GARSIEKULTUUR SPOG MET DRIE INTRUMENTALISTE

GARSIEKULTUUR SPOG MET DRIE INTRUMENTALISTE

Baie geluk aan Danielle Meyer (derde viool), Vorster Brink (altosaksofoon) en Licia Hekman (eerste viool), wat vanjaar weer lede van die Simfonia Juventi Jeugorkes is. Hierdie jeugorkes het die afgelope maand hul gala-uitvoering by die UNISA ZK Matthews Great Hall gehad en die gehoor beïndruk met hul uitsonderlike musikale vernuf.