Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

GarsieKrieket

GarsieKrieket streef daarna om vir elke krieketspeler die beste geleentheid te gee om sy talent te ontwikkel en sy passie vir krieket uit te leef

GarsieKrieket

GarsieKrieket streef daarna om vir elke krieketspeler die beste geleentheid te gee om sy talent te ontwikkel en sy passie vir krieket uit te leef

GarsieYsBere kry nuwe krieketnette

EERSTE KWARTAAL

Eerste Span neem aan die Kaap Krieketfees deel teen Paul Roos, Paarl Gim , Paarl Boys High, Wynberg, SACS en Rondebosch

0/14A&B, 0/15A&B en 1A&B neem aan die weekliga deel: Affies, Centurion, Pretoria Boys High, Waterkloof en Menlopark

Ons speel verskeie vriendskaplike wedstryde wat insluit:


           * Tuks Akademie

           * St Stithians

           * PHOB-Akademie

           * Titans T20-Skolereeks

           * Garsie Old Boys

           * St Albans



TWEEDE KWARTAAL

Winterprogram en kondisionering (seuns ontvang sportspesifieke oefenprogramme)

Garsie se Sport– en Mediese Sentrum met voltydse Biokinetikus, Kondisioneringsafrigter en Fisioterapeut

Spesialis video-analise met beste sagteware op die mark

Voorseisoen-toere (Nelspruit , Hoedspruit-spanbou en toer oorsee na Sri Lanka (2016)


DERDE KWARTAAL


A-bond liga met 10 Garsiespanne wat deelneem teen

Affies, Pretoria Boys High, Waterkloof, Centurion, Menlopark en Titans Development

Jaarlikse T20-Derby vs Paul Roos (tuis)

Provinsiale proewe


VIERDE KWARTAAL


GPL Toernooi ( Interne Garsie T20-Krieketfees)

PUNT Krieketfees in Mosselbaai senior spanne

0/14A neem aan die Shaun Pollock Krieketfees deel wat aangebied word deur Northwood in KwaZulu Natal

Senior Klubkrieket

Titans T20-Skolereeks

2016

1A YSBERE TWEEDE IN  COCA-COLA T20-REEKS      #GARSIETROTS

1A YSBERE WEN CENTURION IN SEMI-FINAAL VAN  COCA-COLA T20

 Ivan Kriek is genooi om gedurende die Centurion toets as 13de man van die Proteas vir 5 dae deel van hulle wees

Ivan ry saam op die bus , kry klere, warm saam op , is deel van spanpraatjies en sal veldwerk doen indien iemand sou seerkry

    YSBEER Ivan Kriek word 12de man vir   PROTEAS  VS  ENGELAND

Noordelikes 0/17

Ruan Kriek en  Beyers Swanepoel              

Drie van ons spelers is opgeneem in Provinsiale Krieketspanne

Noordelikes  0/15

Juandre Scheepers

Beste Junior Kolwer:

Juandre Scheepers
Beste Junior Bouler:

Ruben van Niekerk
Junior Veelsydigheid :

Juandre Scheepers
Belowendste Junior:

Robert Ferreira
Senior Kolwer

Ruan Kriek
Senior Bouler

Ruan Havenga
Senior Veelsydigheid  

Ruan Kriek
Veldwerker van die Jaar

Lehan de Kramer
Kriek Wisseltrofee

Lojaliteit en Prestasie

Dyllan Hambly
Krieketspeler van die Jaar

Beyers Swanepoel

24 Julie 1A WEN Limpopo Uitnodigingspan met 318 lopies. Garsies 369 vir 1 na 45 beurte.

Ivan Kriek 100* retired,

Michael Cronje 104* retired,

Ruan Kriek 51* retired

Ruan Havenga 51* retired

Beyers Swanepoel 9 beurte 36 lopies en 5 pale.

Ruan Kriek 5 beurte 6 lopies en 2 pale.

