PROVINSIAAL 2018

TOEKENNINGS 2018

BESTE JUNIOR SKUT

Conrad Roux
Lara Hirsch

ALGEHEEL BESTE SKUT

BESTE STAAN- LÊ- EN KNIEHOUDING

Lara Hirsch

ORGANISEERDER

ontwerp - eBantjes

SKYFSKIET

Lara Hirsch Steyn Scheepers Lara Hirsch Leschen van Zyl Keagan  Cullumbine

GAUTENG NOORD

Ons skoolskyfskietspan bestaan uit agtien skuts wat aan ses ligawedstryde en twee OPE kompetisies deel geneem het. Leschen van Zyl het goud verower by die Egoli Ope in Florida, Gauteng. Leschen van Zyl het ook topskut gewen by liga twee en Lara Hirsch het 2de plek verower by liga een. Henno Steynberg was uigenooi om aan die Suid-Afrikaanse proewe deel te neem. Veertien skuts was uitgenooi om aan die Gauteng Noord skole skyfskietproewe deel te neem.

BYEENKOMSTE 2020

19 - 24 September
SA Kampioenskap
15 Februarie
Liga 1
29 Februarie
Liga 2
6 - 7 Maart
Florida Ope Interprovinsiaal
14 Maart
Liga 3
4 April
 
Liga 4
9 Mei
Liga 5 + Posliga
2 - 4 Julie
Noord Gauteng Ope Interprovinsiaal
18 Julie
Liga 6
1 Augustus
Noord Gauteng Proewe

PROVINSIAAL 2019

Lara Hirsch, Henno Steynberg, Keagan Cullumbine, Steyn Scheepers, Leschen van Zyl, Lionel d Swardt, Duval Nienaber, Conrad Roux, Carmie Griesel, Anke vd Merwe, Johan Nel en Johanrie Griesel is in die Gauteng Noord skole skyfskietspan opgeneem om Gauteng tydens die Suid-Afrikaanse Nasonale Skyfskietkampioenskap in Belville, Weskaap te verteenwoordig. Leschen van Zyl en Duval Nienaber was deel van die gemengde span wat algeheel 3de plek verower het vir die 3P en 10m staan posisies by die Suid-Afrikaanse Nasionale Skyfskietkampioenskap.

Johan de Vaal

PROVINSIAAL 2018
TOEKENNINGS 2018
GAUTENG NOORD
Steyn Scheepers, Lara Hirsch, Leschen van Zyl, Keagan Cullumbine Lara Hirsch

BESTE JUNIOR SKUT

Conrad Roux

BESTE STAAN- LÊ- EN KNIEKHOUDING

Lara Hirsch

ALGEHEEL BESTE SKUT

Lara Hirsch
BYEENKOMSTE 2020
15 Februarie
Liga 1
29 Februarie
Liga 2
6 - 7 Maart
Florida Ope Interprovinsiaal
14 Maart
Liga 3
4 April
 
Liga 4
9 Mei
Liga 5 + Posliga
2 - 4 Julie
Noord Gauteng Ope Interprovinsiaal
18 Julie
Liga 6
1 Augustus
Noord Gauteng Proewe
PROVINSIAAL 2019
SkyfSkiet
Ons skoolskyfskietspan bestaan uit agtien skuts wat aan ses ligawedstryde en twee OPE kompetisies deelge-neem het. Leschen van Zyl het goud verower by die Egoli Ope in Florida, Gauteng. Leschen van Zyl het ook topskut gewen by liga twee en Lara Hirsch het 2de plek verower by liga een. Henno Steynberg was uitgenooi om aan die Suid-Afrikaanse proewe deel te neem. 14 skuts was uitgenooi om aan die Gauteng Noord skole skyfskietproewe deel te neem.
Lara Hirsch, Henno Steynberg, Keagan Cullumbine, Steyn Scheepers, Leschen van Zyl, Lionel de Swardt, Duval Nienaber, Conrad Roux, Carmie Griesel, Anke van der Merwe, Johan Nel en Johanrie Griesel is in die Gauteng Noord skole skyfskietspan opgeneem om Gauteng tydens die Suid-Afrikaanse Nasonale Skyfskietkampioen- skap in Belville, Weskaap te verteenwoordig. Leschen van Zyl en Duval Nienaber was deel van die gemengde span wat algeheel 3de plek verower het vir die 3P en 10m staan posisies by die Suid-Afrikaanse Nasionale Skyfskiet- kampioenskap.
ontwerp - eBantjes

Johan de Vaal

ORGANISEERDER

HOËRSKOOL Garsfontein HOËRSKOOL Garsfontein
Garsfontein HOËRSKOOL HOËRSKOOL Garsfontein