GARSIEKOOR SE JAARLIKSE KOORKAMP by Bush Billa Lodge naby Cullinan.
Kamp behels : oefening van musiekstukke vir 2025 se ATKV Applous kompetisie, kameraadskap, baie pret en huldiging van die troffels as volwaardige 2025 Garsie koorlede, met die ondertekening van die koor-erekode.
Ons waardeer hierdie God-gegewe talent om in harmonie goeie musiek te maak.


































