HOëRSKOOL GARSFONTEIN
DERDE KWARTAAL 2010
JULIE WEEK 1
Ma 12/7 - Toneeloefening (08:00 - 14:00) in saal
Dag - Tennis: Jun Dogters A vs Wonderboom (tuis)
Maandagoggend-oefengroep begin 06:45-08:00
Di 13/7 - Skool heropen: Predikant
Dag 1 - Netheidskontrole
- Skryf nuwe leerlinge in
- Personeelvergadering (14:00)
- Skoolgeld
- Hokkie: Ouerkomitee vergadering in personeelkamer (18:00)
- Toneeloefening (14:00 - 16:00) in saal
- Tennis: Junior Dogters A vs The Glen (weg)
Wo 14/7 - Graadopening. Spreker Gr 12 Excellence Academy (07:30) in saal
Dag 2 - VLR-vergadering: Hele VLR
- Kwartaal- en siklusbeplanning by vak- en dept.hoofde
- Skoolgeld
- Vakvergadering: Dept. Afrikaans en Dept. Engels
- Aansoek vir addisionele vergoeding : Artikel 38A - dP
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 20:00) in skoolsaal
- Bemarking en sport Groot 5 en kultuur: Vergadering (07:45) in Indabakamer
- Tennis: Woensdag-oefengroep begin vir kwartaal 3 (06:45 – 08:00)
- Getuigskrifte: Gr 12's ontvang aansoekvorms
Do 15/7 - Volg netheidskontrole op
Dag 3 - Skoolgeld
- Garsie Gazette
- Uitnodigings vir meriete-aand (wintersport)
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 20:00) in skoolsaal
- Skoolfotograwe vergadering (14:00) op galery
- Tennis: Jun Seuns B vs AHS (tuis); Jun Seuns C vs Erasmus (Groenkloof)
- Getuigskrifte: Gr 12-voogde gee Strokie B vir Ct
Vr 16/7 - Buite-opening
Dag 4 - Dankie-sê-briewe en finansiële state - toere
- Alle punte ingelees
- Netbal: Coke-toernooi Potchefstroom (A-spanne)
- Gr 9-vakkeuse evaluering in saal (10:30 - 13:30)
- Mev L du Plessis verjaar
- Garsienuustwak redaksievergadering (14:00 – 15:00) T17
- ATKV-halfeindronde
- Hokkie: Afsluitingsfunksie
- Toneeloefening (14:00 - 18:00) in saal
- Tennis: Senior Seuns derdespan vs Rosina Sedibnae (weg)
Sa 17/7 - Mnr G Duursema verjaar
- Wintersport:
- Toneeloefening (08:00 - 14:00)
- ATKV-halfeindronde
- Netbal: Coke-toernooi Potvhefstroom (A-spanne)
WEEK 2
Ma 19/7 - Opening : Gr 12 en 11 in Saal (Sm), Gr 8 – 10 buite (Ko)
Dag 5 - Alle uitstaande trofeë ingee
- Nominasies vir VLR 2011
- Bestuurskomitee (14:00) in Indabakamer
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 20:00) in skoolsaal
- Rapporte vir proeflees
- Akademiese ouerkomitee (18:00) in Indabakamer
- Tennis: Maandag-oefengroep begin vir kwartaal 3 (06:45 – 08:00)
- Spreker Gr 11 en 12: Paul Rothman (Bekende Pasella-aanbieder) oor "The Power of Integrity"
- Toneeloefening (14:00 - 16:00)
- Dans-akademie: Oefen (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
- Belgiese inligtingsaand (18:00)
- Getuigskrifte: Gr 12-voogde gee alle aansoeke vir Ct
- Gr 12 SBT in Lw se kantoor (graadvoog en betrokke onderwysers)
Di 20/7 - Graadhoofde spreek nuwe leerders toe
Dag 6 - BL-vergadering (18:00) in restaurant
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 20:00) in skoolsaal
