Inligting vir 2013
Verpligte Leerareas - Graad 8 en 9
Afrikaans Huistaal
Engels Addisionele taal of Engels huistaal (moedertaal)
Sosiale Wetenskappe
Tegnologie
Wiskunde
Natuurwetenskappe
Kuns en Kultuur
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Lewensoriëntering
Verrykingsvakke - Graad 8
Rekenaarvaardigheid
Leesprogram
Verrykingsvakke - Graad 9 Kies een vak uit onderstaande lys:
Kuns en ontwerp
Rekenaarvaardigheid
Spraak en Drama
Spyseniering
Turbo CAD
Wetenskap-eksperimente
Wiskunde Remediëring
Wiskunde Plus
Hokkie
Krieket


