Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons


TOERNOOIE

Verskeie kompetisies

Gauteng Interhoër

Provinsiale kompetisies

GarsieSwem

Dian de Wet

(beste junior)

Joa van Niekerk

(beste junior)

Rynard Muller

(beste senior)

Marise Nel

(beste senior)

26 Sept - 3 Garsies is gekies vir die GAUTENG SKOLESPAN wat in Desember 2014 aan die SA Skole Swemkampioenskap gaan deelneem. Hulle is Joa van Niekerk, Dian de Wet en Marise Nel .

Twee Garsies is in die Noord-Gauteng swemspan opgeneem. Joa van Niekerk en Dian de Wet neem 10 tot 16 Desember deel aan die SA-skolekampioenskap wat by Hillcrest in Pretoria plaasvind.

Tydens die onlangse SA-proewe het Joa drie goue medaljes in die borsslag losgeswem. Sy het ook twee silwer- en ‘n bronsmedalje verower

Provinsiale Kleure: Gauteng Skole Swem – Desember 2015

Northern Tigers Swimming Association – April 2016   

Nasionale Kampioenskappe: Vrouens 17 -18 (Level 3) – 2016  

 Eerste plek:  50m Borsslag

 Tweede plek:  200m Borsslag

 Derde plek:  100m Borsslag

Deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Swem Kampioenskappe (Olimpiese Spele Uitdunne 2016) en onderskeidelik ‘n 11de, 13de en ‘n 14de plek behaal.


Chris Luus – Prestasies 2016

Nasionale Kampioenskappe: Mans 15 -16 (Level 2) – 2016  

Sewende plek:  200m Vryslag  

Sewende plek:  100m Vlinderslag  

Sesde plek:  100m Vryslag   

Vyfde plek:  200m IM  

Tweede plek:  50m Vlinderslag  

Talitha Jankowitz 0/16 “Midmar Mile 2016” (26:32 min)

Wolla Prinsloo is ons nuwe organiseerder terwyl ons swemmers spesialisafrigting kry by die Royal Finns Aquatics. sterkte vir 2017 ons sien uit na hierdie seisoen

ORGANISEERDER

Wolla Prinsloo

wolla@garsies.co.za

GarsieSwem duik in vir 2017


AFRIGTER

 

Ancheri Luus

(Royal Fins Aquaties)


SPANBESTUURDERS

Me. Lu-zanne Wiid

   Me. Lucinda Olivier

   Me. Melanie van der Merwe

   Me. Ilze Kritzinger

   Me. Carmen Steytler


Swemmers

maak golwe

SwemSterre tydens MerieteFunksie

Kliek hier om aan te sluit by ons GarsieSwem  fb group

20 Febr - Garsies wen Interhoër B-bond en hiermee skuif ons terug na die A-bond

26 Januarie -- Interhuis-Swemgala 8.15 -13.30

1 Februarie – Ouerkenmekaar 18.00 – 20.00

2 Februarie – GALA by PHSG 14.00 -18.00

7 Februarie – Swemoefening by Hillcrest 14.00-18.00

9 Februarie – GALA by Cornwallhill 14.00- 18.00

15 Februarie – Swemoefening by Hillcrest 14.00 -16.00

16 Februarie – GALA by Woodhill 14.00 - 18.00

18 Februarie – Sosiale Funksie/Spanbou 16.00 – 20.00

20 Februarie – Interhoër GALA 14.00 – 18.00

GARSIES WEN B-BOND INTERHOËR

2017