Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

Johan du Plessis (Doepie)

1stes AFRIGTER (HOOF)

Gustav Theunissen

 BERE SPANBESTUURDER

Bere WEN HTS Middelburg  42-40

Beeldtrofeewenners    makroskole 2015 en 2016   en naaswenners 2014

johanvr@garsies.co.za

Johan van Rooyen

KONDISIONERINGSAFRIGTER

GarsieBere ontvang by Blou Bulle vir die 2de agtereenvolgende jaar die toekenning as BLOU BULLE Stadsbekerwenners

vir direkte uitslae en rugbynuus

                       deur Hannes Nienaber


WEN  Menlo  5 Maart

FINAAL

GarsieBere se 3 GGG’s  ... Embrose Papier, Franco Naude en Jan-Henning Campher in Groen en Goud

GarsieBere vs Menlo (28 Mei)

Ryno van der Merwe

DIREKTEUR RUGBY

GarsieBere WEN Waterkloof 50-10  4 Junie

GarsieBere tydens Grant Khomo en Cravenweek

Burger Lindeque 1stes

(VOORSPELERS)

Hendré Marnitz

(VERDEDIGING)


vs Marais Viljoen    9 April 2016

vs EG Jansen  12 Maart

In 2014 lewer die skool negentien provinsiale spelers op, waarvan vyf spelers in die Cravenweek en vyf in die Grant Khomo-span. Jan–Henning Campher was die kaptein van die Cravenweekspan. Verder lewer ons twee SA-Skole spelers op nl. Jan–Henning Campher en Embrose Papier. PJ Toerien verteenwoordig SA by die Afrika 7’s.  Die 1ste span was die Blou Bulle Makro–ligawenners asook naaswenners van die Beeldtrofee. Die 0/14A-span was ook naaswenners van die beeldtrofee en die 0/16A vorder tot in die halfeindrondte van Beeldtrofee. Die 0/15A-span was naaswenners en die 0/15B-span was wenners van die TuksSkolereeks. Tydens die Blou Bulle-liga was sewe van ons spanne ligawenners.

Die skool speel vanaf 2013 in die TuksSkole-reeks. In 2013 was die 0/16A span die Blou Bulle Makro-ligawenners. Die skool lewer in 2011 tot 2013 sestig spelers op in die verskillende provinsiale spanne (0/16 en 0/18) waarvan agt in 2013 Cravenweek speel. Die skool lewer sy 1ste SA–skolespeler op.Garsfontein se 1ste span word as nr.3 op die ranglys in die land gereken en die 0/14A as 9de op die ranglys. Die 0/15A en 0/16A is onder die Top 20. Die skool word ondersteun deur die Blou Bulle Rugby Unie (BBRU) ten opsigte van afrigting en ontwikkeling. Verskeie provinsiale afrigters is betrokke by die skool. Spesialis-afrigting word gebied deur topafrigters. Vanaf 2010 tot 2012 was ons algehele rugbywenners van die PUK-reeks en in 2012 was ons 1ste rugbyspan die wenners van die Puk-reeks. Ons speel jaarliks in die Beeldtrofee vir Makroskole. In 2012 en 2013 speel die skool se 1ste span, 0/16 en 0/14 in die kwarteindrondte van die Beeldtrofee

1 SA- skole speler en SA skole 7’s  : Embrose Papier  /  2 spelers in die SA skole A –span. PJ Steenkamp en Abner van Rheenen

1ste span onder die top 10 spanne in die land. Mnr. Tjaart van der Walt gekies as Grant Khomo 0/16 afrigter /  Lewer ons 1ste Curriebekerspeler op. Lourens Erasmus

Lewer ons 1ste SA 0/20 speler op. Verskeie van ons oudspelers speel vir die provinsiale 0/19 en 0/21 spanne

Ons beskik oor 16 rugbyspanne.  2015  1ste span wenners van die Beeldtrofee vir makroskole, Blou Bulle ligawenners en  0/15A Beeldtrofee-naaswenners.  Die 0/16 speel in die halfeind van die Beeld-trofee.  GarsieRugby eindig algeheel 2de in die TuksSkole-reeks.  In die Blou Bulle liga is 8 spanne ligawenners.   Ons 7’s is wenners van die Blou Bulle liga en naaswenners van die Beeldtrofee.  4 Spelers in die Cravenweekspan .  verdere 13 spelers in ander verskillende BlouBulspanne

 7 Mei FINAAL -  ALGEHEEL 2de                      0/14A WENNERS

2 Mei WILDEKLAWER

14A WEN GREY COLLEGE  Bloemfontein  33-18

15A v Grey College 45-18

16A v Grey College 31-14

1stes v Grey College 31-13

14A wen Stellenberg 21-3

15A wen Stellenberg 15 8

16A v 13 5 teen Stellenberg

1stes wen Stellenberg 19-18


2 Mei - Embrose Papier gekies vir die 0/20 JNR SPRINGBOKKE OEFENGROEP

30 Junie ‬ Jean-Pê Ferreira (Bees) aangewys as VOORSPELER VAN DIE 0/19 NOORVAALWEEK

‪12 Julie Grant Khomo Wenners‬ Blou Bulle WEN in finaal teen Sharks

Trots op ons 5 GarsieBere waarvan Aldo Landsberg die kaptein en GarsieBeerAfrigter Tjaart van der Walt die afrigter van dié wenspan was