- “Roadshow” – Laerskool Constantiapark (08:30)
- Tennisliga: Dogters 0/15 ligawedstryde
- Toneeloefening (14:00 - 16:00)
- Rugbykomitee-vergadering in Indabakamer (18:00)
- Brugbou-kompetisie: Bou brûe
- Tennis: Junior Dogters A vs AHMP (tuis)
Wo 21/7 - Graadopening: Netheidskontrole. Spreker Gr 12: Vega College
Dag 7 - VLR-vergadering : VLR
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 20:00) in skoolsaal
- Dans-akademie: Oefen (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
- Rugby: Whitchurch arriveer 0/14A (18:00)
- VLR afsluiting (18:00) in onthaallokaal
- “Roadshow” by Laerskool Tygerpoort (08:30)
- Merietefunksie: Indeling (per. 7 en 8) in skoolsaal
- Toneeloefening (14:00 - 16:00)
- Brukbreek (14:00 - 16:00)
- Afrikaans Streekgroepvergadering Gr 8 en 9: Personeelkamer (Dr)
- Gr 11 SBST (Lw se kantoor) Graadhoof en betrokke onderwysers
Do 22/7 - Nominasies VLR 2011 sluit
Dag 8 - Merietefunksie: Wintersport in skoolsaal
- Rapporte vir teken
- Garsie Gazette
- Tennis: Seuns 0/15 ligawedstryde
- KDA: LU3- en LU4opleiding L/S Rooihuiskraal (14:00 - 16:30)
- Rugby: Garsfontein vs Whitchurch (16:00) 0/14A
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30)
- Tennis: Junior Seuns B en C vs Waterkloof (weg)
Vr 23/7 - Buite-opening
Dag 9 - Vakvergaderings
- VLR-nominasievergadering: Graadvoogde, Ko, AB, LP, Dr, Le, MP, Gl, MB, vZ, Ps
- Rapporte uit na gr 8 – 12 leerders
- “Roadshow” by Laerskool Garsfontein (08:30)
- Tennis: Seuns Bo 15 ligawedstryde
- Garsie Rugbyfees: Matrieks vs Gr 11 Oud-Garsies: Ramme vs Bulle
- Whitchurch vertrek (08:00)
- Toneeloefening (13:15 - 18:00) in saal
- Gr 8 SBST vergadering (Lw, graadhoof en betrokke onderwysers)
Sa 24/7 -
- Hokkie: Stadsbeker finaal dogters
- Netbal: Gauteng Kampioenskap - Dr E G Jansen
- Jukskei Skoleliga: Dubbels by Rietfonteinbane
- Inwyding van die nuwe "tennishuisie" (09:00 - 10:00)
- Toneeloefening (08:00 - 14:00) in saal
- Tennis: Pretdag
- Toneel: Tegniese repetisie Eldoraigne
- Fietsry by Rietvlei Zoo Farm (Alberton)
WEEK 3
Ma 26/7 - Graadopening. VLR-voorstelling en verkiesing in reg.periode
Dag 1 - Toneel: Tshwane Toneelfees begin
- Terreinversoeke vir opedag
- Akademiese bestuur: Dept- en vakhoofde (14:00)
- Alle trofeë ingee
- Begroting 2011
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 20:00) in skoolsaal ( Kleedrepetisie)
- "Roadshow" by Laerskool Skuilkrans (08:00)
- Toneel: Tshwane Toneelfees (20:00)
- Dans-akademie (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
- Gr 11 SBST vergadering (Lw, graadhoof en betrokke onderwysers)
Di 27/7 - Toetsperiode
Dag 2 - Musiekblyspel-oefening (14:00 – 20:00) in skoolsaal ( Kleedrepetisie)
- “Roadshow” by Laerskool
- Tennnis: Junior Dogters A vs PHSG (weg)
Wo 28/7 - Graadopening. Spreker: Gr 12 Metamorpho in saal
Dag 3 - Oueraand (17:00 - 19:00) Ouers word genooi. Slegs per afspraak
