Get Adobe Flash player

Graad 8 en Graad 9 leerlinge neem jaarliks deel aan die Bio-Science Natuurwetenskap Olimpiade. Garsfontein is trots op ons jong presteerdertjies wat vroeg reeds ‘n groot belangstelling in die vak toon. Die volgende uitslae is deur leerders behaal.

Silwer:

  • -       R. Badenhorst
  • -       D. Andrews
  • -       G. Andrews

Brons:

  • -       H. Erasmus
  • -       H. Fourie
  • -       N. Labuschagne
  • -       S. van der Merwe
  • -       R. Beukes

Sertifikaat van deelname:

  • -       B.S. Alberts
  • -       A. Claassen
  • -       R. F. Nortjie

‘n Gemiddeld van 56,9% is landswyd behaal in hierdie olimpiade. Garsfontein se gemiddeld is 64%. Knap gedaan aan alle deelnemers.

Bio-Science

 

Warning: getimagesize(images/F-wetenskap/img_1218 w.jpg) [function.getimagesize]: failed to open stream: No such file or directory in /home/garsies/public_html/plugins/content/contentoptimizer.php on line 189

Warning: filesize() [function.filesize]: stat failed for images/F-wetenskap/img_1218 w.jpg in /home/garsies/public_html/plugins/content/contentoptimizer.php on line 196

Garsies neem jaarliks deel aan die Minquiz Olimpiade wat aangebied word deur Mintek Mining. Vanjaar se kompetisie het plaasgevind op 10 Mei 2012 by die Sci-Bono geboue in Johannesburg. Die Minquiz Olimpiade skop af met ‘n skriftelike toets, waarna die Top 10 van elke afdeling deelneem aan die finale mondelinge rondte. Inge Erasmus, Maurizio Venier en Gerhardus Middel het die skool tydens hierdie kompetisie verteenwoordig. Gerhardus Middel het ‘n goue sertifikaat in die Platinum afdeling behaal vir sy puik prestasie in die skriftelike toets.

                                                                               Gerhardus Middel Wimg 1218 w