Kultuur

Oorsig

Die Hoërskool Garsfontein Kultuurdepartement fokus daarop om leerders deur ‘n diverse kultuurprogram geleenthede vir groei, selfontdekking en uitnemendheid te bied. Die departement bou voort op ‘n sterk kultuurtradisie en moedig leerders aan om aktief deel te neem, groot te droom en hul talente te ontwikkel.

Die kultuurprogram word in vier hoofgroepe verdeel:

  1. Vakgerigte Aktiwiteite – redenaars, debat en openbare spreekaktiwiteite.
  2. Uitvoerende Kunste – musiek, dans, toneel en koor.
  3. Beeldende Kunste – kunsakademie, uitstallings en eisteddfod.
  4. Allerlei Aktiwiteite – verskeie kultuur- en kreatiewe geleenthede soos MMG, Voortrekkers en Kunstefeeste.

Die doel van die program is om leerders ‘n platform te gee waar harde werk, kreatiwiteit, deelname en persoonlike ontwikkeling hand aan hand gaan.

Verwys na ons Kultuurprospekus vir meer inligting aangaande die Garsie Kultuur program.

Kultuurbestuurskomitee

Mnr. D. Jordaan
Adjunkhoof: Kultuur
danielle@garsies.co.za
Mnr. R. Odendaal
Adviseur: Kultuurbelange
ruan@garsies.co.za
Mnr. Z. Liebenberg
Hoof: Uitvoerende Kunste
zane@garsies.co.za
Me. S. Alers
Hoof: Vakgerigte Aktiwiteite
susanne@garsies.co.za
Me. A. van Tonder
Hoof: Beeldende Kunste
annie@garsies.co.za

Ontdek hoe kultuurprestasies erken en beloon word binne die Garsie Kultuurprogram.

Scroll to Top