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 20:00) in skoolsaal ( Kleedrepetisie)
- “Roadshow” by Laerskool Pretoria-Oos (08:00)
- Landloop: Midstream College
- Rugby: Denstone College arriveer om 18:00 0/18
Do 29/7 - Toetsperiode
Dag 4 - Garsie Gazette
- Opening: Gr 7
- Vakvergadering: Stuur notules aan mev Louw
- Skoolgeldrekeninge
- Musiekblyspel-oefening (14:00 – 20:00) in skoolsaal ( Kleedrepetisie)
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
- “Roadshow” by Laerskool Witpoort (08:30)
- Gasvryheidstudie Gr 12 Praktiese eksamens (08:00 – 14:00)
- JIK aand (18:30 – 20:00) in onthaallokaal
- Rugby: Wedstryd vs Denstone (17:00)
Vr 30/7 - Buite-opening
Dag 5 - Afwesigheidsopsomming: Maandeinde
- Me A du Toit verjaar
- Finale inbetaling van matriekafskeidgeld
- Aankondiging: VLR aan die einde van die dag
- Matriekafskeidvergadering
- Gasvryheidstudie Gr 12 Praktiese eksamens (08:00 – 14:00) Ete 12:00
- Netbal: Schools Festival (Noordvaal)
- Grease- en Dans-akademie optrede by Laerskool Garsfontein (19:00)
- Laerskool Garsfontein GKKF
- Rugby: Denstone College vertrek (08:00)
Sa 31/7 -
- Gasvryheidstudie Gr 12 Praktiese eksamens (08:00 – 14:00)
- Hokkie: Noordvaal Rondte 1 dogters
- Netbal: Schools Festival (Noordvaal)
- Jukskei: Afrigtingsdag by Rieftonteinbane
So 1/8 - Krieket: Seniorspanne
WEEK 4
Ma 2/8 - Buite-opening: Gr 8 – 12 (vM)
Dag 6 - Musiekblyspel : Optrede (saal)
- Alle begrotings vir 2011 ingee
- Krieket: 3e en 4e spanne
- Toneel (14:00 - 16:00)
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaal
- Tennis: Interne kampioenskap begin. Speel tot einde van kw.3
Maandag tot Donderdag 14:00
Di 3/8 - Toetsperiode
Dag 7 - Musiekblyspel : Optrede (saal)
- Krieket: 0/14A en B
- Toneel (14:00 - 16:00)
- Tenniskampioenskap
Wo 4/8 - Graadopening
Dag 8 - Netheidskontrole
- Musiekblyspel : Optrede (saal)
- Krieket: 0/15A en B
- Landloop: H/S Wonderboom
- Toneel (14:00 - 16:00)
- Tafelplasings open vir matriekafskeid by vH
- Tenniskampioenskap
Do 5/8 - Toetsperiode
Dag 9 - Garsie Gazette
- Musiekblyspel : Gala-aand (saal)
- Krieket: 0/15A
- Toneel (14:00 - 16:00)
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
- Tenniskampioenskap
Vr 6/8 - Buite-opening
Dag 1 - Vakvergaderings
- Me S Blom verjaar
- Musiekblyspel : Optrede (saal)
- Toneel (14:00 - 16:00)
Sa 7/8 -
- Perdesport: Gautengfinaal
- Krieket: Seniorspanne
- Hokkie: Noordvaal Rondte 2 dogters
- Onthaallokaal verhuur Reinette 082 376 4337
- Toneel (08:00 - 14:00)
So 8/8 - Perdesport: Gautengfinaal
WEEK 5
Ma 9/8 - VROUEDAG
- Langnaweek
- Toneel (08:00 - 14:00) in saal
Di 10/8 - Toetsperiode
Dag 2 - BL-komitees vergader die week
- Krieket: 0/14A en B
- Toneel (14:00 - 16:00) in saal
Tenniskampioenskap (Maandae tot Donderdae)-
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
Wo 11/8 - Graadopening: Netheidskontrole. Spreker Gr 12: Target Life
