Hoërskool Garsfontein

| Skoolkoor | Meisieskoor |
|
Grootte van Koor : 120 lede Oefentye : Dinsdae (16:30 - 18:30) Donderdae (17:30-18:30) -Tensy anders gereël
Ons neem deel aan : Koorfeeste Pretoria Eisteddfod (Ervare Kore) ATKV-Applous Travel and Sport Koorkompetisie (Atterburyteater) Praag- en Brataslavia Internasionale Kersfeeskoorkompetisie (2012)
|
Grootte van Koor : 80 lede Oefentye : Donderdae (16:30 - 17:30) -Tensy anders gereël
Ons neem deel aan : Koorfeeste Pretoria Eisteddfod (Ervare Kore) ATKV-Applous Travel and Sport Koorkompetisie (Atterburyteater)
|
|
Koorleier : Mnr. Con van den Berg Begeleier : Me. Mariana Nell |
Koorleier : Mnr. Con van den Berg Begeleier : Me. Mariana Nell |
Kultuur 

