Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

GarsieSagtebal

Sagtebal is 'n sportsoort wat  in die derde kwartaal vir dogtewrs aangebied word. Dit is uniek aan ons skool, aangesien geen van ons buurskole dit aanbied nie - ons is een van net twee skole in Pretoria-Oos wat dit aanbied. Die geleentheid word gebied om aan 'n nuwe sport deel te neem en nuwe vaardighede aan te leer, asook om spangees te bevorder.


Hierdie sportsoort bied ‘n wonderlike geleentheid aan ons dogters om aan ‘n sportsoort deel te neem terwyl die seuns krieket speel.

17 Okt  -   0/15A WEN finaal teen AFFIES

19 Sept - Uitspele uitslae:
0/15A wen teen Overkruin 5-3
0/16A wen teen Gerrit Maritz 7-0
1stes wen teen Gerrit Maritz 7-0


16 Sept - B-spanne uitslae teen Zwartkop:
0/14B wen 20-7  /  0/15B wen 18-1

12 Sept - B-spanne uitslae teen Zwartkop:
0/14B wen 20-7  /  0/15B wen 18-1

8 Sept - 1 ste spankaptein, Klarissa van der Linden met jou verkiesing tot die 0/19 provinsiale span

29 Aug - Sagtebal-uitslae teen H/S Eldoraigne
0/14A wen 17-5 / 0/14B wen 23-2  /  0/15A wen 10-7
0/15B wen 10-5  /  0/19B wen 12-5

29 Aug 0/14B en 0/15B wen teen Wonderboom

29 Aug   0/15B wen al hul liga-wedstryde

22 Aug - Uitslae teen Afrikaans Hoër Meisies
0/14A wen 19-3  /  0/14B wen 12-8  /  0/15B wen 10-7
0/16A wen 14-9  /  AHMP het nie 'n 0/16B en 0/19B span nie

17 Aug - teen Zwartkop meisies!
0/14A wen 11-7 / 0/14B wen 9-5 / 0/15B wen 12-7
0/19A wen 5-3 / 0/16B en 0/19 B wedstryde gewen agv ander span wat onttrek.

Natalie Malan

1 ste en 0/16A

Dorette Kruger

0/14A en 0/15A

Carlien Coetzer

0/14B en 0/15B

Ijan Louw

0/16B en 2de span

Zwartkop

Eldoraigne

AHMP

Centurion

Oos-Moot

Wonderboom deel.

25 Junie - Carla Niemand, Isjeanne du Toit en Chante Hattingh is gekies vir die Gauteng Noordspan.

23 Sept  -   B-spanne sluit op 'n goeie noot die seisoen af! Trots op elkeen van julle! Dankie vir 'n lekker seisoen! Ons sal behoorlik vier by die afsluiting!

0/14B en 0/16B wen teen Wonderboom en Oos-Moot

0/14

0/15

0/16

0/19 spanne