Akademie

Akademiese bestuurskomitee

By Hoërskool Garsfontein is ons verbind om ‘n dinamiese en verrykende akademiese leeromgewing te verskaf wat intellektuele nuuskierigheid en kritiese denke bevorder. Die Akademiese Bestuurspan van Hoërskool Garsfontein dien in wese as ‘n dryfkrag in die vorming van die akademiese omgewing van die skool, die bevordering van voortdurende verbetering en die versekering van die lewering van kwaliteit akademiese onderrig waarvoor die skool bekend staan.

Kurrikulum

“Ons uitgebreide vakkeuses bevorder akademiese uitnemendheid, onafhanklike denke en ’n lewenslange gewoonte van intellektuele nuuskierigheid en liefde vir leer”

Ons bied ‘n uitgebreide kurrikulum vir ons leerders in die Algemene Onderwys en Opleiding fase (graad 10 tot graad 12). Garsieleerders het die geleentheid om vakke van hul keuse te kies uit ons wye verskydenheid vakke.

Afrikaans HuistaalIngenieursgrafika- en Ontwerp (IGO)
English First Additional LanguageRekenaartoepassingstegnologie (RTT)
English Home LanguageInligtingstegnologie (IT)
WiskundeWiskundige Geletterdheid
Alpha WiskundeGeskiedenis
Gevorderde Studies in Wiskunde (AP Maths)Gasvryheidstudies
RekeningkundeToerisme
EkonomieVisuele Kunste
BesigheidstudiesOntwerp
Fisiese WetenskappeDramatiese Kunste
LewenswetenskappeLewensoriëntering (LO)
Robotika (Buitemuurs)Geografie
0
    0
    Inkopietrollie
    Jou inkopietrollie is leegGaan terug na die winkel
    Scroll to Top