Ruan Havenga 3 beurte 2 lopies en 2 pale

16 Julie 1A WEN vir Potch Gimnasium met 5 paaltjies

1A YsBere onoorwonne tydens hul Toer na Nelspuit

Op foto al ons MatriekYsbere wat vir die laaste keer op toer was

Potch Gim 107 almal uit  YsBere 109 vir 5 na 10 beurte

Ruan Kriek 4 beurte 17 lopies en 2 pale Raynard van Niekerk 4 beurte 23 lopies en 2 pale Robert Ferreira 4 beurte 17 lopies en 2 pale Marco van Biljon 3 beurte 12 lopies en 3 pale

Lehan de Kramer 30 Lehan de Kramer en Ruan Kriek met 'n vennootskap van 55 lopies van 20 balle

14 Jul - GarsieYsBere 1A WEN Potch Volkies met 2 paaltjies

Potch Volkies 202 almal uit

YsBere 207 vir 8 in 37 beurte

Raynard van Niekerk 8 beurte 28 lopies en 3 paaltjies

Robert Ferreira 9 beurte 43 lopies en 2 paaltjies

Beyers Swanepoel 67 lopies

Lehan de Kramer 40 lopies

Ruan Havenga 36 lopies

15 Jul - GarsieYsBere 1A WEN Uplands College met 1 paaltjie

Uplands 189 almal uit

YsBere 190 vir 9 in 40 beurte

Lehan de Kramer 41 lopies

Marco van Biljon 36 lopies

Beyers Swanepoel 8 beurte 24 lopies en 3 paaltjies

Ruan Havenga 10 beurte 38 lopies en 3 paaltjies

13 Julie 1A WEN Wynberg met 6 paaltjies  / Wynberg is uitgeboul vir 188 lopies  / YsBere kry die lopies met 4 paaltjies plat

Beyers Swanepoel 8 beurte 9 lopies en 3 paaltjies

Ruan Havenga 10 beurte 38 lopies 2 paaltjies

Marco v Biljon 9 overs 33 runs en 3 paaltjies

Michael Cronje 39 lopies

Ruan Havenga 44 lopies

Beyers Swanepoel 34 lopies van 24 balle

12 Julie  1A die MATRIEKS se laaste spanbou toer as GarsieYsbere- 4 YsBere met hul 100+ Caps

12 Julie 1A tydens hul spanbou na Hoedspruit

12 Julie 14A WEN Vereeniging Gimnasium met 10 paaltjies

YsBere se bedrywighede en wedstryde tydens Junie / Julie vakansie

30 Junie 15A - WEN Merensky met 2 paaltjies. Merensky 143 almal uit. / Conrad Meiring 10 beurte 25 lopies en 4 pale.

Wade Beyleveld 10 beurte 31 lopies en 2 paaltjies.

Jean Jacques vd Walt 6 beurte 8 lopies 1 paal.

Jarred Scheepers 76 nie uit nie van 56 balle

Karl Vorster 24 van 44 balle.

Kalla en Jarred teken '101 lopies venootskap aan van 91 balle

14B eindig algeheel 3de in Penryn College se T20 - Krieketfees.

Ons klop die 14A-spanne van Alberton High, Penryn, Heronbridge College en Penryn Pumas.

Verloor ongelukkig teen Randburg in semi-finaal.

29 Junie 15A wen Middelburg met 7 paaltjies.

Middelburg 87 almal uit.

Stephan Vogus 8 beurte 4 maidens 12 lopies en 5 paaltjies.

Jarred Scheepers 56 van 41 balle nie uit nie.

28 Junie 15A WEN Heidelberg Volkskool met 60 lopies. Ysbere teken 183 aan. Heidelberg word uitgeboul vir 123 lopies. Armandt Meyer 33 van 30 balle.

Karl Vorster 43 van 52.

Ruben v Niekerk 5 beurte 18 lopies en 2 pale.

Rowan Steyn 4 beurte 4 lopies en 2 pale.

27 Junie 15A WEN Lichtenburg 15A met 5 paaltjies.

Lichtenburg kolf 1ste en teken 207 almal uit aan in 44.4 beurte. GarsieYsbere kry die telling in die 32ste beurt met 5 paaltjies plat.

Karl Vorster 6 beurte 11 lopies en 2 paaltjies.

Wade Beyleveld 7 beurte 50 lopies en 3 paaltjies.

Conrath Meiring 7 beurte 20 lopies en 2 paaltjies.

Armandt Meyer 48 van 49 balle.

Edwin de Waal 62 van 34 balle.

Ruben van Niekerk 31 van 20.

GarsYsbere 2des v Lichtenburg 1stes

YsBere kolf eerste en teken 189/10 aan.

Steven van der Walt 66

Franco van den Berg 8 beurte 3 paaltjies vir 20 lopies

Heinrich Kuyler 10 beurte 2 paaltjies vir 53 lopies.

“Cool in the head ...Fire in the heart”

15A YSBERE

14A YSBERE

1A YSBERE

2016 Matrieks wat almal 100 tal en meer behaal het

30 Julie YsBere 1A WEN SSE Academy met 46 lopies.

YsBere teken 210 lopies aan.

