|
Die mag van die tong Geen wapen is so magtig soos die tong nie – dit kan ophef, aanmoedig of ‘n mens geliefd laat voel. Maar dit kan ook afbreek, verneder en diep seermaak. Die skade kan vergewe word, maar die litteken bly vir ewig. Dit laat my dink aan iets wat ek onlangs gelees het. Die seuntjie het die vreeslikste woedeuitbarstings gekry. Sy pa gee toe aan hom ‘n hamer en spykers met die opdrag dat elke keer wat hy sy humeur verloor, hy ‘n spyker in die houtheining moet inslaan. Na ‘n paar dae en 37 spykers later, besef hy dat dit makliker is om sy woede te beheer, want spykers inslaan is harde werk. Naderhand het hy glad nie sy humeur verloor nie. Die volgende opdrag was dat hy ‘n spyker moet uittrek vir elke dag wat hy sy humeur beteuel het. Trots wys hy sy pa eendag dat al die spykers uitgetrek is. Sy pa komplimenteer hom, maar wys hom al die lelike gate in die heining. Jy kan iemand met ‘n mes steek en al vra jy hoeveel keer om verskoning, sal die litteken altyd daar wees. Geliefdes en vriende is soos ‘n kosbare juweel, koester hulle met liefde en waardering en dink twee keer voor jy hulle met ‘n lewenslange litteken laat. |
APRIL WEEK 1
Ma 12/4 - Skool heropen
Dag 1 - BL-komitees vergader die week
- Muurbaloefening begin
- ATKV-redenaars: Uitdunrondes begin
- Tennis: Maandag-oefengroep begin vir kwartaal 2 (06:45 - 08:00)
- Mnr en Mej Garsie bou verhoog in saal. Oefening (17:00 - 20:00)
- Hokkie: Proewe vir Senior dogters
- Netbal: D4 proewe 0/17 en 0/15 PHSG
- Skoolgeld
- Toneeloefening: Maandae en Woensdae soos met leerders gereël
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
- Nuustwakredaksievergadering in R17 (14:00 - 15:00)
- Puk-reeks Gholf - Woodhill (15:00)
Di 13/4 - Toetsperiode
Dag 2 - Mnr en Mej Garsie: Oefening (17:00 - 20:00) in saal
- Musiekblyspel: Oefening (14:00 - 16:00)
- Koor (17:00 - 19:00)
- Mnr N du Plooy verjaar
- Krieket: Ouerkomiteevergadering (18:30) in Indabakamer
Wo 14/4 - Graadopeninge. Gr 12-spreker Target Life - Belgiumkampus
Dag 3 - VLR-vergadering
- Tennis: Woensdag-oefengroep begin vir kwartaal 2 (06:45 - 08:00)
- Mnr en Mej Garsie: Oefening (17:00 - 21:00) in saal
- Netbal: D4-proewe 0/17, 0/15 - PHSG (Finaal)
- Hokkie: A seuns vs PBHS B (weg); B Seuns vs Sutherland (tuis) Vertrek 13:00
Do 15/4 - Toetsperiode
Dag 4 - Garsie Gazette
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
- Mnr en Mej Garsie: Oefening (17:00 – 21:00) in saal
- Mnr en Mej Garsie: Kleedrepetisie (18:30) @ R20 per persoon
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Vr 16/4 - Buite-opening (voorstelling van die koor)
Dag 5 - Mnr en Mej Garsie Gala-aand (18:00 vir 18:30)
- Afrikaans-Ekspo: Alle inskrywings by Afrikaans-vakonderwysers
- Mev L Olivier verjaar
- Mnr Kok met verlof
- Tennis: Oefening vir alle spelers (06;45 tot 08:00) begin vir kwartaal 2
- Netbal: PUK Semi-finale
Sa 17/4 - PUK semi-finale – H/S Driehoek
- Mnr en Mej Garsie: Mnr en Mej Garsie-komitee ruim op in die saal
- Netbal: Gauteng-proewe 0/18 en 0/16 Dr E G Jansen en gradering
- Hoërskool Kemptonpark Koorfees (By Kemptonpark)
- Noodhulp Vlak 3 en prakties en eksamen (08:30 - 15:00)
WEEK 2
Ma 19/4 - Saalopening : Gr 12 en 8 ; Buite-opening : Gr 9 – 11
Dag 6 - Akademiese ouerkomitee (18:00)
- Rapporte vir proeflees aan leerders
- Netbalouerkomiteevergadering
- Hokkie-ouerkomiteevergadering
- Alle hokkie-, rugby-, netbal- en tennistrofeë terug na EG 6
