Aktiwiteite en geleenthede

Allerlei aktiwiteite en kultuurgeleenthede

Vanuit die meer tradisionele kultuuraktiwiteite en soos die behoefte vir vernuwing in die gemeenskap groei, groei en diversifiseer die kultuurplatform by Hoërskool Garsfontein. Sodoende word meer moderne aktiwiteite by kultuur ingesluit soos:

  • Kunstefees,
  • MMG (Mnr. en Mej. Garsfontein)
  • Voortrekkers
  • Skep Dit!
0
    0
    Inkopietrollie
    Jou inkopietrollie is leegGaan terug na die winkel
    Scroll to Top