Beste “laaste,” skoolverjaarsdag waarvoor Leon kon vra ,,,, Garsies vlieg ons kinders, Shaun en Chantelle en kleinkind William, al die pad van Pringlebaai …baie dankie aan Hein Dreyer (hoofseun.en sy ouers) en Emma van Rooyen (hooofdogter en haar ouers) wat ongelooflik betrokke was met al die reëlings … PUIK …en dan ook al die Garsies onderleiding van Susan Forssman en Wolla Prinsloo met hul GR-span Freddie Grobler, Da-Niell Jordaan en Ruan Odendaal met sy Garsie onderwyserorkes en koor…julle kon sommer sien hoe baie ons dit waardeer het! Dit gaan NOOIT vergeet word nie!








































