HOëRSKOOL GARSFONTEIN
TWEEDE KWARTAAL
2013
|
Sukses beteken die keuse om vasberade van jouself te gee en só op te tree dat jy ‘n blywende bydrae tot die opheffing van die mensdom lewer. John C Maxwell |
|
Die geheim van sukses staan geskryf in ses towerformules: opregtheid, integriteit, nederigheid, hoflikheid, wysheid en barmhartigheid. William Menninger |
|
Ek het my sukses in die lewe te danke aan die feit dat ek altyd ‘n kwartier te vroeg was Lord Nelson |
|
Die tweeling van sukses is dinkwerk en hardwerk. Met net één van die twee het niemand nog bo uitgekom nie Nuggets |
|
Die grootste gevaar is nie dat ‘n mens misluk nie, maar dat jy tevrede kan wees met die tweede beste Laurence Peter |
HOëRSKOOL GARSFONTEIN
TWEEDE KWARTAAL 2013
WEEK 1
Ma 8/4 - TUKS NuPower Gholf (Magaliespark). Vertrek reeds op Sondag 7 April
-
- -
Di 9/4 - Skool heropen – Past Jaco Schutte (Doxa Deo Brooklyn)
Dag 1 - Personeelvergadering (14:00) in personeelkamer
- TUKS NuPower Gholf (Magaliespark)
- Hokkie: Capping-seremonie
- Netheidskontrole
Wo 10/4 - Graadopeninge.
Dag 2 - Kwartaal- en siklusbeplanning by departements- en vakhoofde
- VCSV pouse in saal
- VLR-vergadering
- Netbal: D4-proewe o/14 - H/S Eldoraigne
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
Do 11/4 - Toetsperiode
Dag 3 - Garsie Gazette
- Alle GDO-personeel: Art. 38A-vergadering in personeelkamer (14:00 – 16:00)
- Alle punte op SMART ingelees voor 14:00
- Dogtershokkie: Vriendskaplik vs Kemptonpark (weg)
- Koor (16:30 – 18:30) - Albei
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- TUKS NuPower Skaak by Tukkies
Vr 12/4 - Buite-opening
Dag 4 - TUKS NuPower Skaak (Tuks), Landloop (aflos by Eldoraigne)
Tennis (LC de Villiers), Hokkie B-spanne (LC de Villiers)
- Neuro Science in saal (06:30 – 07:45 en 14:00 – 15:15)
Sa 13/4 - Mnr N du Plooy verjaar (Da)
- Netbal: GSS-proewe o/17 en o/18 – (H/S Randburg)
- TUKS NuPower Skaak (Tukkies), Landloop (Individueel Eldoraigne)
B-span toernooi: Hokkie (LC de Villiers) Rugby en Netbal (HTS Middelburg)
- Landloop klubliga 1 Transnet (Kilnerpark)
So 14/4 -
WEEK 2
Ma 15/4 - Opening : Gr 12 en 8 (skoolsaal Hoof) ; Gr 9 – 11 (buite WP)
Dag 5 - Rapporte vir proeflees aan leerlinge
- BK-vergadering (14:00)
- Alle skooltrofeë van 2012 terug na EG 6
- Van Huyssteens Oratorsfees
- Netbal : D4-proewe o/15 – H/S Eldoraigne
- Neuro Science in saal (18:30 - 21:00)
Di 16/4 - Toetsperiode
Dag 6 - Graadhoofde spreek nuwe leerders toe
- Webwerf 100% korrek en op datum
- Finale regstelling van punte en opmerkings voor 14:00
- Mev L Olivier verjaar (Tr)
- Van Huyssteens Oratorsfees
- Netbal: D4-proewe o/16 – H/S Centurion
- GR-vergadering (14:00) in F4
- Dogtershokkie: Liga vs Zwartkop (weg) D1 op TUT
- Koor (16:30 – 18:30) - Meisieskoor
