Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Kontak ons Koshuis
Leierskap

Rolinastraat

Garsfontein, Pretoria

Gauteng

GPS : 25.7979S - 28.3052E


Telefoonommers

012 998-6096 / 8200 / 8210


garsies@garsies.co.za


OudGarsies

koshuis

skool

Tuis Inligting Geraasmakers Akademie GrootSporte KleinSporte Kultuur Koshuis Kontak ons

Ons Vliegakademie word hanteer en beheer deur Professional Flight Centre.  Die teoretiese deel van die opleiding vind by die skool plaas, terwyl die praktiese uitvoering van die opleiding by Wonderboom lughawe plaasvind

16 Junie Jeugdag

Michelle word uitgenooi as

pres. Zuma se gas oor haar

besonderse prestasie as

vlieënier

24 Februarie  Vliegkamp - Garsies tydens die vliegkamp waar  hulle meer leer oor kaartwerk  en ander belangrikste aspekte van vlieg - hier is hul saam met hul instruksteur Michelle Nienaber

16 Junie Marcelle Nienaber (gr 12) wat die wêreld se jongste dames vlieënier is en ook 'n trotse Garsies is en deel van die Garsie Vliegakademie, is genooi om President Zuma se eregas te wees by die "National Youth day Celebrations". Hy stuur ook sy motor om haar tuis te kom oplaai en dan deel te wees van die verrigtinge

Marcelle Nienaber (toe 17 jaar oud) verwerf haar Privaat Vlieënier Lisensie (PPL) verwerf.

24 Febr Gr8 Vliegakademie saam met hulle instrukteur, Marcelle Nienaber

5 Febr - Corné van Aardt ín graad 11 voltooi sy solo vlug by Wonderboom lughawe suksesvol

VliegAkademie