Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

GarsieSkyfskiet

27 April 2015  Christof Steyn en Jaco Viljoen is gekies vir die Gauteng-Noord Skole Skyfskietspan wat in Okt aan die SA's gaan deelneem

13 Junie Jaco Viljoen behaal 'n algeheel 2de plek tydens die 0/21 Drie Posisie Skyfskietkompetisie

24 Mei   Liga 4 is geskiet. Ons wil graag baie geluk sê aan almal wat deelgeneem het, met spesiale erkenning aan Jaco Viljoen wat ‘n pragtige telling van 526/600 behaal het.

Jaco behaal die vierde plek onder die 0/21-ouderdomsgroep. Hy behaal 310/400 punte vir sy 10m-staankompetisie.

Christof Steyn behaal ‘n pragtige 512/600 in die 0/16-ouderdoms-groep en 307/400 punte vir sy 10m-staanposisie.

Hy beklee die tweede posisie in sy ouderdomsgroep

Hoërskool Garsfontein is een van 4 skole in Pretoria wat die sport aanbied. Ons beskik oor ‘n bin- nenshuise skietbaan waar ons oor ‘n afstand van 10 meter met gespesialiseerde luggewere skiet.


TOERNOOIE


Verskeie kompetisies

Gauteng Noord-kampioenskap


ORGANISEERDER


Johan de Vaal

ORGANISEERDER

johan@garsies.co.za