Hoogtepunte en prestasies
Hoogtepunte en prestasies
Koor:
- Verwerf in 2023 ‘n algehele derde plek tydens die ATKV-Applouslandsfinaal in die meriete-afdeling.
- Beste Afrikaanse lied 2022 tydens Sing in Harmonie
- Algehele derde plek tydens Sing in Harmonie
Debat:
- Jaarliks spanne wat aan die ATKV-Debatsemifinaal deelneem.(2021 – 2023)
Vuvumation:
- Word in 2022 as algehele wenners aangewys tydens die FilmIt-nasionale animasiefilmkompetisie.
Toneel:
- Behaal twee goue toekennings tydens die ATKV-Tienertoneel 2023 Bloemfontein streeksfees vir Regie, Stel en Kostumering, vir die toneelstuk, Twee Kamers.
- Verwerf ‘n benoeming, ook vir Twee Kamers, op die Bloemfontein-streeksfeesfinaal vir Beste Tegniese Operateur.
Redenaars:
- Algehele wenner tydens die landsfinaal van die 2017
- ATKV-redenaarskompetisie in die Graad 10 – 12-voorbereide afdeling asook Beste Taalgebruiker.
- Afdelingswenner tydens die Van Huysteens-oratorsfees in 2023
- Graad 10-span neem deel aan die landsfinaal tydens die Oppi-Tong-Af-redenaarskompetisie in 2023.
- Derde plek nasionaal tydens die 2023 Interskole-redenaarskompetisie in die Graad 11-onvoorbereide afdeling.
- Derde plek nasionaal tydens die 2023 Interskole-redenaarskompetisie in die Graad 11-spanredenaars afdeling.
- Derde plek nasionaal tydens die 2023 Interskole-redenaarskompetisie in die Graad 8-voorbereide afdeling.
- Derde plek nasionaal tydens die 2023 ATKV-Redenaarskompetisie in die Graad 8 – 9-onvoorbereide afdeling.
Public Speaking:
- Algehele wenner tydens die landsfinaal van die 2023 Interskole-redenaarskompetisie in die Graad 8-onvoorbereide afdeling.