Ons nooi u vriendelik uit om aanlyn te betaal vir die komende rugbytoer na Nelspruit. Maak asseblief seker dat u betyds betaal om u plek op die toer te verseker. Ons sien uit na ‘n opwindende en gedenkwaardige toer saam met al ons Garsies-rugbyspelers.