Toneel

Die Garsie-toneel het 'n spog-tradisie gevestig van hoogstaande toneelproduksies jaar-na-jaar!
Oudisies vind jaarliks plaas om die toneel geselskap te kies en
o.l.v. me. Martie Cloete, word daar lewe aan elke jaar se gekose teks gegee.
Kompetisies en feeste waaraan ons deelneem sluit die volgende in:
ATKV- Tienertoneelkompetisie
Tshwane Toneelfees
Hoërskool Garsfontein Kunste- en Kultuurfees
Vir meer inligting kontak me. Cloete gedurende kantoor-ure by 012 998 6096.
Kultuur 

