Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

GarsieKultuur

convdb@garsies.co.za

Kultuurhoof Koor / blyspel Kunsteweek Troffelkonsert Con vd Berg Public Speaking Bets  Honeyborne Voortrekkers Jan-Albert  de Kok Afrikaans Johett  Oberholster Koor Lucinda Olivier Redenaars Mariana  Dippenaar Spelathon Marita Kieser Toneel Kunsteweek Martie Cloete Dans-crew Reinette Botha Redenaars Susanne Human Mnr Me Garsie Tinel vd Walt Garsie Clicks Elisma Reid Gees Coert  Geldenhuys

bets@garsies.co.za

johett@garsies.co.za

janalbert@garsies.co.za

mariana@garsies.co.za

mkieser@garsies.co.za

martie@garsies.co.za

reinette@garsies.co.za

susanne@garsies.co.za

tinel@garsies.co.za

bemarking@garsies.co.za

coert@garsies.co.za

Mnr en Mej Garsie 2016 vind plaas op 18 Februarie 2016 in die Atterbury-teater.


Mej Garsie: Thone Labuschagne and Mnr Garsie: Flavio Coetzee

Eerste Prinses and Prins: Marne Van Rooyen and Francois Spies

Tweede Prinses and Prins: Kyla Klopper and Embrose Papier

Mej and Mnr Fotogenies: Michelle Louw and Flavio Coetzee

Mej and Mnr Persoonlikheid: Tome Booysen and Micky Grove

Debutant van die Jaar: Marne Van Rooyen


 Personeellid: Tinel vd Walt

Choreograaf: Christa-Louie Kannemeyer

 Personeellid: Reinette Botha

Hierdie jaar word daar `n nuwe dinamika aan dans gegee. Verskeie dansstyle gaan aangeleer word om by te dra tot die ontwikkeling van die leerders se talente, wat elke individu op `n unieke wyse kan uitleef. Die dans-crew beskik nou oor verskeie komponente en nie net die cheerleading komponent nie. Die eerste groot optrede gaan plaasvind tydens die Mnr. en Mej Garsie 2016-skouspel.

Die oefentye is as volg:

Maandae:  15:00 - 17:00

Woensdae 14:00 - 16:00


Toneel

Die Troffelkonsert is ‘n tradisie waar die nuwe Graad 8’s ‘n konsert op die planke bring vir die graad 12’s se goedkeuring. Die groep kry slegs 2 oefeninge en ‘n kleedrepetisie om die vertoning slaggereed te kry en voer dan die konsert vir ouers, Graad 8-11 en natuurlik die Graad 12’s op. Die Graad 12- vertoning word gedurende die skooldag opgevoer, waarna die Matrieks besluit of die konsert aan hul vereistes voldoen het. Indien hul die konsert goedkeur, sing hulle saam met die Troffels die skoollied. Hierdie is die eerste keer wanneer die Troffels die skoollied amptelik mag sing.

By die Hoërskool Garsfontein Musiek Akademie onder leiding van Mnr. Werner Louw is daar ‘n passie vir musiek en ‘n begeerte dat elke student die ervaring sal hê om ‘n gevoel te kry van die vermaaklikheids-/musiekbedryf.   Hy en die res van die musiekonderwysers in die Hoërskool Garsfontein Musiek Akademie beplan saam jaarliks ‘n produksie wat elke student die geleentheid gee om presies dit te ervaar.  Hierdie jaar se produksie het plaasgevind op Saterdag, 22 Augustus 2015 by Klitsgras wat geleë is op ‘n kleinhoewe in Tierpoort, oos van Pretoria. Ons het afgeskop met ‘n opwindende tema ‘And All That Jazz and Blues’.  Die tema het liedjies ingesluit van die bekende kunstenaars BB King, Carlos Santana, Frank Sinatra, Eric Clapton, Nina Simoné, en Gary Moore om net ‘n paar te noem. Die lenteson was heerlik, en met jou voete in die sand, die rustigheid van die omgewing en die tuisgemaakte pizza, kon jy wegraak in die wysies van die uitstekende musiek. Elke student het voorwaar sy/haar beste bygedra tot die sukses van die vertoning.  Die studente het op kitaar, klavier en met stem vir hulle ouers die vrugte gewys wat gepluk kon word na maande en maande se voorbereiding en oefening. Hulle is begelei deur ‘n volledige en professionele 6-stuk “band”.  Handeklap en ‘n gejuig was net nog ‘n teken dat die opvoering ‘n groot sukses was, dat die ouers gelukkig was en dat almal dit ongelooflike baie geniet het.