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
Wo 17/4 - Graadopeninge. Netheidskontrole
Dag 7 - Finale rapporte word gedruk
- VCSV pouse in saal
- Van Huyssteens Oratorsfees
- Netbal: Liga vs Waterkloof (tuis)
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
Do 18/4 - Toetsperiode
Dag 8 - Garsie Gazette
- Rapporte word geteken
- Gr 12-Restaurantaand
- Van Huyssteens Oratorsfees
- VCSV-aanbiddingsaand (19:00 – 21:00) in onthaallokaal
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies 16:30 – 17:30, Gemeng 17:30 – 18:30
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- Skaak: Ligawedstryd
Vr 19/4 - Buite-opening
Dag 1 - Rapporte en gedragsrapporte word uitgedeel
- Klaslyste 100% korrek en op datum
- TUKS NuPower: Muurbal (Tukkies)
- Neuro Science in saal (06:30 – 07:45 en 14:00 – 15:15)
- Kooroptrede: H/S Wonderboom Koorfees (vertrek 16:30, terug 21:00)
Sa 20/4 - Wintersport: NuPower vs Transvalia (tuis); Muurbal (Tukkies)
- Mev P Bergh verjaar (Dr)
- Mnr R Smith verjaar (M Pretorius)
- Landloop klubliga 2 Prestige College
So 21/4 -
WEEK 3
Ma 22/4 - Saalopening Gr 12 en 9 (MB) ; Buite-opening Gr 8, 10 en 11 (Md)
Dag 2 - Beroepsveiligheidsvergadering tydens opening
- Netbal: Tshwane-proewe o/14 – H/S Eldoraigne
- SBST-vergadering Gr 12 : Cz, Rx, Bu, sentrumpersoneel
- Neuro Science in saal (18:30 – 21:00)
Di 23/4 - Toetsperiode
Dag 3 - Netbal: Tshwane-proewe o/15 – H/S Pretoria-Noord
- GR-vergadering (14:00) in F4
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies 16:30 – 17:30/Gemeng 17:30 – 18:30
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- BL-vergadering
Wo 24/4 - Graadopening: Aankondiging van Toptien-leerders
Dag 4 - VCSV pouse in saal
- Skoolgeldrekeninge uitdeel
- VLR-vergadering: Hele VLR
- Verversingsbeurt
- Netbal: Liga vs Menlopark (weg)
- Leraarsvergadering (08:00 – 09:00) in Indabakamer
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- Besoek van Hollandse skoolleerders
- Hokkie: Hannon-fondsinsamelingsprojek
- 20 leerders van België besoek ons skool
Do 25/4 - Toetsperiode
Dag 5 - Gr 12-restaurantaand
- Netbal: Tshwane-proewe o/14 – H/S Montana
- Mev S Leicester verjaar (C Strauss)
- Koor: Meisies (16:30 – 17:30) / Gemeng (17:30 – 18:30)
- Skaak: ligawedstryd
- Deel skoolgeldrekeninge uit
Vr 26/4 - Buite-opening
Dag 6 - TUKS NuPower: Netbal/hokkie
SBST vergadering Gr 11: Cz, Wg, Rx en sentrumpersoneel
- Neuro Science in saal (06:30 – 07:45 en 14:00 – 15:15)
Sa 27/4 - Netbal: GSS-proewe o/17 en o/18 – H/S Randburg
- Wintersport: NuPower Semi-finaal (TUKS)
- Landloop klubliga 3: Soshanguve Giants-stadion
So 28/4
WEEK 4
Ma 29/4 - Saalopening : Gr 12 en 10 (dP); Buite-opening Gr 8, 9 en 11 (Bu)
Dag 7 - SBST-vergadering Gr 10 : Cz, St, Rx en sentrumpersoneel
- Neuro Science in saal (18:30 – 21:00)
