Get Adobe Flash player

      Handboeke moet in ‘n goeie toestand wees. Geen geskryf of “highlighter” merke nie

  • Handboeke moet, voordat die skool in Desember sluit, ingehandig word.
  • Gr 10  en 11 leerlinge moet kennis neem dat hulle nie ontslae moet raak van bv. Wiskunde handboeke nie, aangesien hulle in Gr 12 eksamen skryf oor Gr 10 -12  werk en die handboeke nodig gaan .
  • Graad 10 leerlinge moet ook hulle Exercizing English handboeke hou, aangesien die werk ook in Graad 11 bespreek word.
  • Geen kontant sal uitbetaal word nie. Leerlinge ontvang krediet op die stelsel.
  • Kontant sal slegs aan Gr 12 leerlinge uitbetaal word aan die einde van die jaar. 

Gr 8

Carmen Tutuka

Holes

 

Gr 9

Avonture van Hanna Hoekom

 

Gr 10

Pot vol winter

Animal Farm

 

Gr 11

Die Keiser

Pygmalion

Fiela se kind handleiding

Viva Afrikaans

Gr 12

Studiegids: Manaka

Studiegids: Map Jacobs

Vlymskerp