Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

GarsiePerdesport

GarsiePerdesport

Ons ruiters neem in skoolverband aan ‘n wye verskeidenheid perdesport-dissiplines deel. In geen ander sportsoort is die deelnemer in ‘n vennootskap met dit wat hy nodig het om die sport te beoefen nie. Die samewerking en vertrouensverhouding tussen ros en ruiter speel,tesame met harde oefening en talent, ‘n rol in die mate van sukses wat behaal word.  Garsie-perdesport is eiesoortig vanweë die unieke spangees wat ons bewerkstellig het. Ons gaan kamp elke jaar voor die seisoen begin, juis om ‘n samehorigheidsgevoel te kweek. Ten spyte daarvan dat dit geheel en al van individuele deelname afhang, plaas ruiters Hoërskool Garsfontein eerste en neem dus so veel as moontlik aan elke dissipline deel.

Kristen Joubert (Gr.11) en Mia Joubert (Gr.9) het van 29 Junie tot 4 Julie 2015 aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Boerperd-kampioenskap te Afri-Dome, Parys deelgeneem.

Kristen Joubert het met 3 perde deelgeneem:
• Sy het 3 kampioenskapklasse gewen.
• Sy is in 4 klasse reserwekampioen.
• Sy het 6 eerste plekke, 3 tweede plekke en 2 derde plekke behaal.

Mia Joubert (Gr.9) het met 5 perde deelgeneem :
• Sy het 1 kampioenskapsklas gewen.
• Sy is in 4 klasse reserwekampioen.
• Sy het 3 eerste plekke en 6 derde plekke behaal

29 Mei Garsies verwerf 84 eerste, tweede en derde plekke (23 goud, 34 silwer en 27 brons). tydens die derde rondte van die Western Riding-, Western Mounted Games-, Eventing en Kernligakompetisie. Die uitblinkers tydens die kompetisies was soos volg:

Kristen Joubert (7 eerstes, 10 tweedes, 3 derdes); Chané Malherbe (7 tweedes en 8 derdes) Mia Joubert (4 eerstes, 2 tweedes, 9 derdes); Ian Vermeulen (1 eerste, 2 tweedes, 3 derdes); Louise Lemmer ( 2 eerstes); Megan Neethling ( 1 eerste); Clarissa Malherbe ( 1 eerste); Maryna Bosman ( 4 eerstes en 3 derdes); Christi Van Beek ( 4 tweedes); Jenna Elliott ( 3 tweedes); Gabriella Gouws (3 derdes); Nicole Prinsloo (3 derdes) Monique Prinsloo 2 tweedes) en Kyla Rouvoet ( 2 tweede plekke)

20 Junie Puntestand na laaste 2015-kernliga (Western Mounted Games- en Western Riding-kompetisie)

1ste plekke Kristen Joubert (5x), Mia Joubert (4x),Chané Malherbe (3x), Adi Pearce (1x), Lienke Pretorius (1x), Alex Smit.

2de plekke Kristen Joubert (8x), Mia Joubert (6x), Chané Malherbe (4x), Adi Pearce, Kyla Rouvoet (2x), Monique van den Berg (2x), Alida Olivier (2x), Nicole Prinsloo (2x), Jenna Elliott (2x), Lara Smit (2x).

3de plekke Mia Joubert (6x), Kyla Rouvoet (3x), Savannah Rouvoet (6x), Gabriella Gouws (3x), Ian Vermeulen (3x), Cindy van Wyk, Louise Lemmer.

7 Maart - Uitslae: Liga 1

Eerste plekke

Chané Malherbe twee eerste plekke in Dresseer

Chané Malherbe twee eerste plekke in Prix Caprelli

Kristen Joubert in Ekstreme Ruiterkuns

Kristen Joubert

Kristen Joubert In Hand

Kristen Joubert twee eerste plekke in Prix

Kristen Joubert in

Kristen Joubert in Vertoonry

Mia Jouber twee eerste plekke in

Mia Joubert in Ekstreme Ruiterkuns

Kyla Rouvoet in Skouspring

Tweede plekke

Adrienne Pearce in Skouspring

Chane Malherbe in

Chane Malherbe in

Chane Malherbe in Prix

Christi Van Beek in Werkry

Katelynn Duncan in Ruiterkuns

Katelynn Duncan in Werkry

Kristen Joubert in Prix Caprelli

Kristen Joubert in In Hand Utility

Mia Joubert twee tweede plekke in Vertoon ry

Mia Joubert in Prix Caprelli

Theresa Brits in Skouspring


Die Garsies het 'n hoogs suksesvolle naweek in die arenas te Misty Meadows tydens die eerste kernliga van die 2015-seisoen beleef. Heelwat ruiters het rosette losgery en daar was etlike eerste, tweede en derde plekke.

Gedurende ‘n prestige-prysuitdelingsfunksie wat op 1 Oktober by Beaulieu College gehou is, word Garsies aangewys as die skool met die beste ruiters in Gauteng vir 2014. Mia en Kristen Joubert (foto links) het onderskeidelik tweede en derde gekom in die wedloop om die beste ruiter in die provinsie

20 Okt 2014  -   Perdry Garsies aansgewys as die TOP Perdesportskool in SA. Mia en Kristen Joubert is onderskeidelik die beste en tweede beste ruiters in die land. Die afgelope vakansie het nie minder nie as twee en twintig Garsieruiters aan die nasionale kampioenskap te Misty Meadows deelgeneem. Uitslae is soos volg: 18 eerste plekke, 8 tweede plekke en 8 derdeplekke.