Dag 3 - SAOU Hoofdekring H vergadering by SAOU Ouditorium – vZ
Gesamentlike vergadering met laerskool hoofdekring
- Atletiek: Garsiespele (09:00 - 13:50)
- Garsie Kultuur en Kunstefees begin
- Garsie Kultuur en Kunstefees: Onvoorbereide redenaars (uitdunne) (14:30 – 18:00)
- Gr 11 Restaurantaand
- Krieket: 0/15A en B
- Landloop: H/S Akasia
- Toneel (14:00 - 16:00) in saal
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
Do 12/8 - Toetsperiode
Dag 4 - Garsie Gazette
- OPEDAG : Gr 7-leerlinge
- Krieket: 0/15A
- Mnr C van den Berg verjaar
Vr 13/8 - Buite-opening
Dag 5 - Vakvergaderings
- Gr 12-getuigskrifte: terug aan Ct
- VLR-kamp. Vertrek 08:00
- Inligting: Meriete (Kultuur) na vH
- Hokkie: Noordvaal kwartfinaal dogters
- Toneel (14:00 - 18:00) in saal
Sa 14/8 - Krieket: Alle senior A-spanne
- VLR-kamp
- Hokkie: Noordvaal semifinaal dogters
- Jukskei: Skoleliga by Rietfonteinbane
- Rugbykomitee: Ontbyt met Lize Kruger in saal (07:00)
- Fietsry - Hartebeespoort
So 15/8 - VLR-kamp
- Mnr Jan-Albert de Kock verjaar
WEEK 6
Ma 16/8 - Opening: Gr 12 en 8 (saal - Cz); Gr 9, 10 en 11 (buite Ct)
Dag 6 - GKK: Dansuitdunne (14:00 – 18:00) Saal
- Ou Garsieraad afsluiting
- Akademiese Ouerkomitee (18:00) in Indabakamer
- Krieket : 3e en 4e span
- Toneel (18:00 - 20:00) in saal
- Wisk Winterskool (14:00 - 15:30) Vr 1 LU1 en LU2
- VLR-werksessie (15:00 - 18:00) in onthaallokaal
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
- Tennis: Kampioenskap (Maandae tot Donderdae)
Di 17/8 - Toetsperiode
Dag 7 - BL-vergadering (18:00) in restaurant
- GKK: Sang uitdunne (14:00 – 20:00) in klaslokaal
- Krieket: 0/14A en B
- Toneel: ATKV Gauteng-Noord (Unisa)
- Wisk Winterskool (14:00 - 15:30) Vr 1 LU1 en LU2
Wo 18/8 - Graadopening. Spreker Gr 12: Varsity College in saal
Dag 8 - VLR-vergadering: VLR
- GKK: Drama afdeling uitdunne (14:00 – 18:00) Saal
- Matriekafskeid: Tafelplasing sluit
- Krieket: 0/15A en B
- Landloop: H/S Montana
- Wisk Winterskool (14:00 - 15:30) Vr 1 LU1 en LU2
Do 19/8 - Toetsperiode
Dag 9 - Garsie Gazette
- GKK: Gala-aand en finale prysuitdeling en pryswennerskonsert (saal)
- Matriekafskeid: Kontrole vir tafelplasings
- Gr 11 Restaurantaand
- Mev C Pharaoh verjaar
- Krieket: 0/15A
- Wisk Winterskool (14:00 - 15:30) Vr 1 LU1 en LU2
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
Vr 20/8 - Buite-opening
Dag 1 - Matriekafskeid: Kontrole vir tafelplasings
- ATKV: Redenaarsfinaal - Buffelspoort
- Bloedskenk – SANBS - saal
- Noord-Gauteng Wetenskap Expo (LC de Villiers)
- VLR-inhuldiging. Bekendmaking van hoofleiers (18:00) in saal
- Tafelplasings sluit vir matriekafskeid
Sa 21/8 - Krieket: Alle senior A-spanne
- ATKV Debatsfinaal
- Hokkie: Noordvaal finaal dogters
- Jukskei: Skoleliga
So 22/8 - Noord-Gauteng Wetenskap Expo (LC de Villiers)
WEEK 7
Ma 23/8 - Buite-opening - Bu