Sport school of Excellence word uitgebowl vir 166 lopies.

Marco van Biljon 95 van 61 balle.

Ruan Havenga 9 beurte 44 lopies en 4 paaltjies.

Robert Ferreira 5 beurte 12 lopies en 2 pale

Raynard van Niekerk 5 beurte 22 lopies en 3 pale.

2 Augustus   14B Ysbere WEN Menlo met 12 lopies

7 Augustus   GarsieYsBere 1A WEN Dr Malan met 385 lopies.

YsBere teken 453 aan in 50 beurte. Ruan Kriek 103* retired

Ruan Havenga 89.

Lehan de Kramer 98.

Marco v Biljon 6 beurte 20 lopies en 5 pale

Juandre Scheepers 5 beurte 15 lopies en 2 pale

Heinrich Kuyler 4 beurte 15 lopies en 2 pale

9 Augustus GarsieYsbere 1A WEN vir Middelburg met 10 paaltjies en met 239 lopies. Middelburg 107 almal uit en YsBere 345 vir 7.

Ivan Kriek 100* retired,

Ruan Havenga 57* retired.

Michael Cronje 51* retired.

Juandre Scheepers 7 beurte 24 lopies en 4 pale.

Marco van Biljon 4 beurte 18 lopies en 3 pale

18 Augustus

GarsieYsBere 14B WEN Midstream met 170 lopies.

14C v teen AHS met 1 lopie.

15A WEN Wonderboom met 9 paaltjies.


11 Augustus

GarsieYsbere - 14C wen YsBere kolf eerste en teken 169 lopies aan in 20 beurte.

Sean Reston 32(30)

Jethro Duigon 72(60)

Ruben Potgieter 28(18)

GarsieYsbere 14B WEN Eldoraigne met 30 lopies.

William Crous 3 beurte 17 lopies 2 paaltjies

Ruben Potgieter 4 beurte 33 lopies 3 paaltjies

Sean Reston 3.4 beurte 21 lopies 3 paaltjies

20 Augustus

1C WEN Waterkloof  - Waterkloof is uitgeboul vir 223 in 38 beurte. Garsies gaan die telling verby  

met 1 paaltjie

Reinecke Shaikh 10 beurte,

42 lopies en 3 paaltjies

Edwin de Waal 5 beurte,

19 lopies en 1 paaltjie

Edwin de Waal 135 van

97 balle

Jamey Jacobs 26* van

35 balle

25 Augustus

GarsieYsBere 1ste span WEN Waterkloof met 6 paaltjies en met 'n bonus punt.

Waterkloof word uitgeboul vir 127 lopies

Beyers Swanepoel neem 2 pale vir 15 lopies en 7 beurte

Ruan Kriek neem 2 pale vir 29 lopies in 6 beurte

Ruan Havenga neem 2 pale vir 34 lopies in 9 beurte

Ruben Jooste neem 3 pale vir 38 lopies in 10 beurte (foto)

Beyers Swanepoel maak 59 lopies van 46 balle nie uit nie (foto)

Lehan de Kramer maak 23 lopies nie uit nie

30 Aug Garsfontein bowl eerste en bowl Crawford uit vir 87 lopies in 17.2 bowl beurte( Ruan Klapwijk 1paaltjie in 3 beurte vir 11 lopies met 1 maiden, William Crous 3 paaltjies in 3 beurte vir 12 lopies, Pierry vd Linde 3 paaltjies in 4 beurte vir 28 lopies, Sean Reston 1 paaltjie in 4 beurte vir 20 lopies, Ethan Sprinkhuizen 2 beurte vir 5 lopies en Ruben Potgieter 2 paaltjies in 1.2 beurte vir 6 lopies. Garsfontein steek die totaal verby  in die 13.2 beurt met 3 paaltjies plat. Org 46 van 27 balle

5 Sept 1A WEN H/s Wonderboom met 93 lopies en met ‘n bonus punt.  YsBere kolf 1ste en teken 248 lopies aan in hul toegelate 50 beurte.  Ivan Kriek teken 105 lopies aan en sy tweeling broer teken 89 lopies nie uit nie aan. Hul het ook ‘n 158 lopies vennootskap behaal. Wonderboom was uitgeboul vir 156 in die 42ste beurt.  Beyers Swanepoel boul 8 beurte vir 20 lopies en 1 paaltjie en 3 leë boul beurte. Marco van Biljon boul 6 beurte vir 13 lopies en 2 paaltjies en 1 leë boul beurt.  Juandre Scheepers boul 5 beurte vir 19 lopies en neem 2 paaltjies.