- Tennis: Oefening vir alle spelers (14:00 – 15:00) vir kwartaal 2
- Netbal: Tshwane-proewe 0/17 en 0/15 PHSG
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Di 20/4 - Toetsperiode
Dag 7 - Graadhoofde spreek nuwe leerlinge toe
- BL-vergadering (18:00) in restaurant
- Mnr R Smith verjaar
- Mev P Bergh verjaar
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
- Garsie Brugbou (14:00 – 18:00)
- Netbal: Tswhane-proewe 0/17 en 0/15 (finaal) PHSG
- Jaco Jacobs van LAPA-uitgewers kom gesels oor sy tienerboeke (14:30) Mediasentrum
Wo 21/4 - Graadopeninge. Gr 12 spreker: Damelin College
Dag 8 - Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Gr 11-geesvangaand
- Garsie Brugbou: breek van brûe
- Netbal: D4-proewe 0/14 - PHSG
- Sportraadvergadering: Groot Sportsoorte (18:00) in personeelkamer
- Hokkie: Seuns vs Zwartkop (tuis); Seuns vs CBC (tuis)
Do 22/4 -
Dag 9 - Garsie Gazette
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
- Gr 12-restaurantaand (Hokkie D0/15A)
- JIK-aand (18:30 – 20:00) in saal
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
- Algemene Kennisvasvra-kompetisie / Olimpiade. Direk na skool
- Fis.Wet-opleiding SAOU by H/S Garsfontein in saal
Vr 23/4 - Toetsperiode
Dag 1 - Rapporte en gedragsrapporte aan ouers
- Netbalkursus: C- en D-spanne – Raloka (Brits)
- Dans-akademie word voorgestel
Sa 24/4 - PUK Finaal - Potchefstroom
- Netbalkursus: C- en D-spanne – Raloka (Brits)
So 25/4 - Mev S Leicester verjaar
WEEK 3
Ma 26/4 - SKOOLVAKANSIEDAG
Di 27/4 - VRYHEIDSDAG
Wo 28/4 - Buite-opening Gr 8 – 12 Gr 12-spreker: PUKKE (07:30)
Dag 2 - Oueraand Gr 8 – 12 (18:00 tot 20:00)
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Netbal: Tshwane-proewe 0/14 Finaal - PHSG -
- Hokkie: seuns vs Centurion (weg); seuns vs Waterkloof (weg) Vertrek 13:00
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Do 29/4 - Toetsperiode
Dag 3 - Garsie Gazette
- Mnr D van Zyl verjaar
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
- Gr 12-restaurantaand
- Tennisliga: 0/15 seuns begin vir kwartaal 2
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Vr 30/4 - Buite-opening: Gr 8 - 12
Dag 4 - Tennisliga: Bo 15- seuns begin vir kwartaal 2
- Dans-akademie: oefening op veld (13:30 - 14:30)
- Mnr J du Preez verjaar
- Atletiek: Gala-aand in saal (net gr 12-leerders en afrigters)
Sa 1/5 - WERKERSDAG
- Rugby: Menlopark (tuis) Beeldtrofee 1 en Dans-akademie tree op
- Hokkie: Menlopark (tuis) Dogtersliga
WEEK 4
Ma 3/5 - Opening: Gr 12 en 9 in skoolsaal Gr 8, 10 en 11 buite
Dag 5 - Alle atletiek-, swem- en wintersport skooltrofeë na EG6
- Hokkie: GN Dogtersproewe
- Musiekblyspel-opnames - Pro Trax (Hatfield)
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Di 4/5 - Toetsperiode
Dag 6 - Uitnodigingsbriewe vir merietefunksie
- Mnr Malan Morkel verjaar
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
- Rugby: 0/16- en 1e span BBRU-proewe vs AHS
- Tennis: 0/15-Dogtersliga begin vir kwartaal 2
- Perdesport: Spuraand
- Omgee Ma's "Make-over" vir dogters. Skoolsaal (18:00)
- Musiekblyspel-opnames - Pro Trax (Hatfield)
Wo 5/5 - Graadopeninge: Netheidskontrole. Gr 12-spreker: Aim Academy van Kaap (07:30)
Dag 7 - Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Garsie-Wetenskap Expo (14:00 tot 17:00)
- Atletiek: Algemene Jaarvergadering. Nuwe ouerkomitee word verkies (18:00) in personeelkamer
- Hokkie: Seuns vs Affies (tuis); Seuns vs Eoodhill College (weg) Vertrek 13:30
