βn Nuwe hoofstuk in Garsfontein se krieketgeskiedenis is geskryf!
Vir die eerste keer ooit het HoΓ«rskool Garsfontein βn 1ste meisieskrieketspan wat aan die gesogte Titans Skoleliga deelneem. Wat hierdie besonderse mylpaal nΓ³g meer indrukwekkend maak, is dat die span hul heel eerste wedstryd met 10 paaltjies teen HoΓ«rskool Uitsig gewen het!
Die meisies het met selfvertroue, vasberadenheid en uitstekende spanwerk gewys dat hulle gereed is om hul merk op die krieketveld te maak.
π»ππππππ ππ πππ πππππ π£ππ βπ ππ’π€π π‘πππππ ππ ππ¦ πΊπππ ππππ‘πππ, πππ π€ππ‘ π‘ππππππ π‘πππ πππ ππππ‘π ππππ πππ πππ πππππππ‘βπππ π ππ πππ ππ βπ’π π‘πππππ‘ π‘π πππ‘π€πππππ, πππ π£πππ πππ‘ π‘πππ‘π π‘π πππ‘πππ ππ πππ πΊπππ ππ-ππππ’ππ βπππ π‘π βππ’.
Baie geluk aan ons 1ste meisieskrieketspan! Julle het geskiedenis gemaak en die eerste bladsy van βn baie besondere nuwe hoofstuk geskryf.
Garsfontein Ysbere-meisieskrieket: die begin van iets besonders!



