Verken Garsies soos nooit tevore!

Ons is opgewonde om ons splinternuwe virtuele 360° toer bekend te stel! Stap digitaal deur ons skoolgronde, klaskamers en fasiliteite – alles vanuit die gemak van jou eie huis. Hierdie interaktiewe toer gee ouers en leerders ‘n realistiese kykie na die unieke omgewing en kultuur wat Garsies so besonders maak.

powered by Advanced iFrame

Scroll to Top