Ruan Havenga boul 10 beurte vir 28 lopies en 3 leë boul beurte en neem 3 paaltjies.

6 Sept 14A Ysbere 149/5 WEN Zwartkop 47/10

Lance Alberts 31 lopies

Worral Raymond 29 lopies

Andries Jnr Pretorius 25 lopies

Sean Reston 4 beurte 18 lopies 3 paaltjies

Dian Nel 2 beurte 7 lopies 3 paaltjies

Andries Jnr Pretorius 1.5 beurte 3 lopies 4 paaltjies

2A YsBere 86/1 WEN Overkruin 80/10 met 9 paaltjies

10 Sept 1A WEN Pretoria Boys High met 9 paaltjies.

YsBere boul PBHS uit vir 228 lopies

Ruan Kriek 10 beurte 29 lopies en 2 pale

Marco van Biljon 8 beurte 60 lopies en 2 pale

Ruan Havenga 10 beurte 62 lopies en 3 pale

Juandre Scheepers 3 beurte 18 lopies en 2 pale

Beyers Swanepoel 10 beurte 30 lopies en 3 leë boul beurte

YsBere kry die telling in die 45ste beurt met 1 paaltjie plat

Ivan Kriek 137 nie uit nie / Ruan Kriek 70 nie uit nie (dié tweeling broers het ook ‘n vennootskap van 189 lopies van 178 balle)

 16 Sept  14B (96/2) WEN Eldoraigne (95/10) met 8 paaltjies

Dian Buys 40 (32)

Roelof Rheeder 23 (24)

Phillip Pretorius 21 (15)

Dian Nel neem 2/12 en Christiaan van Niekerk 2/17

YsBere 14c (198/3 in 20 beurte) WEN Sutherland 14B (94/7 in 20 beurte) met 104 lopies.

Damian Hoffman 43 van 35 balle

Piery vd Linde 33 van 28 balle

Ancel Jooste 4-25-1

Ruben Potgieter 4-1-17-1

Piery vd Linde 4-1-7-3

Ruan Klapwijk 2-10-1

Eldoraigne 2 (214/9 in 45 beurte) Garsfontein 1D (14A) word uitgeboul vir 186

 19 Sept 1A WEN vir H/S Menlopark met 7 paaltjies.

Ivan Kriek blink weer uit met die kolf en teken sy 3de 100tal aan in n ry in die A-bond liga

YsBere het die loot verloor en word ingestuur on 1ste te boul. Menlopark kry 206 lopies in hul toegelate 50 beurte.

YsBere gaan die telling verby in die 44ste beurt.(210 vir 3).

Ruan Kriek 6 beurte 21 lopies en 1 paal.

Ruan Havenga 10 beurte 28 lopies en 2 pale.

Ruben Jooste 10 beurte 28 lopies 1 paal.

Marco v Biljon 9 beurte 39 lopies en 4 pale.

Ivan Kriek 108 nie uit nie.

Ruben Jooste 38 en Michael Cronje 27.

 22 Sept1A (178/7) WEN Paarl Boys High (88/10) met 91 lopies

Ruan Havenga 44

Ruan Kriek 39

Beyers Swanepoel 2 paaltjies en Heinrich Kuyler 2 paaltjies

YsBere15A WEN Paarl Boys High met 4 paaltjies

Paarl Boys 107/9 in 20 beurte.

• Rowan Steyn 3 paaltjies

• Ruben van Niekerk 2 paaltjies.

Ysbere 15A 109/6

• Wade Beyleveld 32

• Ruben van Niekerk 30 nie uit nie

YsBere 1B WEN Paarl Boys High 1B (met 8 lopies)

YsBere 121/10

Morne Olivier 28

Paarl Boys 114/9 in 20 beurte.

Mathys Snyman neem 3 paaltjies en PJ Steenkamp 2

YsBere 1A WEN Menlopark

Matrieks 2016

YsBere 1A WEN Pta Boys High

7 Julie  14A WEN Potch Volkies 15A met 13 lopies/ Ysbere teken 216/9 in toegelate beurte aan. Volkies 15A word uitgeboul vir 204. Christiaan Oberholzer 87 lopies en neem 5/47 (Man of the Match)  Zander Nel 42

7 Julie  14A vs Potch Gim 15A

Zandre Nel 3paaltjies en Worral Raymond 4 paaltjies

Christiaan Oberholzer is beste kolwer - teken 50 aan

14A WEN Potch Gim 15A met 1 paaltjie.  Gimmies teken 216 aan.

