Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

Me Heidi Cellarius (0827792637)


ORGANISEERDER

media@garsies.co.za

TOERNOOIE

Gauteng-Noord-skole liga

Noordelike Unies Skolevereniging

SA Junior Jukskei

GarsieJukskei

24 Apr   Anné Rheeder en Ricia Cellarius is vir die SA Jukskei O/16 A-meisiespan gekies wat vanaf 24 April tot 2 Mei 2015 in Namibië toer

13-19 Des

SA Junior Kampioenskap

Jacques van Wyk - SA O/19 Seunspan gekies.

Anné Rheeder - SA O/16 Meisiespan gekies.

Ricia Cellarius - SA O/16 Meisiespan gekies.

Miré Pelser (Kaptein) en Da Jay van der Walt is vir die Akademie O/19 Meisiespan gekies.

Jacques van Wyk (O/19 S), Anné Rheeder (O/16 M) en Ricia Cellarius (O/16 M) is gekies vir die SA Toerspan 2015 wat vanaf 28 April tot 2 Mei, om aan ‘n Toernooi in Namibië te gaan deelneem.



Jukskeispelers word elke jaar meer! Meer spanne word vir die Skoleliga ingeskryf. Daar word baie trofeë gewen en 13 spelers word vir Gauteng Noord gekies!


Daar is 7 spanne (O/19 A-seuns, O/19 B-seuns, O/19 A-meisies, O/16A- meisies, O/16 A-seuns en O/16 A2-meisies en O/16 B-seuns ingeskryf hierdie jaar vir die Gauteng-Noord skoleliga op 16, 23 en 30 Augustus 2014 te Rietfonteinbane, Pretoria. Die O/19 A-seuns, die O/16 A-meisies en die O/16 B-seuns wen hulle afdelings en elke span ontvang ‘n trofee en medaljes. Die O/16 A2-meisies kom derde in die A-afdeling. Die spanne ontvang ook medaljes.Hoërskool Garsfontein ontvang ook die trofee vir die beste Groot Totaal. Ons jukskeispelers het besonder goed gevaar!


ORGANISEERDER

Mnr Willie Goosen (0835432070)

Me Susan Booyens (0832590075)


AFRIGTERS

O/19 A- Jukskeimeisiespan  en die O/16 A- Jukskeimeisiespan (foto hieronder)


Lnr  voor  Anné Rheeder (O/19 A- meisies), Engeli Rheeder (Kaptein O/19 A-meisies), Carlie Jordaan (O/16 A- meisies).

lnr  agter  Me Susan Booyens (Afrigter van O/19 A- meisies), Nisha Heyns (O/19 A- meisies), Deané Pretorius (O/16 A- meisies), Nicola Janeke  (O/16 A- meisies),  Ilandri Strydom (O/19 A- meisies), Miré Pelser (Kaptein O/16 A –meisies), Me Rachel Esterhuizen (Afrigter van O/16 A- meisies), Ricia Cellarius (O/19 A- meisies),  Me Heidi Cellarius

14 Mrt SA Toerspan 2016 na Windhoek, Namibië vanaf 29 April tot 7 Mei 2016

O/16 Meisies: Miré Pelser

O/16 Seuns: Roelof Rheeder en Marchant de Villiers

Uitstekende prestasie vir Jukskei om 3 SA-spelers te hê vir die Toerspan 2016 na Windhoek.

Voor 1 ste ry: VLNR: Francois von Holtshauzen, Anné Rheeder (Kaptein), Me Heidi Cellarius Agterste ry: VLNR: Dylin Hoffman, Emill Kloppers, Reinardt Coetzee (Kaptein), Jacobus Botes, Miré Pelser, Ilandri Strydom, Ricia Cellarius

15 Aug   1ste  seuns- en dogterspan

GarsieJukskei Gauteng Noord skoleliga 2016

0/19 A- meisies - 1ste plek ... Ricia Cellarius, Mire Pelser, Anné Rheeder (Kaptein), Ilandri Strydom

0/19 A- seuns – 1ste plek ... Francois von Holtzhausen, Dylin Hoffman, Emill Kloppers, Reinardt Coetzee (Kaptein)

0/16 A- meisies – 1ste plek ... Da-Jey van der Walt, Carlie Jordaan, Anje van der Merwe (Kaptein) , Deané Pretorius

0/16 A- seuns – 1ste plek ... Roelof Rheeder, Marchant de Villiers (Kaptein), Emil Wonigkeit, Dian Coetzee

0/16 B-meisies – 3de plek ... Heleen Pretorius, Lisa Saayman, Rianette Eekhout, Ida-Mari Kruger, Charlize van Wyk, Madelein Germishuys

 11 Sept Noordelike Unies Skole Toernooi

Uitblinkers van die toernooi - Anje van der Merwe, Carli Jordaan, Anné Rheeder, Ricia Cellarius, Miré Pelser, Marchant de Villers en Roelof Rheeder

0/16 dogters wen brons - Carli Jordaan, Anje van der Merwe, Deané Pretorius, Susan Booyens (afrigter) en Da-Jey van der Walt.

0/19 meisies wen goud - Susan Booyens (afrigter), Miré Pelser, Anné Rheeder, Ilandri Strydom en Ricia Cellarius

0/16 seuns wen goud - Jan Marais(afrigter), Roelof Rheeder,Dian Coetzee, Marchant de Villiers en Emil Wonigkeit

12 Des  GarsieJukskeispelers ontvang almal medaljes tydens SA's

Marchant de Villiers en Anje vd Merwe gekies vir SA Toerspan 2017

Anne Rheeder, Ricia Cellarius en Roelof Rheeder is gekies vir SA A-span

12 Des 2016 Anne Rheeder (0/19A), Anje vd Merwe (0/16), Ricia Cellarius (0/19A), Deane Pretorius (wenners 0/16A), Ilandri Strydom (wenners 0/19 Akademie), Carlie Jordaan (wenners 0/16-span),  me Heidi Cellarius (spanbestuurder), Marchant de Villiers (SA 0/16)

Roelof Rheeder (0/16A) en Francois von Holtzhausen (wenners 0/19 Akademie)