Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons
Lees meer

Teen die rante van Pretoria: Die ooste van die stad

‘n Sieraad vir ons nasie. Die liefde van elk’ hart

Hier bou ons en bewaar ons elk dag van elke jaar

Die toekoms tegemoet te gaan – ons trots ons lewe daar

Construamus et conservémus. Die leuse wat ons dra

Deur die land van ons vaders

streef ons hoog na wat hul vra

Op rots gevestig en gebou, ‘n toonbeeld van ons trou

Vertrou ons op die toekoms, aan die hede word gebou

‘n Vaandel wapper hemelshoog – ‘n volksimbool die vlag

Ons werk en speel met hart en siel, ons strewe elke dag

Inligting

Vakke