Do 6/5 - Toetsperiode
Dag 8 - Garsie Gazette
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
- Gr 12-restaurantaand
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Vr 7/5 - Buite-opening
Dag 9 - Netbal: Groot Skole liga - AHMP vs Garsfontein (weg)
- Fotodag: Sport
- Mev S Forssman verjaar
- Dans-akademie: oefening op veld (13:30 - 14:30)
Sa 8/5 - Rugby: Beeld trofee 2 – H/S Zwartkop (tuis). Dans-akademie tree op
- Perdesport: 3e ligabyeenkoms
- Hokkie: Dogtersliga AHMS (weg)
- Netbal: Gautengproewe 0/17 en 0/15, gradering en oefening vir ander Gautengspanne
- Hoërskool Overkruin Koorfees (Overkruin)
So 9/5 - Mev W Wegner verjaar
WEEK 5
Ma 10/5 - Opening: Gr 12 en 10 Saal; Gr 8, 9 en 11 Buite
Dag 1 - Indeling van leerlinge: Merietefunksie (laaste 2 periodes)
- Akademiese ouerkomitee (18:00) in Indabakamer
- BL-komitees vergader die week
- Hokkie: GN Dogtersproewe
- Me Louise Labuschagne verlof vir die week
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Di 11/5 - Toetsperiode
Dag 2 - Merietefunksie (18:30): Atletiek en swem
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
- Eksamen: Afrikaanse Senior Olimpiade (14:00)
- Mnr Callie Cilliers verjaar (BL)
- Me E Beukes verjaar
Wo 12/5 - Graadopeninge. Gr 12-spreker College Campus (07:30)
Dag 3 - VLR-vergadering
- SAOU Hoofdekring H vergadering by SAOU Ouditorium - vZ
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Netbal: Grootskole liga: Garsfontein vs Centurion (weg)
- Hokkie: Dogtersliga PHSG (weg)
- Hokkie: Seunsliga PBHS (weg); Menlo (weg)
Do 13/5 - Toetsperiode
Dag 4 - Garsie Gazette
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
- Gr 11-restaurantaand
- JIK-kuieraand (18:00 – 20:30) in onthaallokaal
Vr 14/5 - Buite-opening
Dag 5 - Toetsperiode (1 uur)
Sa 15/5 - Wintersport: Rugby vs H/S Oos-Moot (weg)
- Hokkie: Dogtersliga Cornwall Hill (tuis)
- Me S Trumpie verjaar
- Netbal: Gautengproewe 0/18 en 0/16. Gradering en oefening vir ander Gautengspanne
- Hoërskool Bergsig Koorfees (Rustenburg)
WEEK 6
Ma 17/5 - Eksamen begin vir gr 10 - 12
Dag 6 - Kersfees-in-die-winter
- Bestuurskomitee vergadering (14:00)
- Netbal: Ouerkomitee vergader
- Hokkie : GN Dogtersproewe
- Mev Olivier terug
- Hokkie: Ouerkomiteevergadering – personeelkamer (18:00)
- Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Di 18/5 - Eksamen: Gr 10 - 12
Dag 7 - Kersfees-in-die-winter
- BL-vergadering (18:00) in personeelkamer
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
Wo 19/5 -
Dag 8 - Kersfees-in-die-winter
- VLR-vergadering (Garsieraad)
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Netbal: Grootskole liga: Garsfontein vs Menlopark -
- KDA: Bestuur- en Leierskapseminaar vir Bestuurspan
- Seunshokkie: Liga vs Die Wilgers (weg); Lyttelton Manor (weg) Vertrek 13:15
Do 20/5 -
Dag 9 - Kersfees-in-die-winter
- Garsie Gazette
- Musiekblyspel-oefeninge (14:00 – 16:00)
- Koor (17:00 – 19:00)
- Gr 11-restaurantaand
- Dans-akademie: Oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Vr 21/5 -
Dag 1 - Kersfees-in-die-winter : Afsluiting
- Hoërskool Garsfontein Koorfees by Lux Mundi met Kevin Leo
Sa 22/5 - Wintersport: FNB Waterkloof (weg)
- Netbal: Grootskole liga: Waterkloof vs Garsfontein (weg)
- Netbal: Gautengproewe 0/17 en 0/15. Oefening vir ander Gautengspanne
- Hokkie: Dogtersliga Waterkloof (weg)
WEEK 7
Ma 24/5 - Eksamen: Gr 10 – 12
