AFRIGTERS
3D toer deur Garsies Hoëprestasie Sentrum
elmar@garsies.co.za
Mnr E Dorey
Mnr B Schoeman
SPORTHOOF
bart@garsies.co.za
DIREKTEUR
PRESTASIES 2018
OudGarsie Ivan Kriek
ontvang toekenning
BESTE KOLWER (TUKS) en
Christiaan Oberholzer
aangewys as
BESTE PROVINSIALE o.15
SPELER tydens
Titans-prysuitdeling
OudGarsie
Beyers Swanepoel
ontvang toekenning
by Knights (Vrystaat)
vir
BESTE JUNIOR
AMATEURSPELER
Christiaan Oberholzer
ontvang toekenning vir
BESTE o.15 KRIEKETSPELER
tydens CSA se prysuitdeling
in Sandton
Reynecke Shaikh
deel van Krieket SA
se o.17-oefengroep en
word later verkies tot die
Northerns o.19A-span
GarsieYsBere 14A wen Platinumliga
100-talle deur A-spanspelers - juniors
1ste span
Benco van der Walt
127 vs Pretoria Boys High
131 vs Prestige College
15A span
Darius Schutte
101* vs Pretoria Boys High
14A span
Heinrich Cloete
103* vs Pretoria Boys High
Mohammad Aslam
125 vs Prestige College
100-talle deur A-spanspelers - seniors
PRESTASIES 2020
OUD GarsieYsBeer Beyers Swanepoel
‘n Unieke EERSTE vir Garsie Krieket waar 6 maatskappye eienaarskap neem van
6 Garsie spanne wat teen mekaar meeding in ‘n T20 KRIEKETFEES. Dié fees is
die eerste keer suksesvol aangebied in 2018
PRESTASIES 2019
PRESTASIES 2018
PRESTASIES 2018
VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYDE 2021
Christiaan Oberholzer
100 vs Prestige College
116 vs Cornwall Hill
Edwin de Waal
113 vs Cornwall Hill
Dawid Koorts
104 vs Affies
SPANNE
1A wen Centurion 1A met 20 lopies. Garsies 312/10 in 50. Centurion 292/10 in 47.
1A wen Menlopark 1A met 19 lopies. Garsies 182 vir 10 in 32. Menlo 164 vir 10 in 38.3.
1A verloor teen Paarl Gim.
1B wen Waterkloof 1B met 2 lopies. Garsies 248/9 in 40. Klofies 246/10 in 40.
1B wen vir Cornwall Hill College met 126 lopies. Gars 366/7 in 50. CHC 250/10 in 46.
1C wen vir Affies 1C met 3 paaltjies. Affies 353 vir 8 in 50. Garsies 354 vir 7 in 45
15A wen Waterkloof 15A met 2 paaltjies en met n bonus punt. Kloof 198/8 in 40. Garsies 201/8 in 29.5.
15A wen vir Menlopark 15A met 95 lopies. Garsies 209/10 in 50. Menlo 114/10 in 28.
15A wen vir Paarl Boys High met 124 lopies. Garsies 202/1 in 20. Paarl Boys 76/10 in 15.
15A wen Montana 15A met 6 paaltjies. Montana 163/10 in 40. Garsies 164/4 in 23.
15B wen Affies 15B met 5 paaltjies. Affies 112/10 in 17. Garsies 113/5 in 19.
15B wen Cornwall Hill College met 9 paaltjies. Cornwall 146/2 in 20. Garsies 148/1 in 17
14A wen Affies 14A met 106 lopies en met 'n bonus punt. Garsies 268/6 in 40. AHS 163/10 in 27.3
14B wen Menlo 14B met 16 lopies. Garsies 197 vir 4 in 20. Menlo 181 vir 7 in 20.
14B wen Menlo met 8 paaltjies. Menlo 120 vir 8 in 20. Garsies 122 vir 2 in 15.
Jaarlikse Garsie Premiere Liga
PRESTASIES 2021
RVN Fireballz
Wicket Wolves
Power Knights
Garsie Tornados
Pizza Perfect Panthers
Abaki Rippers
EIENAARS VAN 6 SPANNE
Marie vd Walt en Cobus vs Walt
Hendrik Cloete en Frans Schutte
Kruger Richter
Eben Venter en Paul v Zyl
Riaan Lotter en Gerhard v Staden
Rudi Holtzhausen
RVN Fireballz vir 2de agtereenvolgende jaar wenners. Wiehan vd Walt die kaptein van die RVN Fireballz wat geborg was deur die RVN Accountants het baie goed
presteer en het sy span na die finaal laat deur dring agv sy kreatiewe denke en planne. RVN Fireballz moes 134 lopies kry in die finaal teen die Garsie Tornados en het
hulle het dit gekry in die laaste beurt van die wedstryd Die spanne wat deelgeneem het aan die GPL was: