Get Adobe Flash player
Tuisblad Kultuur Garsie Kunste en Kultuurfees

Hoërskool Garsfontein Kunste- en Kultuurfees

alt

Hierdie opwindende projek vind weer hierdie jaar plaas in die twee weke na die Oktober-vakansie.

Ons het ‘n duidelike behoefte raakgesien, waar ons leerders die geleentheid soek om hul kultuurtalente ten toon te stel! Vir 20112tot 2013 sal dit slegs aan ons skool se eie leerders die geleentheid bied om deel te neem.

Leerders sal sertifikate ontvang en kategoriewenners sal ook aangewys word. Die wenners van elke afdeling sal optree tydens die Pryswennerskonsert.

Die afdelings waarop ons gaan fokus, is :

Onvoorbereide redenaars

Drama

Sang

Dans

Kuns en fotografie

Instrumentale musiek