Ons koshuis is op 1 September 2015 amptelik deur die Beheerliggaamvoorsitter, dr. DP van der Nest, geopen. Daar word tans 52 seuns en 16 dogters gehuisves. Die ligging van die koshuis op ons skoolterrein vergemaklik die toegang vir ons koshuisleerders na die skool. Die koshuisgangers se veiligheid word deur die teen- woordigheid van ‘n veiligheidsmaatskappy verseker. Die kamers is ruim en daar word vir elke leerder ‘n gemaklike driekwartbed en voldoende pakplek voorsien. Elke gang is ook voorsien met ‘n kombuisie en ‘n mikrogolfoond. ‘n Ruim eetkamer, met genoeg plek vir 80 leerders, en ‘n kombuis wat smaaklike, gebalanseerde etes verskaf, dra by tot die leerders se welsyn. Puik moderne badkamergeriewe is beskikbaar. Verder word daar ook ontspanningsgeriewe, soos 2 DSTV-dekodeer- ders, ‘n snoekertafel en twee tafeltennisblaaie in ‘n ruim ontspannings- kamer vir die leerders. Ons streef daarna om vir ons kohuisgangers ‘n tuiste te skep waar hulle veilig kan voel en in alle opsigte ruim te kan floreer.

KOSHUISPERSONEEL

FASILITEITE

KOSHUISLEWE

KOSHUISLEIERS 2020

ontwerp - eBantjes

KOSHUIS

Koshuishoofseun Amico Eybers Koshuishoofdogter: Chene Lourens Onderhoofseun: MJ Nel
Leiers: Danlia Botha Ruzaan Etsabeth Rowan Cloete Carton Banies Hardus Rothmann Lance Alberts Kwagga van der Nest Ruan Delport
Mnr Rihan van der Merwe
Mnr Tobie Holtzhausen
Mnr Sarel Naude

PERSONEEL

Mnr Scheepers Lubbe

Eugene Rossouw

KOSHUISVADER en KOSHUISAANSOEKE
KOSHUISLEIERS 2020
KOSHUISPERSONEEL
FASILITEITE
KOSHUISLEWE
Koshuishoofseun Amico Eybers Koshuishoofdogter Chene Lourens Onderhoofseun MJ Nel
Leiers Danlia Botha Ruzaan Etsabeth Rowan Cloete Carton Banies Hardus Rothmann Lance Alberts Kwagga van der Nest Ruan Delport
Mnr Scheepers Lubbe
Mnr Rihan vd Merwe
PERSONEEL
Mnr Tobie Holtzhausen
Mnr Sarel Naude
Ons koshuis is op 1 Sept 2015 amptelik deur die Beheerliggaamvoorsitter, dr. DP van der Nest, geopen. Daar word tans 62 seuns en 16 dogters gehuisves. Die ligging van die koshuis op ons skoolterrein vergemaklik die toegang vir ons koshuisleerders na die skool. Die koshuisgangers se veiligheid word deur die teenwoordigheid van ‘n veiligheidsmaatskappy verseker. Die kamers is ruim en daar word vir elke leerder ‘n gemaklike driekwartbed en voldoende pakplek voorsien. Elke gang is ook voorsien met ‘n kombuisie en ‘n mikrogolfoond. ‘n Ruim eetkamer, met genoeg plek vir 80 leerders, en ‘n kombuis wat smaaklike, gebalanseerde etes verskaf, dra by tot die leerders se welsyn. Puik moderne badkamergeriewe is beskikbaar. Verder word daar ook ontspannings- geriewe, soos 2 DSTV-dekodeerders, ‘n snoekertafel en twee tafeltennisblaaie in ‘n ruim ontspannings- kamer vir die leerders. Ons streef daarna om vir ons kohuisgangers ‘n tuiste te skep waar hulle veilig kan voel en in alle opsigte ruim te kan floreer.
GarsieKoshuis
ontwerp - eBantjes

Eugene Rossouw

KOSHUISVADER

HOËRSKOOL Garsfontein HOËRSKOOL Garsfontein
Garsfontein HOËRSKOOL HOËRSKOOL Garsfontein