Mnr & Mej Garsie vind 18 Maart 2025 plaas en kaartjieverkope open die begin van Maart. Jy kan nie bekostig om hierdie geleentheid mis te loop nie! Vanjaar se tema, 2000’s Y2K, waarborg ‘n aand van opwinding en fanfare.
Wees deel – Wees daar – Koop jou kaartjie
KONTAKPERSOON : Me Melani van der Merwe by melanie@Garsies.co.za





























