Rolbal

Hoërskool Garsfontein Rolbaldag 2024

U word vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse Rolbaldag.

Die hoofdoel van hierdie geleentheid is om fondse vir Hoërskool Garsfontein in te samel.

Kompetisie
2x bane.
Maximum 96 spelers.

Tye:
Begin 12:30 – 17:00.

Prys:
R2000 per 4 spelers.

Ingesluit:
Rolbal.
Middagete: Worsbroodjie + Koeldrank.
Musiek en baie pret.
Pryse.

Additioneel:
Maak ‘n reëling tydens die aanmeldingstafel om U funksie-ete te registreer teen R250/kop.

0
    0
    Inkopietrollie
    Jou inkopietrollie is leegGaan terug na die winkel
    Scroll to Top