29 Aug  Miné de Witt, ‘n Garsie-ruiter, het op 25 Augustus aan die African Endurance Championships in Walvisbaai, Namibië deelgeneem.

22 Aug  Western Mounted Games   Die volgende ruiters is tot diee Gautenspan verkies - Alexander Smit, Liané Greeff, Alida Olivier, Gabriella Gouws, Clarissa Malherbe, Marne Nagel, Jenna Elliot, Lienke Pretorius en  Lizelle Nagel.

Eerste plekke : Mia Joubert (8), Alecea Olivier, Kristen Joubert (3), Margaux Roux ,Rozelle Trumpie , Adr Venter, Chané Malherbe, Savannah Rouvoet en Jasmyn Lourens  Tweede plekke: Alecea Olivier, Kristen Joubert, Margaux Roux, Maryna Bosman, Milaine Trumpie, Mia Joubert (2) en Chané Malherbe  Derde plekke: Kristen Joubert, Margaux Roux, Maryna Bosman en Mia Joubert

Na die Sanesa Suid Afrikaanse kampioenskappe van 2015 wat in die Oktober vakansie plaasgevind het is Garsfontein Hoërskool aangewys as die top Perdesport skool in die land. Wat die prestasie meer besonders maak is die marge waarmee ons die ander spanne geklop het. Daar is 401 ingeskrewe hoërskole vir perdesport, hierdie jaar het 220 skole inskrywings gehad vir die Nasionale kampioenskappe.

Die algehele uitslae van skole wat aan die kampioenskappe deelgeneem het was as volg:

1. Hoërskool Garsfontein (Gauteng) 4731

2. Woodridge College (Eastern Cape) 2958

3. Beualieu College (Gauteng) 2183

4. Pecanwood College (North West) 2124

5. Cornwall Hill Collge (Gauteng) 2112


Individueel het ons ruiters ook baie goed presteer en het ons

vier ruiter/perd kombinasies onder die top tien in die land gehad.

2 de Mia Joubert met Rooigras Sierlik

3 de Kristen Joubert met Rooigras Gina

9 de Kristen Joubert met Rooigras Syfer

10 de Chane Malbherbe met Café Sans Lait D

Oktober

Sien uitslae en foto’s van die  Sanesa Suid Afrikaanse kampioenskappe van 2015 wat in die Oktober vakansie gehou is.  (langsaan)

25 Jan  -   Ons ruiters het suksesvolle kamp by Thaba Morula Adventure gehad.

 7 Febr Uitslae van Eerste Sanesa Qualifier

Rooigras Sierlik en Mia Joubert

1ste- Performance Riding level 5

1ste- Prix Caprili level 5 a

1ste- Prix Caprili level 5 b

2de- Extreme Equitation level 5

2de- Inhand Utility level 3

4de- Dressage Elementry level 3

5de- Dressage Elementry level 3

Rooigras Seisoen en Mia Joubert:

1ste- Prix Caprili level 3

1ste- Performande riding level 3

3de- Prix Caprili level 3

4de- Dressage Novice level 2

5de- Working Riding level 1

8ste- Dressage Novice level 2

Kyla Rouvoet 1ste plek Show Jumping 90cm Accumulater en 1ste plek Show Jumping 90cm Competition.

Kirsten du Plessis 1ste plek SJ 70cm

Maike Wurm - 1ste en 5de in 80cm Jumping

Mianet van der Linde- 2de plek Equitation (level 0), 3de plek Show Jumping en 4de plek Show Jumping ideal-time (level 0)

Ian en Lorelock Banderas

1ste Equitation Novice

2de Working Hunter 80cm

Mariaan Burger

ORGANISEERDER

mariaan@garsies.co.za

14 Mei - ongeveer 2 derdes van die jaar is verby en ons is so ver voor geen skool sal ons inhaal ...

Eerste Sanesa Qualifer (7 Febr)

GarsiePerdry galop weer voor hierdie jaar

11 Junie Sanesa kwalifiseerder 4, het plaasgevind op 4&5 Junie te Misty Meadows. Al die ruiters het Garsfontein se naam hoog gehou en het pragtige prestasies opgelewer. Die Gauteng Tswhane span wat nou gekies gaan word behoort te wemel van ons ruiters!

Vierde Sanesa Qualifer (11 Junie)

28 Jan GarsieRuiters reg vir die jaar

28 Jan Gabriella Gouws tydens die Western Mounted Games

GarsiesKamp

Derde plekke

           Amorene Pienaar in Skouspring

           Bernedene Barnard twee derde plekke in Skouspring

          Jannes Olivier in Skouspring

          Kristen Joubert twee derde plekke in Dresseer

           Kristen Joubert twee derde plekke in Prix Caprelli

           Monique Prinsloo in Skouspring

           Monique Prinsloo in Werkjag

 4 Mrt GarsieRuiters presteer tydens SANESA skou

2017 Sanesa Skou (4 Mrt)