- Oueraand (17:30 - 20:00)
Di 30/4 - Toetsperiode
Dag 8 - GR-vergadering (14:00) in F4
- Vakvergaderings: Notules na Cz
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies (16:30 – 17:30) Gemeng (17:30 – 18:30)
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- Mnr J du Preez verjaar (Fr)
- NuPower: Sluitingsdatum van kompetisie
Wo 1/5 - WERKERSDAG
-
Do 2/5 - Garsie Gazette
Dag 1 - Gr 12-restaurantaand
- Volledige wintersdrag
- Gr 12-personeel: A-kandidate
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies (16:30 – 17:30) Gemeng (17:30 – 18:30)
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- Hoërskool Garsfontein Koorfees. R50 (17:00 – 21:00) in skoolsaal
Vr 3/5 - Toetsperiode
Dag 2 - SBST-vergadering Gr 9: Cz, Pt, Rx en sentrumpersoneel
- Landloop klubliga 4 New Balance TUT
- Neuro Science in saal (06:30 – 07:45 en 14:00 – 15:15)
Sa 4/5 - Netbal: GSS-proewe o/14, o/15 en o/16 – H/S Dr E G Jansen
- Rugby vs Centurion (tuis) 0/16, eerste spanproewe
- Mnr M Morkel verjaar (Ov)
- Perdesportliga 3
- H/S Overkruin Koorfees. Vertrek 16:30, terug 22:00
- Dogtershokkie: Liga vs AHMP (weg)
So 5/5 - Perdesportliga 3
WEEK 5
Ma 6/5 - Toetsperiode
Dag 3 - Bestuurskomitee (14 :00)
- Nominasies: VLR en GR begin
- SBST-vergadering: Gr 8 – Cz, LP, Rx en sentrumpersoneel
- Neuro Science in saal (18 :30 – 21 :00)
Di 7/5 - Toetsperiode
Dag 4 - Uitnodigingsbriewe vir merietefunksie (swem en atletiek)
- GDO-personeel: Finale vergadering rakende Art. 38A
- GR-vergadering (14:00) in F4
- Fotodag: Sport en ander
- Mev S Forssman verjaar (Pr)
- Dogtershokkie: Liga vs Waterkloof D1 – TUT
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies (16:30 – 17:30) Gemeng (17:30 – 18:30)
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- Pretoria Eisteddfod Gemengde koor by L/S Garsfontein
Wo 8/5 - Graadopeninge
Dag 5 - Toetsperiode
- SAOU Hoofdekring H-vergadering
- Netbal: Liga vs Wonderboom (weg)
- VCSV pouse
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- Pretoria Eisteddfod Meisieskoor By L/S Garsfontein
Do 9/5 - Toetsperiode
Dag 6 - Garsie Gazette
- Gr 11-restaurantaand
- Hemelvaartdag. Gl moet predikant reël
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies (16:30 – 17:30) Gemeng (17:30 – 18:30)
- Skaak: Ligawedstryd -
- Mev W Wegner verjaar (S Leicester)
Vr 10/5 - Buite-opening
Dag 7 - Nominasies: VLR en GR sluit
- ATKV-Redenaars: Semi-finaal – H/S Menlopark
- TUKS Nu Power finaal (Hokkie/Netbal)
- Neuro Science in saal (06:30 – 07:45 en 14:00 – 15:15)
Sa 11/5 - Dogtershokkie: Liga vs Cornwall (weg)
- TUKS NuPower finaal by LC de Villiers
- Landloop klubliga 5 TUT
So 12/5
WEEK 6
Ma 13/5 - Pawiljoenopening (Da) Voorstelling van eerste spanne
Dag 8 - Alle skooltrofeë terug na EG 6