Dag 2 - Musiekblyspel- en kooroefentye sal volgens die eksamenrooster uitgewerk word - Hokkie : GN dogtersproewe
- Hokkie : Gr 7 bemarkingstoernooi
- Dans-akademie: Oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Di 25/5 - Eksamen: Gr 10 - 12
Dag 3 - Hokkie : Gr 7 bemarkingstoernooi
- SAOU Prov Bestuursvergadering (10:00) - vZ
- Me K van Helsdingen verjaar
Wo 26/5 - Eksamen: Gr 9 - 12
Dag 4 - Skoolgeldrekeninge uitdeel
- Netbal: Grootskole liga: Garsfontein vs Eldoraigne (weg)
- Hokkie : Gr 7 bemarkingstoernooi
- Hokkie: Seunsliga vs Hendrik Verwoerd (weg), Uitsig (tuis)
Do 27/5 - Eksamen: Gr 8 - 12
Dag 5 - Dans-akademie: oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
- Mnr Johann van Tonder verjaar (BL)
Vr 28/5 - Eksamen: Gr 8 - 12
Dag 6 - Netbal: Grootskole liga: Garsfontein vs Zwartkop (tuis)
- Afrikaanse Junior Olimpiade inskrywings sluit
- Dans-akademie: oefening op veld (14:00 - 15:00)
Sa 29/5 - Wintersport vs H/S Wonderboom (tuis). Dans-akademie tree op
- Hokkie: Dogtersliga Eldoraigne (weg)
- Netbal: Gautengproewe - 0/14 en oefening vir ander Gautengspanne
- Mnr M Wissing (BL) verjaar
- Mev Liesel Schoeman verjaar
- Mnr Marthinus Wissing verjaar (BL)
WEEK 8
Ma 31/5 - Eksamen: Gr 8 - 12
Dag 7 - Meriete-inligting : Wintersport en buiteskoolverband - vH
- Netbal : Grootskole liga : Nr 4 Groot skole vs Medium/Kleinskole (By H/S Menlopark)
- Hokkie: GN Dogters finale proewe
- Skoolgeld
- Dans-akademie: oefening op veld (16:30 - 18:30)
Di 1/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
Dag 8 - Welkom terug aan mev M Minnaar
- Skoolgeld
Wo 2/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
Dag 9 - Skoolgeld
- Hokkie: Seunsliga vs Willowridge (weg), Affies (tuis)
Do 3/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
Dag 1 - Skoolgeld
- Netbal: Gholfdag Waterkloof
- Dans-akademie: oefening op veld (16:30 - 18:30)
Vr 4/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
Dag 2 - Netbal: Tshwane-uitspele (tuis)
- SAOU-Kongres
- Mev S Conradie verjaar
- Dans-akademie: oefening op veld (14:00 - 15:00)
Sa 5/6 - Wildsfees. Dans-akademie tree op
- Wintersport: Rugby Beeldtrofee 3: H/S Centurion (weg)
- Netbal: Tshwane uitspele (tuis)
- Hokkie: Stadsbeker kwartfinaal dogters
So 6/6 - Wildsfees
- Perdesport: 4e ligabyeenkoms
- Mnr Coert Geldenhuys verjaar
WEEK 9
Ma 7/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
Dag 3 -
Di 8/6 - Eksamen: Gr 8 - 12
Dag 4
Wo 9/6 - SKOOL SLUIT 10:30
Dag 5 - Eksamen: Gr 8 - 12
Opening tot 08:00
Registerperiode tot 08:30
Eksamensessie ( 08:30 tot 10:30)
- Kriekettoer
- JIK-toer
- Winterskool
- Hokkie: Stadsbeker semifinaal dogters
VERJAARSDAE
11/6 Me D Taljaard
23/6 Mnr I Louw
25/6 Me I Fox
25/6 Mev S du Plessis
30/6 Mev Eldien Bisschoff
2/7 Me M Louw
2/7 Me L Wiid
8/7 Me A van Wyk
9/7 Me M Minnaar
10/7 Mnr C Boshoff
11/7 Me J Oberholster
VAKANSIE-AKTIWITEITE
5 – 9 Jul Musiekblyspel-oefening in skoolsaal (08:30 tot 14:00)
10 – 12 Jun Hokkie: Dogters GN Feestoernooie
0/14A – C, 0/15 A – c, 0/16 B en C, 0/18 B - d
14 – 18 Jun Hokkie: Dogters GN IPT 0/16A Potchefstroom
21 – 25 Jun Hokkie: Dogters GN IPT 0/18A Potchefstroom
14 - 17 Jun Gholftoer: Nyati Sportakademie
20 - 24 Jun Netbal: All Ages-kampioenskap
Winterskool:
10/6 Fisiese Wetenskappe 08:00 – 13:00
11/6 Fisiese Wetenskappe 08:00 – 13:00
14/6 Rekeningkunde 08:00 – 13:00
15/6 Engels FAL Language 08:00 – 13:00
17/6 Engels FAL Literature 08:00 – 13:00
18/6 Afrikaans 08:00 – 13:00
Skoolinligting 

