Oorsig

Oorsig

Garsie Sport streef daarna om elke leerder te vorm tot die beste weergawe van hulself sodat hulle hul talente voluit kan uitleef.

Missie

Om teen 2028 die BESTE sportskool in Suid-Afrika te wees wat aan die beste kompetisies in die land deelneem.

Visie

  • Eenheid en samewerking tussen alle afrigters en leerders
  • Almal wil deel wees van ons karakter en omgewing
  • Topkwaliteit fasiliteite vir alle sportsoorte
  • Jaarlikse verbetering in prestasies in alle sportsoorte
  • Toeganklike omgewing met ‘n hart vir almal

 

Sportkantoor

Noordvaal Trofeëwenners (1988 tot 2024)

Die volgende spanne het Noordvaal sedert 1988 gewen.

Hokkie Dogters:

  • 2012 (o. 19A)
  • 2015 (o. 15A – deel)
  • 2018 (o. 19A)

Hokkie Seuns:

  • 2018 (o. 19A)
  • 2019 (o. 19A)

Krieket:

  • 2018 (o. 19A)
  • 2022 (o. 15A)
  • 2023 (o. 15A)
  • 2024 (o. 15A)

Netbal:

  • 1994 (o. 15A)
  • 1995 (o. 16A)
  • 1998 (o. 15A)
  • 2004 (o. 16A)

Rugby:

  • 2015 (o. 19A)
  • 2016 (o. 14A)
  • 2016 (o. 19A)
  • 2023 (o. 19A)
  • 2024 (o. 19A)

 

0
    0
    Inkopietrollie
    Jou inkopietrollie is leegGaan terug na die winkel
    Scroll to Top