- Indeling van leerlinge: Merietefunksie periode 7 en 8
- VCSV-gebedsweek begin. Pinksterweek
- Neuro Science in saal (18 :30 – 21 :00)
- Musiekblyspelopnames (08:00 – 16:00)
Di 14/5 - Toetsperiode
Dag 1 - Atletiek- en swemmerietefunksie (18:30) in skoolsaal
- GR-vergadering (14:00) in F4
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies (16:30 – 17:30) Gemeng (17:30 – 18:30)
- Musiekblyspelopnames (08:00 – 16:00)
Wo 15/5 - Graadopeninge
Dag 2 - Garsie-Wetenskap Expo (14:00 – 16:30) in saal
- Netbal: Liga vs Zwartkop (weg)
- VCSV pouse in EE8
- Musiekblyspel (14:00 – 16:00)
- Mev S Trumpie verjaar (Wg)
- Musiekblyspelopnames (08:00 – 16:00)
Do 16/5 - Radio Rippel saai uit vanaf skool (06:00 – 09:00)
Dag 3 - Gr 11-restaurantaand
- VCSV-aanbiddingsaand (19:00 – 21:00)
- GR-nominante inligtingsessie (14:00 – 16:00) in saal
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies (16:30 – 17:30) Gemeng (17:30 – 18:30)
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- Skaak: Ligawedstryd
- Musiekblyspelopnames (08:00 – 16:00)
Vr 17/5 - Buite-opening
Dag 4 - Toetsperiode
- Netbal: Liga vs AHMP (tuis)
- VCSV-gebedsweek eindig – F2
- Neuro Science in saal (06:30 – 07:45 en 14:00 – 15:15)
- Musiekblyspelopnames (08:00 – 16:00)
Sa 18/5 - Netbal: GSS-proewe 0/14, 0/15 en 0/16 – H/S Dr E G Jansen
- Rugby: Waterkloof (Beeld) (Tuis)
- Landloop klubliga 6 Bronkhorstspruit – H/S Erasmus
- H/S Menlopark Koorfees. Vertrek 17:00, terug 21:00
So 19/5
WEEK 7
Ma 20/5 - Opening : Gr 12 en 11 in saal (Sm) ; Gr 8 – 10 buite (vB)
Dag 5 - Groot voorkomsinspeksie
- BK-vergadering (14 :00)
- Alle skooltrofeë terug na EG 6
- Beroepsveiligheidsvergadering tydens opening
- Neuro Science in saal (18 :30 – 21 :00)
- Wiskunde Winterskool tot 23 Mei (17:30 – 19:00)
Di 21/5 - Toetsperiode
Dag 6 - BL-vergadering (18:00)
- Senior Afrikaans Olimpiade (14:00) in mediasentrum
- GR-vergadering (14:00) in F4
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies (16:30 – 17:30) Gemeng (17:30 – 18:30)
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 16:00)
- Mev L Myburgh verjaar (C Jonsson)
- Wiskunde Winterskool (17:30 – 19:00)
Wo 22/5 - Graadopeninge: Netheidskontrole
Dag 7 - VLR-nominante opleiding
- Netbal: Liga vs PHSG (weg) -
- VCSV pouse in saal
- Musiekblyspel (14:00 – 16:00)
- Wiskunde Winterskool (17:30 – 19:00)
Do 23/5 - Toetsperiode
Dag 8 - Garsie Gazette
- Koor (16:30 – 18:30) – Meisies (16:30 – 17:30) Gemeng (17:30 – 18:30)
- ATKV Applous
- Wiskunde Winterskool (17:30 – 19:00)
Vr 24/5 - Toetsperiode: Gr 8 – 12 Afrikaans eksamen
Dag 1 - Netbal: Liga vs Centurion (tuis)
- ATKV Applous
- Deel skoolgeldrekeninge uit
Sa 25/5 - Netbal: GSS-oefening – H/S Dr E G Jansen
- Rugby: Menlopark (Beeld) (weg)
- Mej K van Helsdingen verjaar (An)
- Dogtershokkie: Liga vs Menlopark (tuis); D1 (weg)
