Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

GarsieFietsry

Jan-Albert de Kok

ORGANISEERDER

janalbert@garsies.co.za

Jeep Hill Bergfiedswedryn (KZN)

Gauteng Noord-kampioenskap

SA-Kampioenskap

WEDRENNE

3 Garsies kry podium by die Ashburton National MTB wedren in Sabie. Rimarie Sutton : 1ste Jeug Dame, Wicus Breytenbach : 3de Jeug Seun, Hennie Van Wyk​ : 2de Sub Junior Seun. Al die ander Garsies wat ook deelgeneem het, was ook uitstekend

NASIONALE SKOLE SPUR REEKS

Wicus Breytenbach 6de Youth 15, Hanno Erwee 9de Youth 16, Hennie van Wyk 4de Sub Junior  en Rimari Sutton 4de Youth 15/16.

GarsieFietsry presteer by die "UGLY FIVE BERGFIETSREN" Sondela,vakansieooord. Mnr Willie Smit,oordbestuurder, het die skool besoek en die pryse oorhandig aan die fietsryers  

19 Julie - SA's XCO Bergfietskampioenskap Rimari Sutton 2de Jeugmeisie (silwer medalje) en Hennie van Wyk 5de Sub

19 Sept - Hennie Van Wyk 1ste Sub Junior seun; Rimari Sutton 1ste Jeug Dogter 15 & Wicus Breytenbach 1ste Jeug Seun 15 Garsies se 3 Gauteng Kampioene verlede jaar was ons nie eers op die podium nie.

16 Mei 1# Spur Skoleliga te danke aan talle puik individuele prestasies asook die bydrae van elke Garsie wat deelgeneem het, lyk dit voorlopig asof Garsfontein tot twee keer soveel punte as die gemiddeld van verlede jaar per wedren verwerf het. Dit is voorwaar vooruitgang en ons sê ‘n groot dankie aan elke Garsie wat gehelp het om dit moontlik te maak. Garsies op die podium:

Meisies Youth 15 - Rimari Sutton 1ste (Goud)

Seuns Youth 15 - Wicus Breytenbach 2de (Silwer)

Seuns Sub Junior 14 - Hennie van Wyk 1ste (Goud) en Luan Fischer 5de

11 April  Gauteng Provinsiale wedren te Vootrekker-monument deelgeneem  0/14 seuns : Hennie van Wyk 2de

Luan Fisher 3de / Andreas Schalekamp 5de

Dana Pienaar 8ste  0/16 meisies Rimari Sutton 4de nadat sy 4km moes hardloop tot by die teckzone omdat haar ketting gebreek het  0/19 Hasting Dickinson 7de

24 Febr   3 Garsies kry podium by die Ashburton National MTB wedren in Sabie.

31 Jan GarsieFietsry neem deel aan hul 1ste wedren (Nasionale Bergfiets Maraton Reeks in Meerendal in die Kaap).

Rimari Sutton - Algehele Vroue- en Jeugwenner 40km

Wickus Breytenbach - 5de Jeug Seuns 40km

Hennie van Wyk - 5de Sub Junior Seuns 20km

Luan Fischer - 6de Sub Junior Seuns 20km


4 Okt - Nasionale Skole Spurreeks ‪#‎GarsieTrots‬
Wicus Breytenbach 6de Youth 15
Hanno Erwee 9de Youth 16
Hennie van Wyk 4de Sub Junior
Rimari Sutton 4de Youth 15/16

Die fietsryers van Hoërskool Garsfontein het hierdie jaar vierde geëindig in die Spur Skoleliga-reeks. Dis is ‘n groot verbetering op verlede jaar se negende plek. Die Garsies is weer genooi om vanjaar aan die nasionale kampioenskap te gaan deelneem wat by Hoërskool Bekker aangebied word.


Die Garsie fietsryspan bestaan uit v.l.r. Hennie Van Wyk, Andreas Schalekamp, Rimarí Sutton, Britney Schalkwyk, Christo Willemse, a.l.r. Craig Robertse, Rainier Joubert, Deandré Schalkwyk, Hanno Gilliland, Hanno Erwee, Luan Fischer en Wicus Breytenbach (nie in foto). Hennie Van Wyk, Rimarí Sutton, Wicus Breytenbach en Hanno Erwee het het ook provinsiale gemaak.

5 Junie Wicus Breytenbach 2de en Hennie Van Wyk 3de seun jeug en Rimari Sutton 1ste dogter jeug by die Gauteng Noord liga XCO.

Garsie-fietsryers eindig vierde

Ons 2 GarsieFietsry kampioene tydens hul onderhoud by Pta FM

WEDRENNE

11 Junie - Ashburton #4

Wicus Breytenbach EERSTE

Hennie van Wyk TWEEDE (Half Maraton Jeug manne)

Rimari Sutton DERDE (Half Maraton Jeug vroue)

Gauteng Noord XCO-reeks Nr 1 (24 Jan 2017)

Rimarí Sutton 1ste Junior Dame  / Wicus Breytenbach 1ste Junior Man / Hennie van Wyk 1ste Jeug Seun / Divan Rosseau 4de Jeug Seun

Gauteng Padfiets Kampioenskap - "Time Trail" - Damon Fouche 2de (s0/16)

Pad wedren - Damon Fouche 1ste (s0/16)