SPUR MTB-SKOLEREEKS
Spur MTB-skolereeks moet elke ryer konstant goed presteer in elk van die vier wedrenne. Die topskole word bepaal na die vier
provinsiale wedrenne en hierdie skole word dan na die Nasionale Kampioenskap genooi.
SA NASIONAAL KAMPIOEN (ALGEHEEL)
BESTE BERGFIETSRYERS
Leih Elliot
Sub Junior
Kyle Tolmay
Sub Junior
Marco de Bruin
Jeug 16
Simoné Oberholzer
Jeug 15
Ian Els
Jeug 15
PRESTASIES 2019
EERSTE SPAN 2019
TOEKENNINGS 2018
BESTE BERGFIETSRYERS VAN DIE JAAR
Wicus Breytenbach
Rimarí Sutton
Danon Fouché
Hennie van Wyk
Jan Els
PRESTASIES 2021
3D toer deur Garsies Hoëprestasie Sentrum
1ste Fietsry Spur liga wedren te Cowhouse
Mnr JA de Kock
ORGANISEERDER
Mnr B Schoeman
SPORTHOOF