Gholfdag
Hoërskool Garsfontein Gholfdag 2024
Baie dankie vir u ondersteuning. Die Gholfdag, en 18 watergate is vol bespreek.
Die hoofdoel van hierdie geleentheid is om fondse vir Hoërskool Garsfontein in te samel .
KOMPETISIE
Die kompetisie is in die vorm van “4 ball alliance, 2 scores to count, scramble drive”. (Nie offisiële voorgee) maximum mans: 15 maximum dames: 18.
“Shotgun” Start.
BORG- EN INSKRYWINGSOPSIES
Daar is verskeie borg en inskrywingsopsies beskikbaar.
BORG VIR WATERGATE BESKIKBAAR
Daar is watergate beskikbaar vir blootstelling van u besighede. Kontak Elisma Reid by elisma@garsies.co.za of 083 327 1632.
VOORDELE VIR BORGE
Advertensieborde en promosiemateriaal mag by die geborgde putjie uitgestal word. Erkenning sal aan borge gegee word tydens die aandfunksie asook in die skool se maandelikste nuusbrief en op ons skool se webtuiste en sosiale media.
AFSLAANTYE
Almal begin 11:00
AANMELDINGSTYD
Registrasies vanaf 09:00
FUNKSIE
18:00 vir 18:30
MUSIEK & PRYSE
Daar is ‘n veiling en lekker pryse om te wen.
PRYSUITDELINGSFUNKSIE EN ETE
Drag: gemaklik.
Kontak vir Elisma Reid by elisma@garsies.co.za of 083 327 1632 met enige registrasie probleme.
ELEKTRONIESE INSKRYWINGSVORM
Inskywings maak oop op 10 Mei 2024 (VOLBESPREEK)