Dag 2 - Tennis: Kampioenskap (Maandae tot Donderdae)
- Krieket: 3e en 4e span
- Hokkie: Ouerkomiteevergadering (18:00) Personeelkamer
- Me A Breytenbach verjaar
- Radikaal Redenaars : Uitdunne tot 16 Sept
- Wisk Winterskool (14:00 - 15:30) Vr 2 LU3 en LU4
- Bestuurskomitee (14:00)
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
- Kontrole van tafelplasings vir matriekafskeid
- Netbal: Laerskole aandtoernooi (18:00 - 20:00)
Di 24/8 - Toetsperiode: Gr 8 - 12
Dag 3 - Gr 9 Ouerinligtingsaand (18:00) in skoolsaal
- Gr 12-rekordeksamen
- Krieket: 0/14A en B
- Wisk Winterskool (14:00 - 15:30) Vr 2 LU3 en LU4
- Gr 11-Ayoba (17:00 - 20:00) B-Rugbyveld
- Netbal: Laerskole aandtoernooi
Wo 25/8 - Graadopening. GEEN spreker vir gr 12 nie
Dag 4 - VLR-vergadering: Garsieraad
- Krieket: 0/15A en B
- Landloop: H/S Eldoraigne
- Afrikaans Huistaal clustervergadering - H/S Die Wilgers (14:30) Gr 10 - 12
- Wisk Winterskool (14:00 - 15:30) Vr 2 LU3 en LU4
- Uitdeel van matriekafskeidkaartjies. Finale tafelplasings
- Netbal: Laerskole aandtoernooi
Do 26/8 - Toetsperiode
Dag 5 - Skoolgeldrekeninge
- Garsie Gazette
- Gr 11 Restaurantaand
- Krieket: 0/15A
- Wisk Winterskool (14:00 - 15:30) Vr 2 LU3 en LU4
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
- Netbal: Laerskole aandtoernooi
Vr 27/8 - Buite-opening
Dag 6 - Uitnodigings na kultuurmerietefunksie
- Kr met verlof
Sa 28/8 - Krieket: Alle senior A-spanne
- Jukskei: Skoleliga by Rietfonteinbane
So 29/8 - SAOU Hoofdesimposium (Port Elizabeth) tot 1 September
WEEK 8
Ma 30/8 - Buite-opening - Da
Dag 7 - Gr 12-rekordeksamen begin
- Skoolgeld
- Afwesigheidopsomming: Maandeinde
- Mnr T van der Walt verjaar
- Mev Anja van Niekerk verjaar
- Krieket: 3e en 4e span
- Kr met verlof
- BK-vergadering (14:00) in Indabakamer
- Tennis: Kampioenskap (Maandag tot Donderdag)
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
Di 31/8 - Toetsperiode Gr 8 - 11
Dag 8 - Gr 12-rekordeksamen
- Skoolgeld
- Krieket: 0/14A en B
- Dans-akademie: Oefening in onthaallokaal (16:30 - 18:30)
Wo 1/9 - Graadopening: Netheidskontrole
Dag 9 - Gr 12-rekordeksamen
- Merietefunksie: Leerlinge periode 7 en 8 na saal
- Skoolgeld
- Krieket: 0/15A en B
- VLR-vergadering
- Matriekafskeidvergadering
- Mev J Roux verjaar
- Mev P Steenkamp verjaar
- Dans-akademie: Oefening (16:30 - 18:30) in onthaallokaal
Do 2/9 - Toetsperiode
Dag 1 - Gr 12-rekordeksamen
- Garsie Gazete
- Kultuurmerietefunksie
- Gr 10-restaurantaand
- Krieket: 0/15A
- Netbal: D4 Algemene Jaarvergadering H/S Menlopark
- Dans-akademie: "Artisticulta Arts & Dance Festival"-kompetisie
Vr 3/9 - Buite-opening
Dag 2 - Gr 12-rekordeksamen
- Loslitdag
- Mev H Pretorius verjaar
- Me M du Plessis verjaar
- Dans-akademie: "artisticulta Arts & Dance Festival"-kompetisie
Sa 4/9 - Krieket: Alle senior A-spanne
- Dans-akademie: "Artisticulta Arts & Dance Festival"-kompetisie
