Get Adobe Flash player
Tuisblad Kultuur Klubs en akademies Fotografieklub - Garsie Clicks

Garsie-Clicks

alt

 

Die Garsie-Clicks is die fotografie-klub van die skool. Hierdie is 'n klub waar die lede opgelei word in die kuns van fotografie. Hierdie fotograwe is dan ook verantwoordelik daarvoor om fotos te neem van al die talle gebeure en aktiwiteite van die skool.

Vir meer inligting kan u me. Van Tonder (012 998 6096). 

Garsie Clicks op Facebook