๐†๐€๐‘๐’๐ˆ๐„ ๐๐„๐‘๐ƒ๐„๐’๐๐Ž๐‘๐“ ๐ˆ๐’ ๐’๐“๐‘๐„๐„๐Š๐–๐„๐๐๐„๐‘๐’!

Baie geluk aan Garsie Perdesport wat aangewys is as die Streekwenners in Tshwane in die skolekategorie vir skole met 21โ€“27 ruiters!

Ons wens al ons Garsie-ruiters baie sterkte en voorspoed toe met die Nasionale Kampioenskappe wat gedurende die Oktober-vakansie plaasvind. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Ons is ongelooflik trots op julle en glo julle gaan Garsies se naam hoog hou!

Scroll to Top