WEEK 9
Ma 6/9 - Buite-opening - Md
Dag 3 - Gr 12-rekordeksamen
- Somersdrag
- Akademiese Ouerkomitee (18:00) in Indabakamer
- Krieket : 3e en 4e spanne
- Tennnis: Kampioenskap (Maandag tot Donderdag)
- Bestuurskomitee (14:00) in Indabakamer
Di 7/9 - Toetsperiode
Dag 4 - Gr 12-rekordeksamen
- Krieket: 0/14A en B
Wo 8/9 - Graadopening
Dag 5 - Gr 12-rekordeksamen
- VLR-vergadering
- Matriekafskeidvergadering
- Krieket: 0/15A en B
- Verversingsbeurt
- Landloop: Prysuitdeling - H/S Zwartkop
Do 9/9 - Toetsperiode
Dag 6 - Garsie Gazette
- Gr 12-rekordeksamen
- Eksamen: Afrikaanse Junior Olimpiade in klaskamers
- Gr 10-restaurantaand
- Krieket: 0/15A
- Garsie Legends-aand
Vr 10/9 - Buite-opening
Dag 7 - Gr 10-bal
- Gr 12-rekordeksamen
- Vakvergaderings
- Akademiese Top 10 uitstappie: Gr 8 en 9
- Gr 12-getuigskrifte: Tikwerk voltooi en aan Ct oorhandig
- Mev E Dirkse van Schalkwyk verjaar
Sa 11/9 - Krieket: Alle senior A-spanne
- Jukskei: NUSJ kampioenskap - Pretoria
- Fietsry: Fonteine, Pretoria
WEEK 10
Ma 13/9 - Opening - vB
Dag 8 - Stuur vakansie-aktiwiteite vandag na hoof
- Gr 12-rekordeksamen
- Krieket: 3e en 4e spanne
- Tennis: Kampioenskap (Maandag tot Donderdag)
Di 14/9 - Toetsperiode
Dag 9 - Gr 12-rekordeksamen
- BL-vergadering (18:00) in restaurant. Begroting 2011. BL-foto word geneem
- Krieket: 0/14A en B
Wo 15/9 - Graadopenning
Dag 1 - VLR-vergadering
- Gr 12-rekordeksamen
- Krieket: 0/15A en B
- Atletiek: Garsie-spele
Do 16/9 - Toetsperiode
Dag 2 - Gr 12-rekordeksamen
- Gr 10-restaurantaand
- Krieket: 0/15A
- JIK kuieraand (18:00 – 20:30) in onthaallokaal
Vr 17/9 - Buite-opening
Dag 3 - Gr 12-rekordeksamen
- Gr 10 Veldskool. Leerders vertrek 10:00 na Môrester Kampterrein, Krugersdorp
- Inligting: Meriete (Algemeen) na vH
Sa 18/9 - Gr 10 veldskool
- Krieket: Alle senior A-spanne
So 19/9 - Gr 10 veldskool
- Gasvryheidstudietoer na Kaap
WEEK 11
Ma 20/9 - Opening - vH
Dag 4 - Gr 10 veldskool leerders terug 12:30
- Gr 12-rekordeksamen
- Krieket: 3e en 4e spanne
- Radikaal Redenaars: Semi-finale tot 22 Sept
- Tennis: Kampioenskap (Maandag tot Donderdag) T
Di 21/9 -
Dag 5 - Gr 12-rekordeksamen
- Koorafsluitingsfunksie in saal (17:00 – 22:00)
- Krieket: 0/14A en B
Wo 22/9 - Graadopening
Dag 6 - Jaarblad: Alle foto’s en verslae in
- Gr 12-rekordeksamen
- Mnr L Pienaar verjaar
- Krieket: 0/15A en B
- VLR-vergadering
Do 23/9 - Buite-opening
Dag 7 - Skool sluit 10:00
- Gr 12-rekordeksamen
- Banke opstapel aan einde van die dag
- Afwesigheidsopsomming: Maandeinde
- Alle punte vir gr 8 – 11 ingelees
- Toesig vir Pt, Wd
- Krieket: Senior spanne
- Matriekafskeid. Komitee en kelners vertrek 10:00
- Perdesport: Nasionale Kampioenskap tot 26 September
- Netbal: Gold Reef City-uitstappie
VERJAARSDAE
27/9 Me Louise Labuschagne
30/9 Me Erica Keyser
2/10 Mev Mariaan Burger
4/10 Mnr Tommie Kok
Vakansie-aktiwiteite
Skoolinligting 