Ons spog met twee kore, naamlik die meisieskoor en die gemengde skoolkoor.

Meisieskoor oefentye : Donderdae 16.00-17.30

Skoolkoor oefentye : Dinsdae 16.30-18:30 en Donderdae 17.30-18.30


Hoogtepunte deur die jaar :  Koorkamp  /  Hoërskool Garsfontein Koorfees


Ons neem deel aan :

ATKV-Applous   /  Meisiekoor : Hoërskole Meisieskoor  /  Skoolkoor : Ervare Hoërskole

Pretoria Eisteddfod

Meisiekoor : Minder Ervare Meisieskore

Skoolkoor : Ervare Hoërskoolkore Gemeng

Europese Koortoer in Desember 2016


Musiek-Akademie Jaarvertoning

Ons kwartaallikse skoolkoerant onder leiding van mev Annie van Tonder en haar redaksiespan het  ‘n skoolkoerantkursus bygewoon waar hul kreatiwiteit ingespan is.  Hulle het goeie kennis hier opgedoen en daar word met ywer gewerk  aan hul eerste uitgawe vir die einde van dié kwartaal.

SAMEROEPER Annie v Tonder

Ontwerp en Visuele Kuns

Visuele kunste Olga vd Merwe OntwerpKuns Annie v Tonder

lucinda.olivier@garsies.co.za

Onder leiding van Elisma Reid het hierdie groepie van fotograwe gegroei tot 26 lede.  Hulle gaan voortdurend op kursusse en staan hul plek vol in Garsieland waar ons hul oral met ‘n kamera om die nek sien by al die verskillende aktiwiteite van die skool

Garsie Clicks Elisma Reid

bemarking@garsies.co.za

kultuurblad

HS Garsfontein_Bragblad_FINAL.PDF

Garsie-dansers presteer

Chané Fischer en Monique Barnard het op 24 September aan die Senior AFSA- kompetisie (Akrobaat) deelgeneem.

Chané het ‘n eerste plek behaal en Monique het tweede geëindig. Chané ontvang ook die Senior AFSA-beurs (Akrobaat). Daar word jaarliks net een beurs in Suid-Afrika toegeken en daarom is dit ‘n merkwaardige prestasie.

Monique het ook aan die Dance Star-kompetisie deelgeneem met ses solo-danse en een duet. By hierdie kompetisie ontvang sy twee eerste plekke vir onderskeidelik Solo Akrobaat en Duet Contemporary. Sy kwalifiseer ook om in 2016 in Kroasië te gaan deelneem met twee danse in die A-liga en vyf danse in die B-liga

MUSIEKBLYSPEL 2016

F Stop Society Gala-aand en uitstalling


Garsies deel julle pragtige foto’s

23 Febr Monique Barnard (Talent Africa 2016) kwalifiseer met 5 danse om deel te neem aan die nasionale finaal

29 Febr Fondsinsameling ten bate van die Koor- en Kultuur by Barnyard

18 Febr Mnr en Mej Garsie 2016 vind plaas  in die Atterbury-teater.

13 Apr  Tres Scholarum is ‘n prestige-kultuurgeleentheid waar Hoërskool Garsfontein, Die Hoërskool Menlopark en Hoërskool Waterkloof hande vat om die kultuur en kunste van ons 3 skole saam op een verhoog te laat skitter.  Die Garsie-Culture Vultures het ons skool se naam hoog gehou en die aand is afgesluit met n indrukwekkend massa-koor en - orkes item

Mei Skoolkoor en Meisieskool... silwer-toekennings tydens die Pretoria Eisteddfod

Marcus Muller (Egoli : Plek van Goud) spreek die lede van die Garsies se Film-akademie toe, tydens hul weeklikse klas. Om aan te sluit by die akademie, kontak vir Morné Lane by 0825604935. 


Lees meer

Ontwerp en Kunsolleerders se stoele word uitgestal in Venesië


MUSIEKBLYSPEL 2016

19 Aug ATKV Tienertoneel - Roodepoortstreek (17 Augustus 2016)

Garsie-Toneel presteer puik en ontvang die volgende toekennings:

Silwer - Regie

Silwer - Nuutgeskrewe teks

Silwer - Algehele produksie

Brons - Ensemble spel

Silwer - Steinmann Goosen vir individuele spel

Brons - Nisha Marie Heyns en Francois du Preez vir individuele spel.

