Nuus en Media

GARSIE SÊR WÉÉR IN ATKV-SÊRFINAAL

Baie geluk aan ons sêr wat as een van die top-5-sêrproduskies aangewys is tydens die ATKV-Sêrkompetisie, waar hulle op 28 September sake in die Kunstekaap Teater in Kaapstad by die landsfinaal sal uitspook. Die sêr verwerf ook tydens die ATKV-Sêrstreeksfees die volgende toekennings: Ensemble: Goud Nuwe komposisie: Goud Tegniese aspekte: Goud Produksie: Goud

Nuus en Media

GARSIE TONEEL PAK HUL TASSE VIR LANDSFINAAL(E)

Baie geluk aan ons toneelgeselskap wat vanjaar met die produksie Skaduvlieg Motel, aan beide die FAK Allegretto Toneelkompetisie en ATKV-Tienertoneel se landsfinaal sal meeding. Ons toneel is reeds 2 September op die Staatsteater se verhoog tydens die FAK-finaal en dan vanaf 28 September – 3 Oktober in Kaapstad by die Kunstekaap Teater, waar hulle meeding

Nuus en Media

FAST5-NETBALSPANNE DEUR NA TSHWANE KAMPIOENSKAP

𝑂𝑛𝑠 𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒 𝑃𝑢𝑚𝑎𝑠 𝑂/15-𝑠𝑝𝑎𝑛 𝑒𝑖𝑛𝑑𝑖𝑔 3𝑑𝑒 𝑒𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒 𝐽𝑎𝑔𝑢𝑎𝑟𝑠 𝑂/18-𝑠𝑝𝑎𝑛𝑛𝑒 𝑒𝑖𝑛𝑑𝑖𝑔 2𝑑𝑒 𝑡𝑦𝑑𝑒𝑛𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝐷4-𝑙𝑖𝑔𝑎 𝑒𝑛 𝑘𝑤𝑎𝑙𝑖𝑓𝑖𝑠𝑒𝑒𝑟 𝑠𝑜 𝑣𝑖𝑟 𝑑𝑖𝑒 𝑇𝑠ℎ𝑤𝑎𝑛𝑒 𝐹𝑎𝑠𝑡5 𝐾𝑎𝑚𝑝𝑖𝑜𝑒𝑛𝑠𝑘𝑎𝑝. 𝐁𝐚𝐢𝐞 𝐠𝐞𝐥𝐮𝐤 𝐞𝐧 𝐬𝐭𝐞𝐫𝐤𝐭𝐞 𝐯𝐢𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐓𝐬𝐡𝐰𝐚𝐧𝐞 𝐊𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩.

Nuus en Media

𝐆𝐀𝐑𝐒𝐈𝐄-𝐁𝐄𝐑𝐆𝐅𝐈𝐄𝐓𝐒

Ons bergfietsryers het die afgelope naweek aan die vierde Cycle Lab Skoleliga-wedren by Eye of Africa deelgeneem. 𝐺𝑎𝑟𝑠𝑓𝑜𝑛𝑡𝑒𝑖𝑛 𝑒𝑖𝑛𝑑𝑖𝑔 𝑎𝑙𝑔𝑒ℎ𝑒𝑒𝑙 𝑣𝑖𝑒𝑟𝑑𝑒 𝑣𝑖𝑟 𝑑𝑖𝑒 𝑑𝑎𝑔! Baie geluk aan elke ryer met julle uitstekende prestasies.

Nuus en Media

𝐆𝐀𝐑𝐒𝐈𝐄-𝐊𝐑𝐈𝐄𝐊𝐄𝐓 SKITTER!

𝐎/𝟏𝟒𝐀 𝐘𝐒𝐁𝐄𝐑𝐄: Garsfontein wen Pretoria Boys High met 64 lopies. Garsies: 170 almal uit in 41 boulbeurte PBHS: 106 almal uit in 43 boulbeurte 1𝐀 𝐃𝐎𝐆𝐓𝐄𝐑𝐒: Garsfontein wen Laudium met 7 paaltjies. Laudium: 88 almal uit in 18.2 boulbeurte Garsies: 90/3 ná 13 boulbeurte 1𝐀 𝐘𝐒𝐁𝐄𝐑𝐄: Garsfontein wen Pretoria Boys High met 38 lopies. Garsies:

Nuus en Media

𝑃𝑟𝑒𝑡𝑜𝑟𝑖𝑎-𝑙𝑎𝑒𝑟𝑠𝑘𝑜𝑙𝑒

𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒𝑠 ℎ𝑒𝑡 𝑜𝑛𝑙𝑎𝑛𝑔𝑠 𝑣𝑒𝑟𝑠𝑘𝑒𝑖𝑒 𝑃𝑟𝑒𝑡𝑜𝑟𝑖𝑎-𝑙𝑎𝑒𝑟𝑠𝑘𝑜𝑙𝑒 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑒𝑘 𝑜𝑚 𝑑𝑖𝑒 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠 𝑝𝑒𝑟𝑠𝑜𝑜𝑛𝑙𝑖𝑘 𝑚𝑒𝑡 ℎ𝑢𝑙 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑒 𝑝𝑟𝑒𝑠𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒𝑠 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑡𝑒 𝑤𝑒𝑛𝑠. 𝑂𝑛𝑠 𝑖𝑠 𝑡𝑟𝑜𝑡𝑠 𝑜𝑚 𝑗𝑜𝑛𝑔 𝑡𝑎𝑙𝑒𝑛𝑡, ℎ𝑎𝑟𝑑𝑒 𝑤𝑒𝑟𝑘 𝑒𝑛 𝑢𝑖𝑡𝑛𝑒𝑚𝑒𝑛𝑑ℎ𝑒𝑖𝑑 𝑡𝑒 𝑒𝑟𝑘𝑒𝑛 𝑒𝑛 𝑠𝑎𝑎𝑚 𝑚𝑒𝑡 ℎ𝑢𝑙𝑙𝑒 𝑡𝑒 𝑣𝑖𝑒𝑟.

Nuus en Media

Jukskei

𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒-𝑗𝑢𝑘𝑠𝑘𝑒𝑖 𝑒𝑖𝑛𝑑𝑖𝑔 𝑎𝑙𝑔𝑒ℎ𝑒𝑒𝑙 𝑑𝑒𝑟𝑑𝑒 𝑖𝑛 𝐺𝑎𝑢𝑡𝑒𝑛𝑔-𝑁𝑜𝑜𝑟𝑑! Baie geluk aan elke span met hul onderskeie prestasies.

Scroll to Top