Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

koshuis@garsies.co.za

Senior Koshuisvader

Eugene Rossouw




Agter - Luke Klaasen Fortuin, PJ Steenkamp, Dewald Meyer (o/hoofseun), Beyers Swanepoel,

Voor - Lambert Vorster, Shaun Williams (hoofseun),  Valeske Nel, Twanette Bronkhorst, Embrose Papier,  Stephan Smit

15 Sep - Wintersport Meriete-aand - koshuis se Top Presteerders

14 Sep -GarsieKoshuis Selgroep onder leiding van Jason Oberholzer

1 Sep - Leerders geniet hul eerste ontbyt in die koshuis

28 Okt - Koshuisdinee

Ons koshuis is op 1 September amptelik deur die Beheerliggaamvoorsitter, dr. DP van der Nest, geopen.


Daar word tans 60 seuns en 20 dogters gehuisves.   Die ligging van die koshuis op ons skoolterrein vergemaklik die toegang vir ons koshuisleerders na die skool.Die koshuisgangers se veiligheid word deur die teenwoordigheid van ‘n veiligheidsmaatskappy verseker.  


Die kamers is ruim en daar word vir elke leerder ‘n  gemaklike driekwartbed en voldoende pakplek voorsien.  Elke gang is ook voorsien met ‘n kombuisie en ‘n mikrogolfoond.


‘n Ruim eetkamer,  met genoeg plek vir 80 leerders, en ‘n kombuis wat smaaklike, gebalanseerde etes verskaf, dra by tot die leerders se welsyn.  Puik moderne badkamergeriewe is beskikbaar.


Verder word daar ook ontspanningsgeriewe, soos 2 DSTV-dekodeerders, ‘n snoekertafel en twee tafeltennisblaaie  in ‘n  ruim ontspanningskamer vir die leerders.  Ons streef daarna om vir ons kuishuisgangers ‘n tuiste  te skep waar hulle veilig kan voel en in alle opsigte ruim te kan floreer.



5 Mei   KoshuisDinee

Carel du Plessis    Hoofseun

 Valeska Nel   Hoofmeisie

GarsieKoshuis