Die Professionele Ondersteuningsdienste (POD) van Hoërskool Garsfontein streef daarna om vir leerders ondersteuning te bied op 'n skolastiese, emosionele,
sosiale en maatskaplike vlak. Individuele ondersteuningsplanne word ontwikkel en klem word gelê op selfontwikkeling sodat elke leerder sy/haar volle potensiaal
kan verwesenlik. Dr. Jeanné Roux, 'n ervare Opvoedkundige Sielkundige, staan aan hoof van die POD. Die POD fokus op die vervulling van elke leerder se
individuele behoeftes, insluitend:
•
Leerondersteuning, insluitend intervensie ten aansien van skolastiese uitdagings en leerhindernisse sowel as inklusiewe onderwysbehoeftes.
•
Begeleiding ten opsigte van leervaardigheidsontwikkeling, studiemetodes, vakkeuses en loopbaanvoorligting.
•
Ondersteuning ten aansien van emosionele, sosiale, en gedragsuitdagings sowel as krisis- en traumabegeleiding.
•
Ouerbegeleiding ten aansien van verantwoordelike ouerskap en die uitbou van gesonde gesinsverhoudings.
•
Voorkomende, ontwikkelings- en geestelike intervensies met leerders binne hul konteks.
•
Samewerking met opvoeders en ander professionele lede in 'n multidissiplinêre span (insluitend Garshand, die gebedsmammas, predikante en
jeugwerkers in die omgewing, CMR en ondersteuningsrade, gemeenskapsentrums, en die kinderbeskermingseenheid sowel as verwysing na professionele
persone buite skoolverband) om leerders en ouers prakties in alle domeine te ondersteun.
Die span het almal Vlak 3-opleiding. Ons verskaf noodhulp saam met paramedici by
alle rugby-, netbal-, hokkie- en sagtebalwedstryde wat by ons skool aangebied word
asook by geleenthede soos Garsiespele en Lentedag.
NOODHULP
SEKURITEIT
ADMINISTRATIEF
TERREINPERSONEEL
REKENAARONDERSTEUNING
OPVOEDKUNDIGE SENTRUM
Mnr C Jv Vuuren
GARSIE KLIEKS
Mnr J du Preez
HOOF van IT
Mnr F Mabena
IT
Mnr C Theunissen
HOOF van Sekuriteit
Mnr O Mashishi
Mnr J Nkoane
Me E Mafa
Mnr J Nkoane
Mnr E Kganakga
Mnr F Botha
HOOF van Terrein
Mnr E Ndabadzindi
Mnr M Moagi
Mnr P Moitsi
Mnr E Kganakga
Mnr M Mahlangu
Mnr A Mashisi
Me K Tembane
Me S Mahlangu
Me M Mgage
Me S Vilakazi
Me M Mahlangu
KOSHUISPERSONEEL
Mnr E Rossouw
KOSHUISHOOF
Me E Ludorf
VOEDSELDIENSBESTUURDER
Me C Sibanyoni
Me E Mkhatshwa
Me P Mahlangu
Me E Mnisi
Mnr J Chauke
Mnr P Mokobela
Me E Sutherland
HOOF van MEDIES
SUSTER
GARSIE KLIEKS
ME R PEIRCE
Finansies
ME N PEIRCE
Hoof se Sekretrasse
ME N VAN ZYL
Ontvangs / Toelatings
ME E REID
Geleentheidsbestuurder
ME H PELSER
Bestuurshoof Finansies
ME R CUMMINGS
Finansies
ME M VAN DER WALT
Laboratorium
ME N PRETORIUS
Krediteure
ME K VORSTER
Admin / Ontvangs
ME A DE WET
Finansies
Mnr J Mahlangu
Mnr
Mnr