Garsies gaan die telling verby met 9 paaltjies plat

6 Julie 14A toer na Uplands College

7 Jan 2017 1A WEN SACS met 43 lopies (YsBere teken 235 aan)

oudGarsieYsBere - Beyers Swanepoel en Ivan Kriek gekies vir die Titans CubsSpan  - Januarie 2017

Malan Morkel

DIREKTEUR KRIEKET

krieket@garsies.co.za

Krieketbrosjure

CSA Vlak 3 Afrigter

AFRIGTER : Juniors

krieket2016.pdf

Elmar Dorey

AFRIGTER  1STE SPAN

elmar@garsies.co.za

CSA Vlak 3 Afrigter

AFRIGTER : Seniors

8 Jan 2017 YsBere vs Paarl Boys High

YsBere kolf 1ste. en teken 222 aan in 64.5 beurte

PHS teken 130/5 in 55 aan.

Wedstryd eindig gelykop

9 Jan 2017  1A YsBere WEN Paul Roos Gimnasium met 2 paaltjies

Ysbere 105 vir 8 in 15 beurte

Paul Roos Gimnasium 104 vir 5 in 20 beurte

19 Januarie  15A YsBere WEN Affies met 4 paaltjies

Affies 145/6

GarsieYsBere 149/6

Ralff Schmidt  63 lopies   

24 Jan Marco van Biljon neem 6 paaltjies vir geen lopies in 3 boul beurte teen Prestige College wat uitgeboul is vir 23 lopies.

1A GarsieYsbere teken 211 vir 4 aan in 20 beurte.

Raynard van Niekerk teken 63 van 40 balle aan

Edwin de Waal teken 52 lopies aan van 44 balle aan

Prestige College word uitgeboul vir 23 lopies

26 Jan  YsBere 15A (158/1) WEN Centurion (102/8) in 25 beurte met 57 lopies. / SW Kemp 84 lopies  / Ralff Schmidt 46 lopies

26 Jan 15B WEN Midstream 0/15 met 6 paaltjies - Midstream haal 121/8.  YsBere teken die lopies aan in 19.4 beurte met 4 paaltjies plat.  Worral Raymond 64 lopies 9  / Lance Alberts 3/20

9 Januarie 2017

 YsBere se OORWINNING van 2 paaltjies teen Paul Roos Gim

Ysbere 105 vir 8 in 15 beurte

Paul Roos Gim 104 vir 5 in 20 beurte

KONDISIONERING

VOORSEISOEN OEFENTYE

28 Jan 15A WEN JEPPE's met 8 paaltjies

Ysbere 152/2 in 30 beurte

Jeppe 148/9 in 50 beurte

Ruhan Joubert 70 lopies

2 Febr 15B 248/3 in 25 beurte)  WEN Montana (93/10 in 24 beurte) met 156 lopies

Lance Alberts 71* (76)

Worral Raymond 48* (20)

Andries Pretorius 48* (24)

Ruben Potgieter 3/17

2 Febr   15A WEN Waterkloof met 6 paaltjies

Waterkloof 119/10 - Garsies 121/4

Dupre Wessels 2/14

SW Kemp  47 lopies

Ralff Schmidt 46 lopies

2017 BORGE

2017 15B YsBere

2017 15A YsBere

2017 1A YsBere

2016

9 Febr #oudGarsie Beyers Swanepoel haal Vrystaat Krieketspan

18 Febr 16A WEN Jeppe Boys met 132 lopies

Ysbere 246 Jeppe 114 / Nathan Fox 43 lopies, 1-10 in 5 beurte en ‘n direkte ingooi vir ‘n uithardloop

16 Febr 1A WEN Centurion met 2 paaltjies

Marco van Biljon 50

Robert Ferreira 50

Nathan Fox 3 beurte 13 lopies en 2 pale

GarsieYsBere ondersteun Titans

Seniors

15A

15B

14A

14B

SPANNE EN AFRIGTERS

Janneman Basson

 Rihann van der Merwe

 Loedolff Potgieter

Elmar Dorey

 Malan Morkel


Ons beskik oor ‘n permanente kondisionering stasie.


Krieketspelers wat nie aan wintersport deelneem nie moet ten minste 3 x kondisioneringsessies per week doen.


Die volgende fiksheidstoetse vind einde Maart plaas.

15:000