Kunste- en Kultuurweek - 27 Augustus

Afdelingwenner : Sang Duet - Mariné Moffat en Simoné Cronje, deel met An-Mari Hanekom en Gerdus van Tonder

Afdelingwenner : Sang Solo - Nadia van Deventer en Kirsten Schlebusch

Afdelingwenner : Dans Solo - Monique Barnard en Kaylan van Wyk

Afdelingwenner : Dans Duet - Chené Stander en Zonika Oberholzer

Afdelingwenner : Drama Dialoog - Lamé J.v. Vuuren en Cayla Knacke

Afdelingwenner : Drama Monoloog - Gustav Duvenhage

Mees vermaaklike Drama-item - Thoné Labuschagne en Francois du Preez

Afdelingwenner : Instrumentaal - Adriaan Botha

Spesiale toekenning : Choreografie - Cara van der Walt

Mees belowende deelnemer - Simoné Cronjé

Beste Nuweling - Nadia van Deventer

Mees vermaaklike item vir die Week - Archie Rohde en Stephanie Crous

Wenner van die Wenners - Monique Barnard en Nadia van Deventer

29 Aug FOTOGRAFIE GALA-UITSTALLING van die Garsies in die Atterbury Teater was 'n groot sukses! Baie Dankie aan die beoordeelaars Teddy Mitchener from Nairobi en David Ballam van Johannesburg! Fotograaf van die jaar was Juan van den Heever! Baie geluk ook aan die Kategoriewenners, Mone Smit, Joané Nell, Dian Labuschagne en Nikita Van Der Merwe.

30 Aug Musiek-akademie - ‘Classic Rock Show’ ten bate van Pathways-Pta.

(Barnyard by Park View) samel R10 000 vir die organisasie

19 Aug Lara Hirsch, gr 9 se charcoal olifantskets is gekeur om by die Tshwane Jeugkunstefees 2016 by die staatsteater uitgestal te word. Die opening was Sondag, 14 Aug en die kunswerke wat gekeur is, gaan vir die duur van die kunstefees besigtig kan word in die staatsteater se voorportaal.


Garsie Visuele- en Ontwerpkunsleerders tydens hul besoek aan die Pretoria Kunsmuseum


LENDTEDAG 22 AWPR   #GARSIELIVE

GARSIES werk hard aan mosaïeke vir Cool Capital. Stukkende vingers en skurwe hande maar bree glimlagte en baie trots!

Gr 10 Bal

Visuele Kuns-en Ontwerpleerders se kunswerke is gekeur vir ‘n uitstalling in die voorportaal van die staatsteater tydens die TSHWANE JEUGKUNSTEFEES. Die uitstalling duur nog tot 5 September.

VISUELE KUNS:

Tanika Fourie gr 11

Danielle van Deventer gr 11

Kris-Jan Delport gr 11

Ella van Jaarsveld gr 11

Gabriëlle Cronje gr 12

Mieke Botha gr 12

Marné Nagel gr 12

Amber Rossouw gr 12

Tomaske Grijseels gr 12

Lara Lombard gr 12

ONTWERP:

Zanel Janse van Vuuren gr11

Meagan Janse van Rensburg gr11

Lizelle Buys gr11

Celine Human gr 12

Chanté Brand gr 12

Gabriëlle Cronje gr 12

Mieke Botha gr 12

Charmaine van Rensburg gr 12

Danielle van Graszouw gr 12

Danielle Steel gr 12


In 2016 het Bright Light Film Academy ’n kampus begin by Hoërskool Garsfontein. 25 leerders het in 2016 die kursus, “Introduction to digital film making”, voltooi. Aan die einde van die jaar het hulle ’n draaiboek geskryf en ‘n kort-film vervaardig. Dit was ‘n groot sukses en by die jaarlikse gala-aand het die Garsie-leerders sertifikate vir hul onderskeie prestasies ontvang. Garsfontein se kort-film ”Tertraphobia” is aangewys as naas-wenners en het ook pryse gewen vir “Beste beligting”, “Beste Special Effects”, ”Beste Grimering” en “Beste klank”. In 2017 bied die film akademie weer die “Introduction to Digital film making”- kursus aan vir nuwe leerders en 95% van die 2016 studente het reeds geregistreer wat die “Advance Digital Film Making”-kursus wat in 2017 aangebied word. 


Lees meer