-3 in 8 sekondes

Finaal

D14A   0-0 vs Menlo verloor 1-3 in 8 sekondes Silwer medalje

D16A   0-0 vs Nelspruit verloor 0-1 in 8 sekondes - eindig 4de

Augustus Afsluiting vir B en C-spanne

Proewe 2017

HBproewe.pdf HBdogterswedstryde1.pdf HBdogterswedstryde2.pdf

Wedstryde 1 2017

Wedstryde 2 2017

Toere 2017

HBdogterstoeretuks.pdf

 Provinsiale vlak:    

Gauteng Noord-Hoërskole Dogtershokkiekomitee

Verteenwoordig Gauteng Noord op Noordvaal-komitee

Keurder by Gauteng Noordproewe

Sameroepster van die ouderdomsgroepe

Nasionale vlak:

SASHOC Dogtershokkiekomitee

SA-Keurder by 0/16 en 0/18 IPT

Skolevlak:

Afrigter van Eerste Dogtershokkiespan

hokkie@garsies.co.za

Jeanie Pienaar

DIREKTEUR HOKKIE

11 Maart

Garsies vs Rustenburg - 11 Maart

BORGE 2017