‪23 Julie GarsieBere vs Helpmekaar

14A wen 22-16

15A wen 14-12

16A wen 31-15

2des v 0-15

1stes v 22-23

‪21 Julie  5 GarsieBere haal SA en SA Akademiespan

kapt

Drie Garsies gekies vir die 0/12 Junior Springbokspan vir die WêreldBeker 0/20 Kampioenskap

30 Julie 15A WEN H/s Florida 16-7 in kwalifiserende wedstryd vir die kwartfinaal

12 Aug MJ Nel, Dupre Wessels en Regardt Botha het die 0/14 Blou Bul Klubspan gehaal. Hulle neem deel aan ‘n Nasionale Rugbyweek vir provinsiale klubs

13 Aug Kwartfinaal van Beeldtrofee - (3 spanne deur na semi-finaal) - foto's Kayleigh Kruger

1stes vs Rustenburg WEN 43-16

16A vs Kemptonpark WEN 32-20

15A vs EG Jansen v 22-13

14A vs Nelspruit WEN 32-17

27 Aug FINAAL VirSeker Beeldtrofee  - 1stes vs EG Jansen WEN 32-28  /  16A vs Menlo verloor /  14A WEN Menlo  

23 Aug Semi-finaal van Beeldtrofee - (3 spanne deur na semi-finaal)

1stes vs Rustenburg WEN 43-16

16A vs Kemptonpark WEN 32-20

15A vs EG Jansen v 22-13

14A vs Nelspruit WEN 32-17

8 Sept  Juandre Sabbat , Diego Appollis en Juandre Scheepers gekies vir die SARU 0/16 Elite groep (2-6 Oktober in Paarl)

10 Sept  0/19 Bulle Jaco Bezuidenhout, Embrose Papier en Ryno Pieterse

10 Sept  GarsieBlitzBere - kwalifiseer vir Noordvaaltoernooi nadat hulle in die plaatfinaal Pretoria Boys High wen 35-7

20 Sept Amptelike oorhandiging van die  VirSeker Beeldtrofee (Makroskole) 1ste span

Blou Bulle-trofee vir (Makroskole) 1ste span

Blou Bulle-trofee vir (Makroskole) 0/16 span

Virseker Beeld trofee ( Makroskole ) 0/14 span

TuksSkoleReeks Trofee 0/14 span

28 Mei vs Menlo

BlitzBere naaswenners van Noorvaal Sewestoernooi (3de agtereenvolgende jaar)

WEN Menlo 21-17 WEN Eldoraigne 24-21

WEN Ben Vorster 27-7 verloor 14-19 teen Kempton

WEN Helpmekaar 17-14

SA span

PJ Steenkamp

Emelio Adonis

SA Akademiespan

Abner van Reenen

Austin Davids

Ryno Pieterse

3 Mrt  trotse oomblik - Embrose Papier oorhandig amptelik die GarsieBereTruie aan GarsieBeerKaptein Jordan van Dyk

4 Mrt  GarsieBere vriendskaplike proewe vs Kemptonpark

11 Maart


1ste

Johan du Plessis (Hoofafrigter)

Burger Lindeque (Voorspelers)

Hendré Marnitz (Verdediging)

Gustav Theunissen  (Spanbestuurder)

Johan van Rooyen (Kondisioneerder)

0/16B en C

2de+3de

0/16A

Welmar du Plessis, L. Joubert

4de tot 6C

Ijan Louw, Johan de Vaal,  


0/14A


Gustav Theunissen  (Hoofafrigter)

Louis Scheepers (Voorspelers)

Louis Joubert (Agterspelers)


Fourie Roux

E. Rossouw en Sarel Naude

0/15A

Tobie Holtzhausen, Retief Smith,  S Mostert

0/15B en C

Willie Vorster, Ian Schoonwinkel

Rainier Vermaak

Johan van Rooyen en B. Boonzaaier

0/14B en C

Wolla Prinsloo en Damian v Wyk

AFRIGTERS

Toernooie en Toere

Wildeklawer 2017

TuksSkole-reeks

Beeldtrofee (Makroskole)

0/14A & B na H/s Outeniqua

0/15A & B na H/s Paarl BoisHaai

0/16A & B na H/s Paarl Gimnasium

1stes en 2des - Noord-Suid

 Ouerkomiteevoorsitter

John Els

epos: john.els@resbank.co.za

Ondersteunersklub      

Linda Scheepers

0769856692

GarsieBere WEN Diamantveld 25-5 (8 Mrt 2017)

GarsieBere WEN Menlo in Kwartfinaal - 25 Mrt

1stes en 14A’s  WENNERS VirSeker BEELDTROFEE 2016

gustav@garsies.co.za

rugby@garsies.co.za

23 Julie  vs Helpmekaar (vriendskaplik)