Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

KWALITEITAFRIGTING, MOTIVERING, SWEET EN DEELNAME IS ONS LEUSE – SUKSES BLY ONS KEUSE

18 spanne vorm EEN hartkop - daar is ‘n span vir jou!    Garsie-netbal neem deel aan die Jubilee-liga vir GROOT SKOLE, die TuksSkole-reeks, AHMP se Prestige Toernooi en die Coke-toernooi in Potchefstroom.  Prestasies van 2015:  Ons behaal ‘n algehele 4de plek by die TuksSkole-reeks uit 18 spanne.  Jani Bergh en Karlie Fourie word opgeneem in die Gauteng-spanne.  Die o/14C- en o/16 C eindig eerste terwyl die o/14B- en o/16B-span tweede eindig in die Jubilee-liga. Die o/14A-span is naaswenners by die Distrik- asook die Tshwane Winter Games en neem ook deel aan die Gauteng Winter Games.  Die O/15A- en o/16A-span dring deur na die Gauteng-kampioenskap en eindig 4de en 7de onderskeidelik.  Die O/15A-span het ook gekwalifiseer vir die SA Top Schools Toernooi.


Vier van ons afrigters is tans SA-skeidsregters:  Lené Myburg (SA C+), Maurita Hattingh (SA B), Carin Strauss (SA B) en Susan Forssman wat spog met ‘n SA A-gradering.  Susan skeidsreg tans by die Brutal Fruit Netball Cup asook die Varsity Cup waar sy in 2015 ook die finaal hanteer het.  Sy is ook die koördineerder (skeidsregters) van Gauteng-netbal.

GarsiesNetbal

Carin Strauss

DIREKTEUR NETBAL

Toernooie

TuksSkole-reeks

Jubilee-liga

Verskeie vriendskaplike wedstryde

netbal@garsies.co.za

Carin Strauss is ‘n voormalige Protea en SA onder 21-afrigter. Sy is die president van Gauteng Noord Senior netbal en die koördineerder van keurders vir Gauteng-netbal asook die Jaguar en Fireball spanne in die Brutal Fruit Netball Cup.

Toere

AHMP Prestige Toernooi  21 – 23 Maart (alle A-spanne)

Beste Junior Doel - Tatiana van Biljon  
Beste Junior Senterbaanspeler - Hielde Marais
Beste Junior Verdediger - Ané Visser

Beste Senior Verdediger - Lené Burger

Beste Senior Doel - Thalia Beukes
Beste Senior Senterbaanspeler  - Jani Bergh

 

 Beste netbalspan van die jaar - 0/15A-span

15-16 Junie Gauteng-kampioenskap

16 Jul Northerns Blue16A-span - Kemi Marokoane, Anneme Jacobs, Abygail Swanepoel deel van span wat GOUD WEN

BORGE

Jani Bergh is gekies as een van die Top 15-spelers in die 0/17 ouderdomsgroep vir die All Ages-toernooi waar alle provinsies verteenwoordig word

 5 Aug Doné Barnard wat die week vir Gauteng 0/21 B-span gaan deelneem aan SA's in Durban - sy is ook aangewys as kaptein van dié span.

22 Sept Jani Bergh genomineer as Beste Senior speler van die jaar by die jaarlikste GSS Netball Awards.

11 Sept Fast 5 Gautengkampioenskap

24 Jan 2017 Jani Bergh wat hierdie naweek in Durban teen Namibië speel vir die 0/18 SA-span

11 Maart

Garsies vs Rustenburg - 11 Maart

15:000

26 Maart

18 Maart

2 April   #GarsieNetbalTrots WEN 3 in 'n ry ...

Paarl Gym 34/22 /  Sentraal 39/26    /  Oranje 25/15

#GarsiesBesteInWaterkloofToernooi

5 April #GarsieSuperTrots op ons NETBAL  ...1stes WEN AFFIES, Paarl Gim, Sentraal, Oranje Meisies, Jeugland en Cornwall tydens die Klofie- en Affie-toernooie  

21-22 Apr  FINAAL - Garsies algeheel 2de

22 Apr #GarsieNetbalTrots - Liezl Marais word gekies vir 'n onder 16 Uitnodigingspan wat in Ierland gaan speel later die jaar

5 Mei Liga vs Eldoraigne

9 Mei Liga vs Waterkloof