Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

TOERNOOIE

TuksSkole-reeks

Beeldtrofee

GarsieMuurbal

Aldrich vd Walt

aldrich@garsies.co.za

 Oktober - B-liga se wenners


Die span bestaan uit:

(Agterry)

George Andrews, Raynn Beukes en Donovan Andrews

(Voory)

Marko van der Merwe en Heino van Tonder

 7 Mei FINAAL -  ALGEHEEL 3de                      

6 Mei o/14 muurbal wedstryd teen PBHS o/14D
Garsfontein wen 20-3


3 Sept 2016  Dads vs Lads pret dag

17 Jan 2017 ...  “ons slaan die nuwe jaar af ...

GarsieMuurbal Opedag - 18 Februarie 2017

GarsiesMuurbal word bestuur deur World Of Squaswat se program gebaseer op die beginsels van langtermyn atleet ontwikkeling met behulp van die gegradueerde stadiums van beginners tot gevorderde spelers.


‘n Vaardigheids benadering, is die prioriteit by alle sessies en sukses is gebaseer op verbetering eerder as oorwinning - wat beteken dat elke stap in die reis gevier word. Hierdie holistiese benadering het goeie resultate gehad, met baie spelers wat hul pad deur die geledere van provinsiale na elite muurbal opgewerk het.


Afrigters fokus op die algemene welstand van die spelers en muurbal word beskou as 'n lewensvaardigheid en 'n uitbreiding van alles wat ons doen in ons dag tot dag lewe - eerlikheid, sportmangees, positiewe besluitneming, gesonde lewensstyle is kernwaardes in elke sessie.

Die afrigters, wat werk binne die WOS raamwerk, is almal gekwalifiseerde SquashSA afrigters, wat hul lewens wy aan afrigting.


Al die afrigters is ook in diens van TuksSport by die Universiteit van Pretoria en die World of Squash is 'n diensverskaffer aan die TUKS. Hierdie verhouding met dieTUKS is voordelig vir die atlete aangesien hulle die steun van die High Performance Centre se Sportkunde en Mediese Eenheid kry asook al die ander funksies van TuksSport - kampe, klinieke en werkswinkels.


Alle aktiwiteite deur TuksSquash is beskikbaar vir spelers op die GMA.


ORGANISEERDER

Alex Verhage

082 442 7866

AFRIGTER

Oefeninge vind plaas op Maandae en/of Vrydae middae. Garsies vervoer leerlinge na The Glen High School vir oefeninge.