Teken Aan
Get Adobe Flash player
Wie is aanlyn?
Ons het 32 gaste aanlyn
Statistiek
Inhoud Trefslae : 152325
Facebook Login
Connect with Facebook

 

 

 

ALLE GRAAD 8’s, hokkiespeler of nie is welkom!

 

DATUM: Woensdag, 8 Februarie 2012

 

16:30 – 19:00 - TROFFELS BEGIN SPEEL

Maak ‘n span van 6, kry ‘n naam en trek so aan.

 

INSKRYWINGS BY HOKKIE KANTOORDIS VERNIET!

 

19:00 Algemene jaarvergadering vir ALLE hokkie ouers in die saal.

             SENIORS SPEEL – 6 in ‘n span.

 

20:00- HOKKIE BRING EN BRAAIkinders en ouers welkom!

Add a comment
 

 

Derde Kwartaal   (lengte van 1 uur)

 

Datum

Gr 8

Gr 9

Gr 10

Gr 11

Gr 12

Di 24/7

 

 

Afrikaans

Afrikaans

English

Do 26/7

 

 

Drama

Besigheidstudies

Afrikaans

Di 31/7

 

 

English

English

Lewenswetenskap

Siviel

 

Do 2/8

 

 

Afrikaans

Fis. Wet.

 Toerisme

RTT

IT

Di 7/8

English

Afrikaans

Lewenswetenskap

Lewenswetenskap

Rekeningkunde

Di 14/8

Afrikaans

English

Fis. Wet.

Ontwerp

Besigheidstudies

Do 16/8

NW:wet

EBW:Rek

Ontwerp

Ekonomie

RTT

IT

Wiskunde

Wisk. Geletter

Di 21/8

EBW:Rek

Wiskunde

RTT

Gasvryheidstudie

Ekonomie

Fis. Wet.

Drama

 

Do 23/8

Kuns en Kultuur

NW:wet

Wiskunde

Wisk. Geletter

Siviel

Visuele Kuns

 

Ontwerp

Gasvryheidstudies

Di 28/8

EBW:bedryfs

NW:biologie

Besigheidstudies

IGO

Drama

Ekonomie

Geografie

Do 30/8

SW

Kuns en Kultuur

IGO

Wiskunde

Wisk. Geletter

Rekordeksamen

Di 4/9

Tegnologie

SW

Afrikaans

Geografie

 

Do 6/9

English

EBW:bedryfs

Toerisme

English

 

Di 11/9

NW:biologie

Tegnologie

Rekeningkunde

Rekeningkunde

 

Do 13/9

LO

English

Siviel

Geskiedenis

Afrikaans

 

Di 18/9

Wiskunde

Spyseniering

Visuele Kuns

Geografie

Geskiedenis

 

Do 20/9

Spyseniering

LO

Gasvryheidstudie

 

 

 Do 27/9

Eksamen

11:00 – 13:50

English

English

English

English

 

Vry 28/9

Eksamen

8:00 – 11:00

Afrikaans

Afrikaans

Afrikaans vraestel 3

Afrikaans vraestel 3

 

  

Add a comment
 

Kwartaal 1 (lengte van 1 uur)

 

Datum

Gr 8

Gr 9

Gr 10

Gr 11

Gr 12

Do 2/2

 

 

 

English

English

Di 7/2

 

 

 

Wiskunde

Wisk. Geletter

 

Do 9/2

 

 

Afrikaans

English

Afrikaans

Di 14/2

LO

Afrikaans

LO

Besigheidstudies

Toerisme

Do 16/2

Wiskunde

English

Gasvryheidstudie

Ontwerp

Wiskunde

Wisk. Geletter

Di 21/2

English

Wiskunde

Toerisme

Geskiedenis

Ontwerp

Drama

Do 23/2

Afrikaans

NW:wet

Lewenswetenskap

Lewenswetenskap

Rekeningkunde

Di 28/2

EBW:Rek

Kuns en Kultuur

Besigheidstudies

 

Wiskunde

Gasvryheidstudies

Geskiedenis

Do 1/3

NW:biologie

EBW:bedryfs

Rekeningkunde

Geografie

Afrikaans

Lewenswetenskap

Ekonomie

Ma 5/3

NW:wet

NW:biologie

IGO

Drama

Fis. Wet.