- ATKV Applous Gemengde Koor. Meld om 17:00 aan
- Landloop klubliga 7 H/S Montana
So 26/5
WEEK 8
Ma 27/5 - Eksamen : Gr 10 – 12 begin
Dag 2 - Skoolgeldrekeninge uitdeel
- Musiekblyspel: Oefenrooster vir eksamen word uitgedeel
Di 28/5 - Eksamen: gr 10 - 12
Dag 3
Wo 29/5 - Eksamen: Gr 10 - 12
Dag 4 - Netbal: Liga vs Eldoraigne (tuis)
Do 30/5 - Eksamen: Gr 10 - 12
Dag 5 - Skaak: ligawedstryd
Vr 31/5 - Eksamen: gr 10 - 12
Dag 6
Sa 1/6 - Perdesport liga 4
- Netbal: Tshwane-uitspele – Curro Hazeldean
- Dogtershokkie: Liga vs Eldoraigne (tuis) D1 TUT
- Rugby vs Eldoraigne (Beeld) (tuis)
So 2/6 - Perdesport liga 4
WEEK 9
Ma 3/6 - Eksamen : Gr 10 - 12
Dag 7
Di 4/6 - Eksamen: Gr 10 - 12
Dag 8 - Mev S Conradie verjaar (Ob)
Wo 5/6 - Eksamen: Gr 10 - 12
Dag 1 - Mnr C Geldenhuys verjaar (vW)
Do 6/6 - Eksamen: Gr 10 - 12
Dag 2 - Landloop Interprovinsiaal - Rustenburg
Vr 7/6 - Eksamen: Gr 10 - 12
Dag 3 - Dogtershokkie: Liga vs PHSG (A-spanne) (weg)
- Skaakvergadering: Ligabepalings – L/S Elarduspark
Sa 8/6 - Dogtershokkie: Liga vs PHSG (weg) (B/C-spanne)
- Rugby vs Helpmekaar (tuis)
So 9/6 -
WEEK 10
Ma 10/6 - Eksamen : Gr 8 - 12
- BK-vergadeirng
- BL-komitee verslae
- Versoeke vir verfwerk gedurende die vakansie
- Me Talita Uys verjaar ( )
Di 11/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
- Opedag-vergadering
Wo 12/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
- SAOU-bemagtiging : Beginneronderwyser
- Jukskei: GNSJ-vereniging
Do 13/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
- Dogtershokkie: Stadsbeker Rondte 1
- TUKS Nu Power: Algemene Jaarvergadering – Sm, FK by H/S Kemptonpark
Vr 14/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
- Mej N Anderson verjaar (SS)
Sa 15/6 - Netbal: GSS-kampioenskap – H/S Dr E G Jansen
- Rugby : Beeld uitspele
- Mej E Venter verjaar ( )
So 16/6 - JEUGDAG
WEEK 11
Ma 17/6 - PUBLIEKE VAKANSIEDAG
- Netbal : GSS-kampioenskap – H/S Dr E G Jansen
Di 18/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
- BL-vergadering (18:00)
- Skoolgeldrekeninge uitdeel
- Dogtershokkie: Stadsbeker Rondte 2
Wo 19/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
- Atletiek: Gala-aand Gr 12-atlete - JB
Do 20/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
- Mev M Williams verjaar (Md)
Vr 21/6 - Skool sluit
- Eksamen: Gr 8 - 12
- Netbal: GSS-oefening – H/S Dr E G Jansen
Vakansieverjaarsdae:
23/6 Mnr I Louw (DM)
24/6 Me I van Vuuren (KM)
24/6 Mev N van Zyl (Lo)
02/7 Me M Louw (Kz)
02/7 Me L Wiid (vE)
08/7 Me A van Wyk (Vr)
11/7 Me J Oberholster (MB)
13/7 Mnr Drikus Viljoen (Ph)
Vakansie-aktiwiteite
Netbal:
28 – 29 Junie GSS-oefenkamp – H/S Dr E G Jansen
1 – 4 Julie All Ages-toernooi (Margate)
Gholftoer: 24 – 27 Junie
Musiekblyspeloefening: 8 – 12 Julie
Skoolinligting 