Toerisme

IT

RTT

Do 8/3

EBW:bedryfs

EBW:Rek

Wiskunde

Wisk. Geletter

Siviel

Visuele Kuns

Fis. Wet.

 

Di 13/3

SW

Tegnologie

RTT

IT teorie

Rekeningkunde

IGO

Do 15/3

Tegnologie

SW

Fis. Wet.

Visuele Kuns

Geografie

Ontwerp

Geografie

Visuele Kuns

Di 20/3

English

Wiskunde

Ekonomie

Ontwerp

Gasvryheidstudies

RTT

IT

Ekonomie

English

Vry 23/3

Wiskunde

English

English

IGO

Drama

Siviel

Di 27/3

Kuns en Kultuur

LO

Siviel

Geskiedenis

IT prakties

Gasvryheidstudies

Besigheidstudies

Vry 30/3

Afrikaans

Afrikaans

Afrikaans

Afrikaans

Afrikaans

  

Add a comment
 
Skaakprobleme
Boodskappe
Latest Message: 11 hours, 3 minutes ago
  • MadsE : Baie geluk aan die Hoof, personeel en atlete met Saterdag se byeenkoms. Ek was trots om 'n Garsie ouer te wees.
  • Madelein : Ek hoop iemand kan my help. Ek is soek na 'n saamry geleentheid vir my dogter (gr8), vanaf die skool na Tippery Mews.
  • skool : Is daar al enige inligting mbt muurbal?
  • admin : Kliek op admin om direk na d6 School Communicator se website te gaan.
  • D van Rooyen : My rekenaar wil nie di ekommunikeerder aflaai nie omdat hy dit lees as 'n 'corrupt file'.
  • [HecynaseHar : Go to Google English. «link»
  • Munckton : Wanneer kan ek skoolklere kom koop?
  • 4raisins : nie die boeklys, nie die skryfbehoeftes lys is beskikbaar op die webblad soos gestel nie
  • 4raisins : Kan u asb vie ons laat wet waar ons 'n volledige lys kan aanvra?
  • Boekwinkel : Hallo. Bestellings het reeds 4 Nov gesluit. Indien jy eintlik aflewering bedoel,dit sal voor die einde van die jaar wees. Kontak my asb «email»
  • Elandre : Goeiemiddag - ek wil gaar weet wanneer die Gr 8's (2012) hulle boekbestellings sal ontvang?
  • admin : Stuur asb 'n e - pos na «email» vir enige navrae
  • admin : Kliek op admin om die troffel inligting te kry vir 2012 of gaan na Skoolinligting - > Troffels
  • Kn : Aan alle 2012 Troffel - ouers: Neem asb kennis dat alle inligting rakende die Troffelkamp per e - pos uitgestuuur word. Daar sal binnekort ook inligting op die webblad geplaas word.
  • Boekwinkel : Jammer julle dit is 3 en 4 November.
  • Boekwinkel : Credo Books sal op 3 en 4 Oktober beskikbaar wees in die onthaallokaal indien u nog sukkel om handboeke te bestel. 7h00 - 19h00.
  • MadsE : Baie dankie vir die boodskappe opsie. Sodoende kan mense sommer vinnig 'n antwoord kry op 'n vraag, of gehelp word. Julle is tops :)
  • ronellv : Is daar 'n plek op die website waar ek die 'skool kummunikeerder' kan aflaai?
  • Virginia10 : Het enige iemand vir my inligting insake die 2012 Troffelkamp
  • Boekwinkel : Ja dit is reeds laasweek op die stelsel gewees. Groete

Guests are shown between [].

Only registered users are allowed to post

Fan Box
Advertensies
Banier
Banier
Banier
advertensies
Banier